Tellings van die 46 wedstryde gespeel kan hier gesien word.
Tellings van ander wedstryde gister gespeel teen GC kan hier gesien word. Affies het net soos 2022 meer wedstryde gewen as verloor.
Wen - 17
Verloor - 11
Tellings van al die spanne van 1993 tot op datum.
Geskiedenis van Affies vs Grey plus statistiek kan hier gelees word.
WIT BULLE beginspan:
15. Migael de Lange
14. Stephan Brits
13. Antonie Fourie
12. Janco Purchase (O/K)
11. Ivandre van Wyk
10, Ruben Pienaar
9. Hendre Schoeman
8. Dieter Schubert
7. Ruan Lippold
6. Braam Swanepoel
5. JD Hattingh
4. Johnathan Eloff
3. Ruan Smuts
2. Ethan van Dyk
1. Steyn Truter (K)
RESERWES GEBRUIK:
- Eagen Roux vir Ivandre van Wyk ,
- Juan Vorster vir Braam Swanepoel
- FC van Rooyen vir Ethan v Dyk
TRUI OORHANDIGING VOOR WEDSTRYD
- Stehan Heymans. OA 2022. Wit Bulle 2021, 2022 (Kapt)
WEDSTRYD
Met die halftyd telling 7 - 29 in Grey se guns sou die Wit Bulle met 'n 2005 comeback vorendag moes kom om die wedstryd te wen!!
Dit het nie gebeur nie en op die einde moes de Wit Bulle die aftog blaas met die eindtelling 19 - 60 in Grey College se guns!
Punte aangeteken:
AHS: 19(7)
Driee: Dieter Schubert 2x en Ruan Lippold 1x
Skoppe: Ruben Pienaar 2 doelskoppe.
GREY COLLEGE:60 (29)
1e Span seisoen opsomming kyk hier!