Affie-rugby
  • Tuis
  • Blog
  • 2026 Seisoen
    • 1ste span seisoen
    • Ander spanne tellings
    • Wedstrydprogram
  • Opsomming per Jaar
    • 1920 - 1929
    • 1930 - 1939
    • 1940 - 1949
    • 1950 - 1959
    • 1960 - 1969
    • 1970 - 1979
    • 1980 - 1989
    • 1990 - 1999
    • 2000 - 2009
    • 2010 - 2019
    • 2020 - 2025
  • 1ste Span - Spelers / Afrigters / Ondersteuningsgroep
    • Alfabetiese lys van 1ste span spelers
    • 1ste span kapteins
    • 1ste span afrigters
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • Rugbyspeler van die Jaar
    • 1ste Rugby- & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ondersteunings- groep
  • Skolespanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU Elite Player Development (EPD) Program
    • N-Tvl A & Cravenweek
    • Blou Bulle o/18 Akademieweek / LSEN / VKB
    • Blou Bulle Skole 7's
    • Blou Bulle o/17
    • Blou Bulle o/16
    • Blou Bulle o/15
    • Ander Skoolspanne
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
  • Historiese uitslae & tellings
    • Opsomming per opponent & per jaar
    • Opsomming per dekade
    • Uitslae teen spanne - Alfabeties
    • vs PBHS alle spanne sedert 1994
    • vs Grey Kollege alle spanne sedert 1993
    • vs Paarl Gimnasuim alle spanne sedert 2017
    • vs Paul Roos Gimnasium alle spanne 2007, 2026
  • Statistiek & rekords
    • 50+ Wedstryde
    • 3+ Jaar
    • In 'n Wedstryd
    • In 'n Seisoen
    • In die Wittrui
    • Ranglyste
    • Afrigter statistiek & rekords
  • Kompetisies
    • Admin/Direkteurs/Beeld en Virsekerbeker
      • Geskiedenis en Statistiek
      • Eerste Span Finale
      • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
    • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
      • Eerste Span
      • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Geskiedenis & Ander Interessanthede
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • AHS vs PBHS - Geskiedenis
    • AHS vs Grey Kollege - Geskiedenis
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Rugbyweek
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
  • Oud-Affies
    • Nasionale Spanne
      • Springbokke
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA XV-tal
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud-Affie rugbyspan uitslae
  • Bibliografie
  • Tuis
  • Blog
  • 2026 Seisoen
    • 1ste span seisoen
    • Ander spanne tellings
    • Wedstrydprogram
  • Opsomming per Jaar
    • 1920 - 1929
    • 1930 - 1939
    • 1940 - 1949
    • 1950 - 1959
    • 1960 - 1969
    • 1970 - 1979
    • 1980 - 1989
    • 1990 - 1999
    • 2000 - 2009
    • 2010 - 2019
    • 2020 - 2025
  • 1ste Span - Spelers / Afrigters / Ondersteuningsgroep
    • Alfabetiese lys van 1ste span spelers
    • 1ste span kapteins
    • 1ste span afrigters
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • Rugbyspeler van die Jaar
    • 1ste Rugby- & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ondersteunings- groep
  • Skolespanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU Elite Player Development (EPD) Program
    • N-Tvl A & Cravenweek
    • Blou Bulle o/18 Akademieweek / LSEN / VKB
    • Blou Bulle Skole 7's
    • Blou Bulle o/17
    • Blou Bulle o/16
    • Blou Bulle o/15
    • Ander Skoolspanne
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
  • Historiese uitslae & tellings
    • Opsomming per opponent & per jaar
    • Opsomming per dekade
    • Uitslae teen spanne - Alfabeties
    • vs PBHS alle spanne sedert 1994
    • vs Grey Kollege alle spanne sedert 1993
    • vs Paarl Gimnasuim alle spanne sedert 2017
    • vs Paul Roos Gimnasium alle spanne 2007, 2026
  • Statistiek & rekords
    • 50+ Wedstryde
    • 3+ Jaar
    • In 'n Wedstryd
    • In 'n Seisoen
    • In die Wittrui
    • Ranglyste
    • Afrigter statistiek & rekords
  • Kompetisies
    • Admin/Direkteurs/Beeld en Virsekerbeker
      • Geskiedenis en Statistiek
      • Eerste Span Finale
      • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
    • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
      • Eerste Span
      • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Geskiedenis & Ander Interessanthede
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • AHS vs PBHS - Geskiedenis
    • AHS vs Grey Kollege - Geskiedenis
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Rugbyweek
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
  • Oud-Affies
    • Nasionale Spanne
      • Springbokke
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA XV-tal
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud-Affie rugbyspan uitslae
  • Bibliografie

WITBULLE VS STELLENBERG - 26 MAART 2024

3/27/2024

 
Dit was die 2e keer dat Stellenberg en Affies teen mekaar speel. Die eerste wedstryd was in 2019 in die Noord/Suid toernooi wat die Wit Bulle 28 - 21 gewen het.

