Ruben in aksie vir die Witbulle in 2015. Geluk aan Ruben wat gekies is vir die SA o/20 span wat vanaf 31 Mei tot 18 Junie aan die Wereld o/20 Rugby Kampioenskappe deelneem in Georgie. 2013 - BB o/16 Grant Khomo 2014 - AHS 1e 2015 - AHS 1e 2015 - SA Skole 2016 - BB o/19 en o/21 2016 - BB Currie Cup Qualifying 2016 - BB Curriebeker Vir 'n lys van Oud Affies wat die SA o/20 span tot op hede verteenwoordig het kyk hier. ********************************************************************************************* Comments are closed.
|
