|
Dit was die 66 ste keer dat Helpmekaar en Affies teen mekaar speel. Naas Pretoria Boys High die skool wat Affies die 2e meeste aantal kere teen gespeel het. Die eerste wedstryd was in 1928 met Affies wat gewen het.
Vir ‘n opsomming van die tellings tussen die Wit Bulle en Helpmekaar se 1e spanne kyk hier Tellings van ander wedstryde gister gespeel kyk hier. WIT BULLE (Beginspan) 1. Werner Vrey* 2. Ethen van Dyk* 3. Ruan Smuts* 4. Muntingh Hamman 5. JD Hattingh* 6. Luan Potgieter 7. Albert Smit 8. Ruan Lippold* 9. Hendre Schoeman* 10. Ruben Pienaar* 11. Nicolas Grobler 12. Janco Purchase* (K) 13. Theuns Maritz* 14. Hugo Snyman 15. Ruben Groenewald Die beginspan was onveranderd van die een wat teen Diamantveld gespeel het. * = Spelers wat in 2023 1e span gespeel het RESERWES GEBRUIK Roal Kruger/Werner Vrey, Christiaan de Wet/Muntingh Hamman, Zirk Meyer/Hendre Schoeman, Eagan Roux/Hugo Snyman, Juan Vorster/Albert Smit, Deon Botes/Ruan Smuts, Christiaan Potgieter/Ethan v Dyk, Stephan Mcdonald/Ruan Lippold, Geluk aan Stephan, Christiaan P en Deon wat vir die 1e keer die Wittrui oor die kop trek!! TRUI OORHANDIGING VOOR WEDSTRYD
WEDSTRYD Ongelukkig was die "streaming" aan en af! Daar was 'n opwaardse kurwe teen baie stywer kompetisie as verlede Saterdag. Die Wit Bulle het die 2e helfte gedomineer. Dit het geleentheid gebied vir al die reserwses om in die 2e helfte.te speel. Voorspoed aan die afrigters en die WIT BULLE vir die Noord/Suid Saga!! PUNTE AHS - 45(21) Driee: Ethan van Dyk en Nicolaas Grobler - 2 elk, Ruan Lippold, Hugo Snyman en Theuns Maritz - 1 elk Skoppe: Ruben Pienaar suksesvol met 5/7 van sy doelskoppe. HELPMEKAAR - 21(7) Vir die Wit Bulle seisoen sover kyk hier Comments are closed.
|