Tellings van die 27 wedstryde gespeel kan hier gesien word.
Tellings van ander wedstryde gespeel teen MC kan hier gesien word. .
WIT BULLE (Beginspan)
15. Migael de Lange 14. Stephan Brits 13 Theuns Maritz 12. Antonie Fourie 11.Eagen Roux10, Ruben Pienaar 9. Hendre Schoeman 8. Ruan Lippold 7. Juan Vorster. 6. Braam Swanepoel 5. JD Hattingh 4. Johnathan Eloff 3. Ethan van Dyk 2. FC van Rooyen 1. Steyn Truter (K)
RESERWES GEBRUIK:
James Gerber vir Juan Vorster
TRUI OORHANDIGING VOOR WEDSTRYD
- Ouers van die 1e Span spelers
WEDSTRYD
Na die Jeppe wedstryd was Ruben Pienaar(10) weer terug maar Ruan Smuts(3) se seisoen het tot 'n einde gekom. Dieter Schubert is uit vir die res van seisoen na besering voor die Craven Week en Janco Purchase(12) sal weer reg wees vir wedstryd teen Waterkloof..Geluk aan James Gerber wat die eerste keer die Wittrui oor sy kop trek. James is die 29ste speler wat die seisoen vir die 1e span speel.
Met kleinkinders sport wat gister my hele dag opgeneem het, beurtkrag wat in die Kaap nie jou maat is nie en internet wat aan en af is waar ek in Heroldsbaai is was dit nog nie moontlik om die vol wedstryd te kyk nie.
Wat my opgeval het van die inligting wat ek het is:
Halftyd was die Wit Bulle voor 14/6?
Al die driee is deur die agterlyn gedruk?
Lyk of ons swaar gekry het voorlangs in die 2e helfte?
.
AHS: 30(14)
Driee: Eagen Roux 2x, Stephan Brits 2x, Migael de Lange..
Skoppe: Ruben Pienaar 3 doelskoppe.
MC: 50 (6)
1e Span seisoen opsomming kyk hier!