|
Dit was die 2e keer wat die 2 skole teen mekaar gespeel het. Ondersteuners wat die wedstryde bygewoon het kan nie uitgepraat raak oor die ontvangs en atmosfeer op en af van die veld nie. Ongeag die tellings glo ek dat die jaarlikse wedstryd teen Westville gekom het om te bly. SPAN
15. Tristan Janse Van Vuuren 14. Carel Koch 13. Marnus Potgieter 12. Louritz van der Schyff 11. Christian Strydom 10. Ruan de Swardt 9. Jack Hart 8. Jaco Labuschagne 7. Phillip Krause 6. Regardt du Plessis 5. Dylan du Preez 4. Henk Pretorius 3. Arno van Wyk 2. Schalk Erasmus (kapt) 1. Cabous Eloff WEDSTRYD: Die witmajien was vandag in "overdrive" en het die bal die werk gedoen. Nege uit die 10 driee is deur agterspelers gedruk. Carel, Marnus, Christian en Tristan het elk 2 driee gedruk.. Jack Hart het vandag sy 7e wedstryd vir die Witbulle begin. Hy kwalifiseer dus vir die gesogte 1e span das. (Moet 7 wedstryde begin om 'n 1e span das te ontvang). Wedstryd statistiek tot op datum verkyn hier PLAASVERVANGERS: Ruben Dreyer vir Jaco Labuschagne(bloed), Ruan Schmulian vir Louritz vd Schyff, Johan van Zyl vir Schalk Ersamus, James Combrinck vir Cabous Eloff, Ruben Dreyer vir Henk Pretorius, Jan Hendrik Pretorius vir Arno van Wyk, Charles Goedhals vir Ruan de Swardt en Henro Coetser vir Jack Hart. PUNTE: AFFIES - 62 (40) Driee - Henk Pretorius, Carel Koch 2x, Marnus Potgieter 2x, Tristan Jv Vuuren 2x Christian Strydom 2x en Louritz vd Schyff. Skoppe - Ruan de Swardt - 6 x doelskoppe WESTVILLE - 0 (0) ANDER UITSLAE: 2e wen 34 - 10 3e wen 55 - 0 o/16A wen 22 - 8 o/15A wen 24 - 19 o/14A wen 16 - 10 ********************************************************************************************* Comments are closed.
|