Nie 100% seker oor die wedstryd reels nie maar dit is gewoonlik 20 min aan 'n kant, rolling subs word gebruik, net Oupa skrums word toegelaat en daar word nie pale toe geskop nie
DATUM: Vrydag 17 Mei
TYD: 16:30
VELD: Grey College A veld
Oud Affies en Affie ondersteuners is welkom om lekker te kom saam kuier na die wedstryd by die Grey klubhuis.
'n Voorlopige lys van Oud Affies wat beskikbaar is om Vrydag te speel is as volg:
Anderson Deon
Botha Hennie
Botma Peet
Bye Everard
De Jager Pieter
De Voss PW
Deysel Nehan
Els Charl
Jonker Rudolf
Kruger Reinhardt
Marx Eugene (Kapt)
Muller Schalk
O'Neill Deon
Van Coller Phillip
Van der Nest Gerhard
Van der Walt Jaco
Van der Westhuizen Rudolf
Van Loggerenberg Andrew
Voss Gerhard
Wessels Schalk
BESTUURSPAN
Tobie le Cornu ( Bestuurder/Koordineerder)
Deon Strydom
Neels Hattingh
*************************************