AFFIES RUGBY
  • Tuis
  • Agtergrond
  • Blog
  • Seisoen
    • 2025 >
      • 1e Span Seisoen
      • Ander Spanne Tellings
      • 2025 Wedstryd Program
    • 2024 >
      • 1e Span Seisoen
      • Ander Spanne Tellings
      • 2024 Wedstrydprogram
      • 2024 Sewes Tellings
      • Noord Suid Bepalings
      • Noord Suid Tellings
    • 2023 >
      • 1e Span Seisoen
      • Ander Spanne Uitslae
      • Sewes Tellings
      • 2023 Wedstrydprogram
      • Afrigters
      • Oefentye
    • 2022 >
      • 2022 1e Span Seisoen
      • 2022 Ander Spanne UItslae
      • 2022 Sewes Tellings
      • Wedstrydprogram
      • Afrigters
    • 2021 >
      • 2021 1e Span Seisoen
      • 2021 Ander Spanne Uitslae
      • Wedstrydprogram
      • Afrigters
    • 2020 >
      • 2020 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2020 Ander Spanne Uitslae
      • Wedstryd Program
      • Oefentye
    • 2019 >
      • 2019 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2019 Ander Spanne Uitslae
      • 2019 Wedstryd Program
      • 2019 Afrigters
      • 2019 Oefentye
    • 2018 >
      • 2018 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2018 Ander Spanne Uitslae
      • 2018 Bepalings
      • AHS Afrigters 2018
    • 2017 >
      • 2017 Bepalings
      • 2017 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2017 Ander Spanne Uitslae
      • 2017 Velde en Oefentye
    • 2016 >
      • 2016 Bepalings
      • 2016 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2016 Ander Spanne Uitslae
    • 2015 >
      • 2015 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2015 Ander Spanne Uitslae
    • 2014 >
      • 2014 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2014 Ander Spanne Uitslae
    • 2013 >
      • 2013 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2013 Ander Spanne Uitslae
  • Geskiedenis
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Toernooi
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
    • Opsomming per Jaar >
      • 1921 - 1929
      • 1930 - 1939
      • 1940 - 1949
      • 1950 - 1959
      • 1960 - 1969
      • 1970 - 1979
      • 1980 - 1989
      • 1990 - 1999
      • 2000 - 2009
      • 2010 - 2019
      • 2020 - 2029
  • Eerste Span Spelers
    • Alfabetiese Lys 1921 tot op Datum
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • 50 Wedstryde +
    • 3 Jaar +
  • Skole Spanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU EPD Program
    • N.Tvl & BB Skole spelers
    • N.Tvl & BB o/18 Ontwikkeling
    • BB o/17 - 7's
    • NTvl & BB o/17 Ontwikkeling
    • BB o/16 Grant Khomo & Ontwikkeling
    • BB o/15 Ontwikkeling
    • Ander Skool Spanne
  • Skole teen Gespeel
    • Skole teen Gespeel - Alfabeties
    • Opsomming van Wedstryde Gespeel
    • Wedstryd Tellings per Jaar >
      • Affies vs PBHS Geskiedenis
      • AHS VS PBHS Tellings 1988 - 2024
      • Affies vs Grey College - Geskiedenis
      • Affies vs Grey Tellings 1993 - 2024
      • A,B,C
      • D,E,F
      • G & H
      • J,K,L
      • M,N,O
      • P,Q,R
      • S,T,V
      • W & Z
  • Admin/Direkteurs/Beeld en Versekerbeker
    • Geskiedenis en Statistiek
    • Eerste Span Finale
    • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
  • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
    • Eerste Span
    • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Algemeen
    • Eerste Span Kapteins
    • Eerste Span Afrigters
    • Rugby Speler van die Jaar
    • Ondersteuning Groep
    • Eerste Rugby & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ranglyste
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
    • Algemene Punte Statistiek >
      • Wedstryd
      • Seisoen
      • Wittrui
  • Oud Affies
    • Nasionale Spanne >
      • Springbok Spelers
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA xv
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne >
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee >
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters >
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud Affies Speel Provinsiaal + >
      • 2025
      • 2024
      • 2023
      • 2022
      • 2021
      • 2020
      • 2019
      • 2018
      • 2017
      • 2016
      • 2015
      • 2014
      • 2013
      • 2012
      • 2011
      • 2010
      • 2009
      • 2008
      • 2007
      • 2006
      • 2005
  • Foto Gallery
  • Bibliografie
E-mail Address

WIT BULLE VS WATERKLOOF -  GESKIEDENIS/WEDSTRYD/STATISTIEK

7/30/2022

 
AGTERGROND

Waterkloof het sy onstaan in 1979. Die twee skole speel teen mekaar sedert 1988.

