Spelers in blou is Gr 12 en in rooi Gr 11.
* - 1e Span 2020
# - SARU o/18 EPD groep
^ - SARU o/17 EPD groep
Met 2020 agter die rug sien ons almal uit na die 2021 seisoen! In 2021 sal daar heelwat spelers wees wat vir die 1e keer die Wittrui sal aantrek!!!