|
Dit was die 25ste keer dat Affies en Paarl Boys teen mekaar speel.. Die eerste wedstryd was in 1947. Die Wit Bulle het met die wen die skaal weer in Affies se guns geswaai - AHS 13 en PBHS 12 gewen.
Vir die tellings van die twee spanne kyk hier WIT BULLE (Beginspan) 1. Werner Vrey* 2. Ethen van Dyk* 3. Ruan Smuts* 4. Muntingh Hamman 5. JD Hattingh* 6. Stefan McDonald 7. Albert Smit 8. Ruan Lippold* 9. Zirk Meyer 10. Ruben Pienaar* 11. Rikus Strydom 12. Janco Purchase* (K) 13. Hendre Schoeman* 14. Eagen Roux* 15. Ruben Groenewald * = Spelers wat in 2023 1e span gespeel het RESERWES GEBRUIK Deon Botes/Ruan Smuts, Juan Vorster/Albert Smit, Christiaan de Wet/ Muntingh Hamman, Hugo Snyman/Rikus Strydom. BESERINGS
TRUI OORHANDIGING VOOR WEDSTRYD
WEDSTRYD Geluk aan die Wit Bulle met 'n welverdiende oorwinning. Aantal punte in die wedstryd was 64 wat gelyk is aan die meeste nog in 2008 toe dit ook 64 was. Die Wit Bulle het 34 - 30 gewen in 2008.. Ruben Pienaar het 25 punte aangeteken wat die meeste punte is in 'n wedstryd vanjaar. Dit plaas hom 9e op die lys van alle tye saam met Dirkie Strydom van 1994 en Stephen Botha van 2002. Dit was ook die eerste wedstryd van 2024 dat die skopper 'n 100% slaag syfer gehad het met hulle skoppe pale toe. PUNTE AHS - 43(24) Driee: 1 x - Zirk Meyer, Ruben Pienaar, Janco Purchase, Ethen van Dyk Skoppe: Ruben Pienaar - 4x doelskoppe en 4x strafskoppe. Ruben Groenewald - 1x strafskop. PAARL BOYS HIGH SCHOOL - 21(7) Vir 'n opsomming van die Wit Bulle se seisoen sover kyk hier Comments are closed.
|