Affie-rugby
  • Tuis
  • Blog
  • 2026 Seisoen
    • 1ste span seisoen
    • Ander spanne tellings
    • Wedstrydprogram
  • Opsomming per Jaar
    • 1920 - 1929
    • 1930 - 1939
    • 1940 - 1949
    • 1950 - 1959
    • 1960 - 1969
    • 1970 - 1979
    • 1980 - 1989
    • 1990 - 1999
    • 2000 - 2009
    • 2010 - 2019
    • 2020 - 2025
  • 1ste Span - Spelers / Afrigters / Ondersteuningsgroep
    • Alfabetiese lys van 1ste span spelers
    • 1ste span kapteins
    • 1ste span afrigters
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • Rugbyspeler van die Jaar
    • 1ste Rugby- & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ondersteunings- groep
  • Skolespanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU Elite Player Development (EPD) Program
    • N-Tvl A & Cravenweek
    • Blou Bulle o/18 Akademieweek / LSEN / VKB
    • Blou Bulle Skole 7's
    • Blou Bulle o/17
    • Blou Bulle o/16
    • Blou Bulle o/15
    • Ander Skoolspanne
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
  • Historiese uitslae & tellings
    • Opsomming per opponent & per jaar
    • Opsomming per dekade
    • Uitslae teen spanne - Alfabeties
    • vs PBHS alle spanne sedert 1994
    • vs Grey Kollege alle spanne sedert 1993
    • vs Paarl Gimnasuim alle spanne sedert 2017
    • vs Paul Roos Gimnasium alle spanne 2007, 2026
  • Statistiek & rekords
    • 50+ Wedstryde
    • 3+ Jaar
    • In 'n Wedstryd
    • In 'n Seisoen
    • In die Wittrui
    • Ranglyste
    • Afrigter statistiek & rekords
  • Kompetisies
    • Admin/Direkteurs/Beeld en Virsekerbeker
      • Geskiedenis en Statistiek
      • Eerste Span Finale
      • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
    • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
      • Eerste Span
      • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Geskiedenis & Ander Interessanthede
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • AHS vs PBHS - Geskiedenis
    • AHS vs Grey Kollege - Geskiedenis
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Rugbyweek
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
  • Oud-Affies
    • Nasionale Spanne
      • Springbokke
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA XV-tal
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud-Affie rugbyspan uitslae
  • Bibliografie
  • Tuis
  • Blog
  • 2026 Seisoen
    • 1ste span seisoen
    • Ander spanne tellings
    • Wedstrydprogram
  • Opsomming per Jaar
    • 1920 - 1929
    • 1930 - 1939
    • 1940 - 1949
    • 1950 - 1959
    • 1960 - 1969
    • 1970 - 1979
    • 1980 - 1989
    • 1990 - 1999
    • 2000 - 2009
    • 2010 - 2019
    • 2020 - 2025
  • 1ste Span - Spelers / Afrigters / Ondersteuningsgroep
    • Alfabetiese lys van 1ste span spelers
    • 1ste span kapteins
    • 1ste span afrigters
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • Rugbyspeler van die Jaar
    • 1ste Rugby- & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ondersteunings- groep
  • Skolespanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU Elite Player Development (EPD) Program
    • N-Tvl A & Cravenweek
    • Blou Bulle o/18 Akademieweek / LSEN / VKB
    • Blou Bulle Skole 7's
    • Blou Bulle o/17
    • Blou Bulle o/16
    • Blou Bulle o/15
    • Ander Skoolspanne
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
  • Historiese uitslae & tellings
    • Opsomming per opponent & per jaar
    • Opsomming per dekade
    • Uitslae teen spanne - Alfabeties
    • vs PBHS alle spanne sedert 1994
    • vs Grey Kollege alle spanne sedert 1993
    • vs Paarl Gimnasuim alle spanne sedert 2017
    • vs Paul Roos Gimnasium alle spanne 2007, 2026
  • Statistiek & rekords
    • 50+ Wedstryde
    • 3+ Jaar
    • In 'n Wedstryd
    • In 'n Seisoen
    • In die Wittrui
    • Ranglyste
    • Afrigter statistiek & rekords
  • Kompetisies
    • Admin/Direkteurs/Beeld en Virsekerbeker
      • Geskiedenis en Statistiek
      • Eerste Span Finale
      • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
    • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
      • Eerste Span
      • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Geskiedenis & Ander Interessanthede
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • AHS vs PBHS - Geskiedenis
    • AHS vs Grey Kollege - Geskiedenis
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Rugbyweek
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
  • Oud-Affies
    • Nasionale Spanne
      • Springbokke
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA XV-tal
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud-Affie rugbyspan uitslae
  • Bibliografie

AFFIES SE WIT BULLE VS GARSFONTEIN SE BERE - 15 APRIL 2023

4/15/2023

 
Dit was die 7e keer wat die twee skole se eerste spanne teen mekaar speel. sedert 1993. Met Garsfontein se wen maak hulle dit 2 jaar agtermekaar! 

​Tellings van die 7 wedstryde gespeel sedert 1993 kan hier gesien word.

Tellings van ander wedstryde vandag gespeel  kan hier gesien word.

Op een van die skole rugby "blogs" of dan soos dit bekend staan onder skole rugby ondersteuners as "Beet se Blog" is daar verwys na vandag se wedstryd tussen die Wit Bulle van Affies en die Bere van Garsfontein en ek haal aan:


AFFIES VS GARSIES – Ready to be counted amongst the top local derbies.