Die Groen Tiere( 2e span) klop Stellenberg se 2e span 51 - 21.

WIT BULLE (Beginspan)
1. Werner Vrey*
2. Ethen van Dyk*
3. Ruan Smuts*
4. Muntingh Hamman
5. JD Hattingh*
6. Luan Potgieter
7. Albert Smit
8. Ruan Lippold*
9. Hendre Schoeman*
10. Ruben Pienaar*
11. Nicolas Grobler
12. Janco Purchase* (K)
13. Theuns Maritz*
14. Eagen Roux
15. Ruben Groenewald

 * = Spelers wat in 2023 1e span gespeel het
 ​  
RESERWES GEBRUIK

Deon Botes vir Ruan Smuts, Juan Vorster vir Albert Smit, Rikus Strydom vir Theuns Maritz, en Roal Kruger vir Werner Vrey.

BESERINGS
Theuns Maritz het sy sleutelbeen gebreek.

TRUI OORHANDIGING VOOR WEDSTRYD
  • Wihan Barnard. OA 2013. Hoofseun. Wit Bulle 2013.
     
WEDSTRYD
Kon die wedstryd nie direk kyk nie en staatgemaak op catch up streaming.. Weereens met groot gedeeltes wat dit gehang het!!

Seker ook maar goed so. Met die telling 19 - 3 in Affies se guns met halftyd was dit beslis 'n antiklimaks in vergelyking met die wedstryd teen PRG.

Die gevoel gekry van "kom ons kry die wedstryd net klaar so gou as moontlik".Die Wit Bulle wen redelik gemaklik met 38 - 11.

Die wedstryd sal onthou word met Theuns Maritz wat sy sleutelbeen breek diep in die 2e helfte. Die besering  sal heel moontlik beteken dat hy nie weer sal speel in die 2024 seisoen nie.
Ironies het hy in 2023 met die eerste wedstryd opgekom as reserwe, is beseer en speel eers weer die laaste drie wedstryde in die 2023 beginspan.  Die wedstryd teen Stellenberg
was Theuns se 7e wedstryd in die beginspan wat hom laat kwalifiseer vir 'n 1e span das!
​
PUNTE
 
AHS - 38(19)
Driee:
Ethan van Dyk - 2x
Luan Potgieter, Ruben Groenewald, Theuns Maritz - 1 elk

Skoppe: 
​Ruben Pienaar 4x doelskop..
 
STELLENBERG - 11(3)

Opsomming van die Wit Bulle se seisoen sover kyk hier

Comments are closed.
Proudly powered by Weebly
  • Tuis
  • Blog
  • 2026 Seisoen
    • 1ste span seisoen
    • Ander spanne tellings
    • Wedstrydprogram
  • Opsomming per Jaar
    • 1920 - 1929
    • 1930 - 1939
    • 1940 - 1949
    • 1950 - 1959
    • 1960 - 1969
    • 1970 - 1979
    • 1980 - 1989
    • 1990 - 1999
    • 2000 - 2009
    • 2010 - 2019
    • 2020 - 2025
  • 1ste Span - Spelers / Afrigters / Ondersteuningsgroep
    • Alfabetiese lys van 1ste span spelers
    • 1ste span kapteins
    • 1ste span afrigters
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • Rugbyspeler van die Jaar
    • 1ste Rugby- & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ondersteunings- groep
  • Skolespanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU Elite Player Development (EPD) Program
    • N-Tvl A & Cravenweek
    • Blou Bulle o/18 Akademieweek / LSEN / VKB
    • Blou Bulle Skole 7's
    • Blou Bulle o/17
    • Blou Bulle o/16
    • Blou Bulle o/15
    • Ander Skoolspanne
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
  • Historiese uitslae & tellings
    • Opsomming per opponent & per jaar
    • Opsomming per dekade
    • Uitslae teen spanne - Alfabeties
    • vs PBHS alle spanne sedert 1994
    • vs Grey Kollege alle spanne sedert 1993
    • vs Paarl Gimnasuim alle spanne sedert 2017
    • vs Paul Roos Gimnasium alle spanne 2007, 2026
  • Statistiek & rekords
    • 50+ Wedstryde
    • 3+ Jaar
    • In 'n Wedstryd
    • In 'n Seisoen
    • In die Wittrui
    • Ranglyste
    • Afrigter statistiek & rekords
  • Kompetisies
    • Admin/Direkteurs/Beeld en Virsekerbeker
      • Geskiedenis en Statistiek
      • Eerste Span Finale
      • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
    • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
      • Eerste Span
      • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Geskiedenis & Ander Interessanthede
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • AHS vs PBHS - Geskiedenis
    • AHS vs Grey Kollege - Geskiedenis
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Rugbyweek
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
  • Oud-Affies
    • Nasionale Spanne
      • Springbokke
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA XV-tal
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud-Affie rugbyspan uitslae
  • Bibliografie