|
Die toernooi vind plaas in dieselfde tyd as die World Schools Festival wat op Affies se A Veld aangebied word vanaf 24 - 28 Maart. Wedstryde word gespeel op:
Maandag 23 Maart - Affies A veld Dinsdag 24 Maart - Loftus Donderdag 26 Maart - Affies A veld Die bepalings vir die week is nog nie beskikbaar nie. Die volgende skole neem deel aan die FS 2020 toernooi: Affies EG Jansen Garsfontein Helpmekaar Jeppe Kemptonpark KES Maritzburg College Nelspruit Noordheuwel Waterkloof Welkom Gimnasium Westville Zwartkops Vir meer inligting oor Swys se rugbyloopbaan kyk hier Comments are closed.
|