Sedert 2009 was die 1e span in 2011 en 2013 onoorwonne 2/2. In 2015 was dit 1 gewen en 1 gelykop. Vir die res was dit elke jaar 1 gewen en 1 verloor.
In 2011 wen de Witbulle teen Paarl Gim met 59 - 6 en Paarl Boys High met 25 - 10.
AL DIE SPANNE
Ek het nie die ander spanne se uitslae vanaf 2009 - 2012 nie
2013 - 8/8 Gewen
2014 - 6/8 do
2015 - 6/8 do
2016 - 3/8 do
2017 - 5/8 do
2018 - 5/8 do
2019.- 3/8 do
*******************************************