|
Dit is die 4e keer dat die twee skole teen mekaar speel en die eerste keer dat Westville se 1e span aan die wenkant is. Affies het al die ander wedstryde gewen. SPAN
1. Beorn Graham 2. Jacques-Lois du Toit (kapt) 3. NC Engelbrecht 4. Christian Kamffer 5. Reinhardt Ludwig 6. MJ Janse van Rensburg 7. Adolph Visser 8. George Oosthuysen 9. Michael van Aswegen 10. JP Wentzel 11. Christiaan du Toit 12. Johan du Toit 13. Christiaan du Toit 14. Kyle Liebenberg 15. Ruben Barkhuizen BESERINGS Johan Lategan, FC Potgieter en Philip Blignaut - Uit vir res van die seisoen Dieter Crafford - Harsingskudding Willie Potgieter - Liesbesering Terblanche van Lill - Rugbesering WEDSTRYD Halftyd telling was 12 - 7 in Affies se guns Halfpad deur die 2e helfte 31 - 7 in Affies se guns Eindtelling 31 - 35 in Westville se guns. Geluk aan Westville. Dit wil gedoen word om so 'n groot agterstand in 'n wen om te sit! Geluk aan Bjorn v Wyk wat 'n driekuns van driee behaal en JP Wentzel wat vir die eerste keer in die die Wittrui speel. Plaasvervangers gebruik was: Werner Kruger en Brendhan Kelbrick. Vir 2019 1e span statistiek kyk hier. PUNTE: AHS - 31 (12) Driee: Bjorn v Wyk 3x, Adolph Visser 2x. Skoppe: JP Wentzel - 3 x doelskoppe. WESTVILLE- 35 (7)
Johan Reyneke
5/13/2019 08:10:59
Dagse Johan Comments are closed.
|