As dit gaan oor wie die beste 1e span is in Pretoria/Blou Bul land dan is daar seker nie fout met die stelling nie As die hoeveelheid toeskouers en ondersteuners  'n aanduiding is van hoe ernstig die wedstryd deur ondersteuners opgeneem word dan was daar maar min toeskouers wat die Hoofwedstryd gekyk het in vergelyking met 'n Affie vs Boys High of Waterkloof wedstryd.
Die atmosfeer op en langs die veld was alles behalwee elektries!! Miskien oor so 3 - 4 jaar mag dit dalk 'n perd van 'n ander kleur wees???

Tyd sal leer!!

WIT BULLE vandag:

15. 
Migael de Lange
14. Stephan Brits
13. Ivandre van Wyk
12. Janco Purchase (O/K)
11. Rigaardt Pretorius 
10, Ruben Pienaar
  9. Hendre Schoeman
  8. Dieter Schubert
  7. Ruan Lippoldt 

  6. Juan Vorster 
  5. JD Hattingh
  4. Johnathan Eloff 
  3. Ruan Smuts
  2. FC van Rooyen
  1. Steyn Truter (K)
​​
RESERWES GEBRUIK:
 - Braam Swanepoel vir Juan Vorster
 - Ruben Dryer vir JD Hattingh

WEDSTRYD

Die wedstryde het teen 'n vinnige tempo afsgeskop. Die teibord was besig. GF het gou  10 - 14 voorgeloop.. Daarna was daar in terme van die telbord net een span op die veld en halftyd is  die telling 10 - 33 in die guns van Garsfontein.

Ek kyk gou na wat is die grootste punte verskil wat die Wit Bulle mee verloor het tuis en weg sodat ek die antwoord het aan die einde van die wedstryd indien nodig.

Die tweede helfte begin met 'n drie deur Janco  Purchsae langs die pale en al is die telling 17 - 33  is daar 'n dowwe lig aan die einde van die donker tonnel.

Met nog 'n  drie en 'n strafdrie is die telling 31 - 33 in GF se guns en soos hulle sal se in Engels "Game on".

Albei spanne teken weer 'n drie aan en Ruben Pienaar verdoel Affies se drie, telling 38  elk.. Met minder as 10 minute oor druk GF weer 'n drie en verdoel dit. Ongelukkig vir die Wit Bulle is dit dan die telling tot die eindfluitjie blaas en Garsfontein as oorwinnaars van die veld stap, telling 38 - 45 in GF se guns!

GF wen die 1e helfte 33 - 10 en die Wit Bulle die 2e helfte 28 - 12!

Dit was 'n klipharde wedstryd en was dit jammer dat daar uiteindelik 'n wenner moes wees. Geluk aan Garsfontein se Bere tot ons weer speel op Garsfontein in 2024!

​
PUNTE:
AHS: 38 (10)


Driee: Rigaardt Pretorius, Janco Purchase, Stephan Brits, Henry Schoeman en 'n strafdrie.: 

Skoppe: Voltal vir Ruben Pienaar wat al sy skoppe pale toe oorskop. 4 Doelskoppe en 1 strafskop.

​GARSFONTEIN: 45 (33)​

​1e Span seisoen opsomming kyk hier!

Comments are closed.
Proudly powered by Weebly
  • Tuis
  • Blog
  • 2026 Seisoen
    • 1ste span seisoen
    • Ander spanne tellings
    • Wedstrydprogram
  • Opsomming per Jaar
    • 1920 - 1929
    • 1930 - 1939
    • 1940 - 1949
    • 1950 - 1959
    • 1960 - 1969
    • 1970 - 1979
    • 1980 - 1989
    • 1990 - 1999
    • 2000 - 2009
    • 2010 - 2019
    • 2020 - 2025
  • 1ste Span - Spelers / Afrigters / Ondersteuningsgroep
    • Alfabetiese lys van 1ste span spelers
    • 1ste span kapteins
    • 1ste span afrigters
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • Rugbyspeler van die Jaar
    • 1ste Rugby- & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ondersteunings- groep
  • Skolespanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU Elite Player Development (EPD) Program
    • N-Tvl A & Cravenweek
    • Blou Bulle o/18 Akademieweek / LSEN / VKB
    • Blou Bulle Skole 7's
    • Blou Bulle o/17
    • Blou Bulle o/16
    • Blou Bulle o/15
    • Ander Skoolspanne
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
  • Historiese uitslae & tellings
    • Opsomming per opponent & per jaar
    • Opsomming per dekade
    • Uitslae teen spanne - Alfabeties
    • vs PBHS alle spanne sedert 1994
    • vs Grey Kollege alle spanne sedert 1993
    • vs Paarl Gimnasuim alle spanne sedert 2017
    • vs Paul Roos Gimnasium alle spanne 2007, 2026
  • Statistiek & rekords
    • 50+ Wedstryde
    • 3+ Jaar
    • In 'n Wedstryd
    • In 'n Seisoen
    • In die Wittrui
    • Ranglyste
    • Afrigter statistiek & rekords
  • Kompetisies
    • Admin/Direkteurs/Beeld en Virsekerbeker
      • Geskiedenis en Statistiek
      • Eerste Span Finale
      • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
    • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
      • Eerste Span
      • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Geskiedenis & Ander Interessanthede
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • AHS vs PBHS - Geskiedenis
    • AHS vs Grey Kollege - Geskiedenis
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Rugbyweek
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
  • Oud-Affies
    • Nasionale Spanne
      • Springbokke
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA XV-tal
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud-Affie rugbyspan uitslae
  • Bibliografie