1. Dewald Donald
2. Janco Uys
3. Wihan Bezuidenhout
4. Michael de Waal
5. Carl Els
6. Divhan du Preez
7. Reinhardt Ras
8. Philip Potgieter
9. Johan Mulder (kapt)
10. Charles Goedhals
11. Ruben Meiring
12. Zach Briel
13. Juandre Du Piesanie
14. Sean Thungo
15. Regardt Roets
WEDSTRYD
Die uitstaande kenmerk van die wedstryd was Affies se rotsvaste verdediging. Helpmekaar het eers laat in die 2e helfte vir die eerste keer Affies se doellyn oorgesteek vir hulle eerste en enigste drie.
As daar telling gehou is van die aantal strafskoppe ontvang het Affies seker 'n goeie tweede gekom en dit word gereflekteer in die halftyd telling van 12 - 9 in Affies se guns.
Daar was weer een van daardie lekker lang driee deur Affies van uit hulle eie kwartgebied wat uitgeloop het op 'n skitterende drie deur Sean Thungo.
Ongelukkig is Charles en Sean beseer en lyk Sean se enkel besering nie goed nie.
Geluk aan Ruan Wasserman, Marius Potgieter en Jason Scheepers wat opgekom het in die 2e helfte as reserwes en vir die eerste keer die Wittrui aantrek.
Daar is groot gewag gemaak van Helpmekaar se 2017 "Dream Team". Die droom is ongelukkig vroeg in die seisoen deur 'n gemotiveerde Affie 1e span tot 'n einde gebring.
Affies se seisoen tot op datum kyk hier.
RESERWES
Ruan Wasserman (Charles Goedhals en Regardt na losskakel), Jason Scheepers (Sean Thungo) en Marius Potgieter (Reinhardt Ras).
PUNTE
AFFIES 31 (12)
Driee - Janco Uys 2x, Johan Mulder, Juandre du Piesanie en Sean Tungo
Skoppe - Charles Goedhals 1x, Regardt Roets 2x.
HELPMEKAAR 19 (9)
ANDER SPANNE SE TELLINGS OP DIE A VELD
o/14A - Verloor 5/7
o/15A - Wen 51/13
2e - Wen 36/20
o/16A - Verloor 31/27
*********************************************************************************************