Affies en Waterkloof het 'n verbintenis wat sover teruggaan as 1948. Die waarnemende Hoof van Waterkloof toe die skool sy deure oopgemaak het was Mnr H Davin wat 'n afgetrede Inspekteur van skole was. Hy was voor dit Hoof van Nelspruit Hoerskool en  voor sy skuif na Nelspruit was hy 'n onderwyser by AHS. In sy tyd by Affies was hy ook die 1e rugbyspan afrigter in 1948 en 49.

Dit was die 45ste keer wat die twee skole teen mekaar gespeel het met Affies 38 keer en Waterkloof 7 keer aan die wenkant.

In 2006 speel die 1e spanne 4 keer teen mekaar in een seisoen en dit was as volg:
Mitchelin Super 16 finaal. - WK wen op Tuks Stadion
Blou Bulle skole liga - Wit Bulle wen tuis.
Finaal van die Blou Bulle skole liga - WK wen tuis.
Finaal van die Beeld Trofee. - Wit Bulle  wen op Waterkloof. 


Daar is 14 wedstryde vandag gespeel met Affies wat al 14 wedstryde wen. Is dit die 1e keer? Hier volg die statistiek:
1988 - 1996
 - Geen inligting in jaarblaai.
1997 - 2006
 - 2006 Affies wen al die wedstryde tuis.
2012 - 2022
 - 2022 Affies wen al die wedstryde weg.
 - 2013 Een wedstryd gelykop. Affies wen die res.
Let wel die wedstryde gespeel is net die wedstryde waar al die spanne teen mekaar speel op eendag. Nie Super 12/16 en Beeld, ens. uitspeel wedstryde nie!

Die telling van 60 - 15 was nie grootse van alle tye nie en ook nie die meeste punte aangeteken in 'n wedstryd tussen die 2 spanne nie . Dit behoort aan die 1993 Wit Bulle wat 75 - 6 gewen het

Vir die 1e span tellings per jaar kyk hier.

Tellings van die ander spanne kyk hier.

BEGIN SPAN 
15.JL van Rensburg

14.Gustav Maritz
13.Tiaan de Wet
12.Heinrich Horn
11.Risima Sambo
10.Stehan Heymans (K)
  9.Rovan Shahia
  8.CF Delport
  7.Erich Jooste
  6.Abel Pretorius
  5.Andreas Burger
  4.Anton Grotius
  3.Zack Maritz
  2.Hanro Venter
  1.Steyn Truter

BESERINGS
  • Uit vir seisoen - Ewan van Heerden, CF Delport, Luchan Mouton, Beyers Roos, 
  • Dieter Schubert mag dalk speel teen Pretoria Boys High ​​​

RESERWES GEBRUIK:
  • FC v Rooyen, Dian du Toit

​WEDSTRYD
Met die lostrio wat teen Menlo gespeel het steeds beseer draf die Wit Bulle op die veld teen Waterkloof met dieselfde 15 tal wat teen MC gespeel het. Ten spyte wat die wedstryd vooraf gegaan het was die Wit Bulle na 5 minute op die telbord met 'n drie. en daarna was dit net eenrigting verkeer!!

Halftyd  telling was 24 - 10 in Affies se guns.

Die Witbulle kyk terug na 'n wedstryd waar hulle 10 driee gedruk het (een minder as die 11 teen Diamantvled) waarvan 7 deur die agterspelers en 3 deur die voorspelers gedruk is! 


Die Wit Bulle was in beheer van die begin af en was daar nog 'n paar driee wat kon gewees het maar daar kan geen klagtes wees met 10 in totaal nie!!! 

Ek sonder nie graag spelers uit nie maar vandag het die bal meer as eenkeer by Gustav Maritz uitgekom en hy het gewys wat daarmee gedoen kan word. Laat my dink aan my jongdae se Blou Bul vleuels naamlik Cora Dirksen, Willem Stapelberg, Ray Mordt en van die WP, Niel Burger!

Wel gedaan Wit Bulle dit was "Vingerlek lekker" !!

PUNTE:
AHS: 60(24)

Driee:Gustav Maritz 2x, JL van Rensburg 2x, Stehan Heymans, Erich Jooste, Hanro Venter, Tiaan de Wet, Risima Sambo.

Skoppe: Stehan Heymans 5 x doelskoppe.
MARITZBURG COLLEGE: 15(10)

​1e Span seisoen opsomming kyk hier!

Comments are closed.

    Argiewe

    May 2025
    April 2025
    March 2025
    February 2025
    January 2025
    July 2024
    June 2024
    May 2024
    April 2024
    March 2024
    January 2024
    August 2023
    July 2023
    May 2023
    April 2023
    March 2023
    August 2022
    July 2022
    June 2022
    May 2022
    April 2022
    March 2022
    February 2022
    December 2021
    September 2021
    August 2021
    May 2021
    April 2021
    July 2020
    March 2020
    February 2020
    December 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    August 2018
    July 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    December 2016
    November 2016
    August 2016
    July 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    September 2015
    August 2015

    RSS Feed

Proudly powered by Weebly