|
Geluk aan Dewald Donald wat ingesluit is in die SA Skolespan wat in Augustus teen Engeland, Wallis en Frankryk speel. Dewald is Affies se 28ste SA Skole speler waarvan vyf spelers twee jaar vir die SA Skolespan gespeel het. Lys van spelers verskyn hier. Dewald se drie teen Jeppe - https://www.youtube.com/watch?v=_1yFnOmx_OM Dewald 2014 - 2018: 2014 - o/14A - AHS 2015 - o/15A - AHS 2016 - o/16A - AHS - o/16 BB Grant Khomo - o/16 SARU Green Squad 2017 - 1e Span AHS (Speel grootste gedeelte van die seisoen nie agv 'n besering. 2018 - 1e Span AHS - o/18 BB Cravenweek - o/18 SARU Elite oefengroep ******************************************** ******************************************
Comments are closed.
|