|
Geluk aan Marnus Potgieter wat ingesluit is in die SA o/18, 7's span wat aan die Windhoek Internasionale 7's toernooi gaan deelneem vanaf 2 Maart tot 5 Maart. Marnus se rugby geskiedenis by Affies is as volg: 2013 - AHS o/14A 2014 - AHS o/15A 2015 - AHS o/16A - BB Grant Khomo 2016 - AHS 1e - BB 0/18 Craven week - AHS 7's - BB o/17, 7's 2017 - SA Elite o/18 oefen groep - SA o/18, 7's Vir historiese inligting oor Affie spelers wat Nasionale spanne verteenwoordig het op skole vlak kyk hier. Marnus in aksie in 2016. Die gesegde dat die appel val nie ver van die boom af nie bly maar waar. Marnus se Pa (Christo) speel 3 jaar vir die Affie 1e span, is kaptein van die 1e span in 1986 en verteenwoordig NTvl by die 1986 Craven week. *********************************************************************************************
Comments are closed.
|