Francois op die 2003 spanfoto. Ons innige meegevoel aan die familie van Francois Slabbert wat gister in 'n motorongeluk oorlede is. Francois het in 2003 vir die Witbulle gespeel en is die eerste van 3 broers wat vir die 1e span gespeel het. Francois - 2003 Robert - 2005 Jandre - 2013 Berig en foto op die Oud- AffieBond Facebook - www.facebook.com/OudAffieBond/?fref=ts Francois RIV!!!! *************************************************************************************************** Comments are closed.
|
