|
Dit was die 21e keer wat die twee skole se 1e spanne teen mekaar speel. sedert 1967.
Tellings van die 21 wedstryde gespeel kan hier gesien word. Dit is die 5e keer sedert 2017 dat die twee skole op 'n Interskole (tuis en weg) basis jaarliks teen mekaar speel wat ander rugbyspanne, hokkie, tennis en gholf insluit.. Tellings van ander wedstryde gespeel kan hier gesien word. WIT BULLE beginspan: 15. Migael de Lange 14. Stephan Brits 13. Antonie Fourie 12. Janco Purchase (O/K) 11. Ivandre van Wyk 10, Ruben Pienaar 9. Hendre Schoeman 8. Dieter Schubert 7. Ruan Lippoldt 6. Braam Swanepoel 5. JD Hattingh 4. Johnathan Eloff 3. Ruan Smuts 2. FC van Rooyen 1. Steyn Truter (K) RESERWES GEBRUIK: - Ruben Dryer vir JD Hattingh - Ethan van Dyk vir FC van Rooyen WEDSTRYD Geluk aan Antonie Fourie (beginspsan) Ethan van Dyk (reserwe) wat vir die eerste keer die Wiit trui oor hulle kop getrek het.. Met die meeste van die 1e span wedstryde wat "gestream" word en ook op DSTV is sal ek in die toekoms net fokus op statistiek. Punte aangeteken: AHS: 21 (0) Driee: Ruan Lippoldt 2x en Ethan van Dyk Skoppe: Voltal vir Ruben Pienaar wat al sy skoppe pale toe oorskop - 3 Doelskoppe. PAARL GIMNASIUM: 38 (24) 1e Span seisoen opsomming kyk hier!
Willem Booyens
4/24/2023 19:44:49
Net iets kleins. "Garsfontein" ipv Paarl Gim word perongeluk in die telling seksie gebruik.
Johan Snyman
4/25/2023 09:22:58
Gefix!!!! Comments are closed.
|