Dit het hom egter nie te lank van rugby weggehou nie en in 2014 word hy aangestel as die Sharks se Kommersiële/Bemarkings Bestuurder. In 2015 word hy aangestel as die Sharks se Hoof Bedryfsbeampte(COO). ‘n Posisie wat hy beklee totdat hy oorneem as CEO in September..
Sterkte met jou aanstelling as CEO en mag Affie Guts jou dra in die dae wanneer jy dit nodig het.
Eduard volg in die voetspore van ‘n hele paar Oud Affies wat oor die jare betrokke was by die Administrasie van rugby op Provinsiale en Nasionale vlak. Vir inligting van die Oud Affies kyk hier
Eduard se Rugby CV vanaf sy tyd op Affies tot en met sy uittrede in 2011 verskyn hieronder.