AFFIES RUGBY
  • Tuis
  • Agtergrond
  • Blog
  • Seisoen
    • 2022 >
      • 2022 1e Span Seisoen
      • 2022 Ander Spanne UItslae
      • Wedstrydprogram
      • Afrigters
    • 2021 >
      • 2021 1e Span Seisoen
      • 2021 Ander Spanne Uitslae
      • Wedstrydprogram
      • Afrigters
    • 2020 >
      • 2020 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2020 Ander Spanne Uitslae
      • Wedstryd Program
      • Oefentye
    • 2019 >
      • 2019 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2019 Ander Spanne Uitslae
      • 2019 Wedstryd Program
      • 2019 Afrigters
      • 2019 Oefentye
    • 2018 >
      • 2018 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2018 Ander Spanne Uitslae
      • 2018 Bepalings
      • AHS Afrigters 2018
    • 2017 >
      • 2017 Bepalings
      • 2017 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2017 Ander Spanne Uitslae
      • 2017 Velde en Oefentye
    • 2016 >
      • 2016 Bepalings
      • 2016 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2016 Ander Spanne Uitslae
    • 2015 >
      • 2015 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2015 Ander Spanne Uitslae
    • 2014 >
      • 2014 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2014 Ander Spanne Uitslae
    • 2013 >
      • 2013 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2013 Ander Spanne Uitslae
  • Geskiedenis
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Toernooi
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
    • Opsomming per Jaar >
      • 1921 - 1929
      • 1930 - 1939
      • 1940 - 1949
      • 1950 - 1959
      • 1960 - 1969
      • 1970 - 1979
      • 1980 - 1989
      • 1990 - 1999
      • 2000 - 2009
      • 2010 - 2019
      • 2020 - 2029
  • Eerste Span Spelers
    • Alfabetiese Lys 1921 tot op Datum
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • 50 Wedstryde +
    • 3 Jaar +
  • Skole Spanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • N.Tvl & Blou Bulle
    • N.Tvl & BB Ontwikkeling/Akademie/o/19/LSEN
    • BB Skole Sewes
    • NTvl/BB o/17 Akademie
    • BB o/16 Ontwikkeling/Grant Khomo Spanne
    • Ander Skool Spanne
  • Skole teen Gespeel
    • Skole teen Gespeel - Alfabeties
    • Opsomming van Wedstryde Gespeel
    • Wedstryd Tellings per Jaar >
      • Affies vs PBHS Geskiedenis
      • AHS VS PBHS Tellings 1988 - 2019
      • Affies vs Grey College - Geskiedenis
      • Affies vs Grey Tellings 1993 - 2022
      • A,B,C
      • D,E,F
      • G & H
      • J,K,L
      • M,N,O
      • P,Q,R
      • S,T,V
      • W & Z
  • Admin/Direkteurs/Beeld en Versekerbeker
    • Geskiedenis en Statistiek
    • Eerste Span Finale
    • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
  • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
    • Eerste Span
    • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Algemeen
    • Eerste Span Kapteins
    • Eerste Span Afrigters
    • Rugby Speler van die Jaar
    • Ondersteuning Groep
    • Eerste Rugby & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ranglyste
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
    • Algemene Punte Statistiek >
      • Wedstryd
      • Seisoen
      • Wittrui
  • Oud Affies
    • Nasionale Spanne >
      • Springbok Spelers
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA xv
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne >
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • Superugby en Pro 14
    • Speel Oorsee
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters >
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud Affies Speel Provinsiaal + >
      • 2022
      • 2021
      • 2020
      • 2019
      • 2018
      • 2017
      • 2016
      • 2015
      • 2014
      • 2013
      • 2012
      • 2011
      • 2010
      • 2009
      • 2008
      • 2007
      • 2006
      • 2005
  • Foto Gallery
  • Bibliografie
E-mail Address

AFFIES VS WATERKLOOF - OPGEDATEER

5/21/2016

 
Dit was die 41 ste keer wat die twee skole teen mekaar gespeel het sedert 1985.

Details van die tellings per jaar kan hier gesien word.
SPAN
15. Christian Strydom
14. Carel Koch
13. Marnus Potgieter
12. Louritz van der Schyff
11. Ruben Meiring
10. Ruan de Swardt
  9. Jack Hart
  8. Jaco Labuschagne
  7. Phillip Krause
  6. Desesde Nel
  5. Henk Pretorius
  4. Dylan du Preez
  3. Arno van Wyk
  2. Schalk Erasmus (kapt)
  1. Cabous Eloff

WEDSTRYD
'n Wedstryd wat nie werklik aan die gang gekom het nie ten spyte daarvan dat Affies 48 punte aangeteken het.

Een van die driee van die seisoen word laat in die tweede helfte gedruk. Ruan de Swardt besluit van 'n skrum in ons kwart gebied om die bal op te vat, chip oor die WK agterlyn , die bal spring reg vir hom, hy trek die heelagter en stuur Christian Strydom weg vir 'n lopie vanaf die halflyn  en sonder dat 'n hand op hom gele word druk hy 'n drie in die hoek wat Ruan verdoel.

Dylan du Preez is beseer en dit lyk of sy seisoen dalk tot 'n einde gekom het.

Twee spelers van Affies het 'n geelkaart gekry.

Statistiek vir die 2016 seisoen verskyn hier.

Daar was heelwat toeskouers gewees maar ek het die gevoel gekry dat die "hype" oor die wedstryd nie meer dieselfde is nie.

Na die skoollied en die kreet staan ek tussen die seuns en 'n jong Affie seun (vermoed in Graad 8) vra vir Patches dat sy boetie graag 'n foto saam met Patches wil he. Die boetie (skat hom so Graad 3) staan hand om die lyf met Patches en die foto word geneem. Ek kry sommer 'n knop in my keel!

PLAASVERVANGERS
James Combrinck vir Cabous Eloff (geelkaart), Charles Goedhals vir Ruan de Swardt (bloed), Ruben Dreyer vir Dylan du Preez (beseer).

PUNTE

AFFIES - 48 (26)

Driee - Schalk Erasmus 2x, Carel Koch 2x, Louritz vd Schyff, Jaco Labuschagne en Christian Strydom.
Skoppe - Ruan de Swardt 5 x Doelskoppe en 1 x Strafskop.

WATERKLOOF - 14 (7)

ANDER TELLINGS OP DIE A VELD

o/14A - Gelykop 15 elk
0/15A - Wen 12/0
o/16A - Verloor 10/15
3e - Wen 59/15
2e - Wen 57/14

*********************************************************************************************

Comments are closed.

    Argiewe

    May 2022
    April 2022
    March 2022
    February 2022
    December 2021
    September 2021
    August 2021
    May 2021
    April 2021
    July 2020
    March 2020
    February 2020
    December 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    August 2018
    July 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    June 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    February 2016
    January 2016
    December 2015
    October 2015
    September 2015
    August 2015
    July 2015
    May 2015
    April 2015
    March 2015
    February 2015
    January 2015
    December 2014
    October 2014
    September 2014
    August 2014
    July 2014
    June 2014
    May 2014
    March 2014
    February 2014
    January 2014
    November 2013
    October 2013
    September 2013
    August 2013
    July 2013

    RSS Feed

Proudly powered by Weebly