Vir die tellings van die twee spanne kyk hier
WIT BULLE (Beginspan)
1. Roal Kruger
2. Ethen van Dyk*
3. Ruan Smuts*
4. Muntingh Hamman
5. JD Hattingh*
6. Stefan McDonald
7. Albert Smit
8. Ruan Lippold*
9. Zirk Meyer
10. Ruben Pienaar*
11. Hugo Snyman
12. Janco Purchase* (K)
13. Hendre Schoeman*
14. Eagen Roux*
15. Ruben Groenewald
* = Spelers wat in 2023 1e span gespeel het
RESERWES GEBRUIK
Deon Botes/Ruan Smuts, Juan Vorster/Albert Smit, Christiaan de Wet/ Muntingh Hamman, Christiaan Potgieter/Ethen van Dyk, MJ de Jager/Ruan Lippold, Petrus Rauyenbach/Eagen Roux
BESERINGS
- Luan Potgieter, Nicolaas Grobler en Rikus Strydom.
TRUI OORHANDIGING VOOR WEDSTRYD
- Charl Else. OA 1996. Wit Bulle 1995,1996(Kapt)
WEDSTRYD
Geluk aan Roal Kruger wat vir die eerste keer in die beginspan uitdraf. Ook Petrus Rautenbach se eerste wedstryd vir die Wit Bulle toe hy opkom as reserwe.
PUNTE
AHS - 43(17)
Driee:
2x Hugo Snyman, 1 elk Zirk Meyer, Hendre Schoeman, Ethen van Dyk en Stefan McDonald
Skoppe:
Ruben Pienaar - 1x doelskop.
OAKDALE LANDBOU - 10(10)
Vir 'n opsomming van die Wit Bulle se seisoen sover kyk hier