AFFIES RUGBY
  • Tuis
  • Agtergrond
  • Blog
  • Het Jy Geweet?
  • Seisoen
    • 2021 >
      • Wedstrydprogram
      • Afrigters
    • 2020 >
      • 2020 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2020 Ander Spanne Uitslae
      • Wedstryd Program
      • Oefentye
    • 2019 >
      • 2019 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2019 Ander Spanne Uitslae
      • 2019 Wedstryd Program
      • 2019 Afrigters
      • 2019 Oefentye
    • 2018 >
      • 2018 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2018 Ander Spanne Uitslae
      • 2018 Bepalings
      • AHS Afrigters 2018
    • 2017 >
      • 2017 Bepalings
      • 2017 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2017 Ander Spanne Uitslae
      • 2017 Velde en Oefentye
    • 2016 >
      • 2016 Bepalings
      • 2016 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2016 Ander Spanne Uitslae
    • 2015 >
      • 2015 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2015 Ander Spanne Uitslae
    • 2014 >
      • 2014 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2014 Ander Spanne Uitslae
    • 2013 >
      • 2013 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2013 Ander Spanne Uitslae
  • Eerste Span Spelers
    • Alfabetiese Lys 1921 tot op Datum
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • 50 Wedstryde +
    • 3 Jaar +
  • Skole Spanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • N.Tvl & Blou Bulle
    • N.Tvl & BB Ontwikkeling/Akademie/o/19/LSEN
    • BB Skole Sewes
    • NTvl/BB o/17 Akademie
    • BB o/16 Ontwikkeling/Grant Khomo Spanne
    • Ander Skool Spanne
  • Skole teen Gespeel
    • Skole teen Gespeel - Alfabeties
    • Opsomming van Wedstryde Gespeel
    • Wedstryd Tellings per Jaar >
      • Affies vs PBHS Geskiedenis
      • AHS VS PBHS Tellings 1988 - 2019
      • Affies vs Grey College - Geskiedenis
      • Affies vs Grey Tellings 1993 - 2019
      • A,B,C
      • D,E,F
      • G & H
      • J,K,L
      • M,N,O
      • P,Q,R
      • S,T,V
      • W & Z
  • Admin/Direkteurs/Beeld en Versekerbeker
    • Geskiedenis en Statistiek
    • Eerste Span Finale
    • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
  • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
    • Eerste Span
    • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Foto Gallery
  • Algemeen
    • Eerste Span Kapteins
    • Eerste Span Afrigters
    • Rugby Speler van die Jaar
    • Ondersteuning Groep
    • Eerste Rugby & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ranglyste
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
    • Algemene Punte Statistiek >
      • Wedstryd
      • Seisoen
      • Wittrui
  • Opsomming & Geskiedenis
    • Opsomming per Jaar >
      • 1921 - 1929
      • 1930 - 1939
      • 1940 - 1949
      • 1950 - 1959
      • 1960 - 1969
      • 1970 - 1979
      • 1980 - 1989
      • 1990 - 1999
      • 2000 - 2009
      • 2010 - 2020
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Toernooi
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
  • Oud Affies
    • Nasionale Spanne >
      • Springbok Spelers
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA xv
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne >
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • Superugby en Pro 14
    • Speel Oorsee
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters >
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud Affies Speel Provinsiaal + >
      • 2021
      • 2020
      • 2019
      • 2018
      • 2017
      • 2016
      • 2015
      • 2014
      • 2013
      • 2012
      • 2011
      • 2010
      • 2009
      • 2008
      • 2007
      • 2006
      • 2005
  • Bibliografie
  • New Page
E-mail Address

AFFIES VS HELPMEKAAR KOLLEGE - 18 MAART

3/16/2017

 
 Dit sal die 61ste keer wees dat die twee skole teen mekaar sal speel sedert 1929. Dit is die tweede meeste aantal wedstryde gespeel teen 'n skool naas die 113 wedstryde teen PBHS.
Die laaste keer wat Helpmekaar gewen het was in 1998 en dit was ook die laaste keer wat die 2 skole teen mekaar gespeel het voordat die tradisie weer hervat is in 2014. Tellings sedert 1929 kan hier gesien word

Met Saterdag se 1e spanne moet Helpmekaar een en Affies twee spelers (Marnus en Jaco) afstaan aan die SA Elite o/18 oefengroep.

Geluk aan Johan Mulder wat Saterdag die kaptein sal wees, Reinhardt Ras wat vir die 1e keer vir die Witbulle speel en Dewald en Juandre wat die eerste keer in die beginspan is.

​Daar was 'n moontlikheid dat Charles agv 'n besering nie sou kon speel nie maar hy is na vanmiddag se oefening ingesluit in die span vir Saterdag. Regardt Roets  het 'n maagaandoening en daar is onsekerheid of hy Saterdag sal kan speel. James Combrinck is nie oorweeg vir Saterdag nie want hy is siek. 

Johan van Zyl se knie is die afgelope week geopereer en die prognose is dat hy dalk oor 3 weke weer sal kan speel. 

Die span vir Saterdag is:

1. Dewald Donald
2. Janco Uys
3. Wihan Bezuidenhout
4. Michael de Waal
5. Carl Els
6. Divhan du Preez
7. Reinhardt Ras

8. Philip Potgieter 
9. Johan Mulder (kapt)
10. Charles Goedhals
11. Ruben Meiring

12. Zach Briel
13. Juandre Du Piesani
14. Sean Thungo
15. Regardt Roets

Verskoning aan Heinrich Bischoff dat ek nie verlede week genoem het dat hy aangesluit het by die lys van spelers wat die 1e rugby en krieketspan verteenwoordig het.  Lys van spelers wat albei spanne verteenwoordig het kan hier gesien word. 

*********************************************************************************************

Comments are closed.

    Argiewe

    April 2021
    October 2020
    July 2020
    March 2020
    February 2020
    December 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    August 2018
    July 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    June 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    February 2016
    January 2016
    December 2015
    October 2015
    September 2015
    August 2015
    July 2015
    May 2015
    April 2015
    March 2015
    February 2015
    January 2015
    December 2014
    October 2014
    September 2014
    August 2014
    July 2014
    June 2014
    May 2014
    March 2014
    February 2014
    January 2014
    November 2013
    October 2013
    September 2013
    August 2013
    July 2013

    RSS Feed

Proudly powered by Weebly