Affie-rugby
  • Tuis
  • Blog
  • Seisoen
    • 2026
      • 1ste span seisoen
      • Ander spanne tellings
      • 2026 wedstrydprogram
  • Geskiedenis
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • AHS vs PBHS - Geskiedenis
    • AHS vs Grey Kollege - Geskiedenis
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Rugbyweek
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
    • Opsomming per Jaar
      • 1921 - 1929
      • 1930 - 1939
      • 1940 - 1949
      • 1950 - 1959
      • 1960 - 1969
      • 1970 - 1979
      • 1980 - 1989
      • 1990 - 1999
      • 2000 - 2009
      • 2010 - 2019
      • 2020 - 2029
  • Eerstespan Spelers
    • Alfabetiese Lys 1921 - 2025
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • 50 Wedstryde +
    • 3 Jaar +
  • Skolespanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU Elite Player Development (EPD) Program
    • N-Tvl A & Cravenweek
    • Blou Bulle o/18 Akademieweek / LSEN / VKB
    • Blou Bulle Skole 7's
    • Blou Bulle o/17
    • Blou Bulle o/16
    • Blou Bulle o/15
    • Ander Skoolspanne
  • Skole teen Gespeel
    • Skole teen Gespeel - Alfabeties
    • Opsomming van Wedstryde Gespeel
    • Wedstryd Tellings per Jaar
      • AHS vs PBHS Tellings 1994 - 2026
      • AHS vs Grey Kollege Tellings 1993 - 2026
      • A,B,C
      • D,E,F
      • G & H
      • J,K,L
      • M,N,O
      • P,Q,R
      • S,T,V
      • W & Z
  • Admin/Direkteurs/Beeld en Virsekerbeker
    • Geskiedenis en Statistiek
    • Eerste Span Finale
    • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
  • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
    • Eerste Span
    • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Algemeen
    • 1ste span kapteins
    • 1ste span afrigters
    • Rugbyspeler van die Jaar
    • Ondersteuning Groep
    • Eerste Rugby & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ranglyste
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
    • Algemene Punte Statistiek
      • Wedstryd
      • Seisoen
      • Wittrui
  • Oud-Affies
    • Oud-Affie rugbyspan uitslae
    • Nasionale Spanne
      • Springbokke
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA XV-tal
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
  • Bibliografie
  • Tuis
  • Blog
  • Seisoen
    • 2026
      • 1ste span seisoen
      • Ander spanne tellings
      • 2026 wedstrydprogram
  • Geskiedenis
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • AHS vs PBHS - Geskiedenis
    • AHS vs Grey Kollege - Geskiedenis
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Rugbyweek
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
    • Opsomming per Jaar
      • 1921 - 1929
      • 1930 - 1939
      • 1940 - 1949
      • 1950 - 1959
      • 1960 - 1969
      • 1970 - 1979
      • 1980 - 1989
      • 1990 - 1999
      • 2000 - 2009
      • 2010 - 2019
      • 2020 - 2029
  • Eerstespan Spelers
    • Alfabetiese Lys 1921 - 2025
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • 50 Wedstryde +
    • 3 Jaar +
  • Skolespanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU Elite Player Development (EPD) Program
    • N-Tvl A & Cravenweek
    • Blou Bulle o/18 Akademieweek / LSEN / VKB
    • Blou Bulle Skole 7's
    • Blou Bulle o/17
    • Blou Bulle o/16
    • Blou Bulle o/15
    • Ander Skoolspanne
  • Skole teen Gespeel
    • Skole teen Gespeel - Alfabeties
    • Opsomming van Wedstryde Gespeel
    • Wedstryd Tellings per Jaar
      • AHS vs PBHS Tellings 1994 - 2026
      • AHS vs Grey Kollege Tellings 1993 - 2026
      • A,B,C
      • D,E,F
      • G & H
      • J,K,L
      • M,N,O
      • P,Q,R
      • S,T,V
      • W & Z
  • Admin/Direkteurs/Beeld en Virsekerbeker
    • Geskiedenis en Statistiek
    • Eerste Span Finale
    • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
  • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
    • Eerste Span
    • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Algemeen
    • 1ste span kapteins
    • 1ste span afrigters
    • Rugbyspeler van die Jaar
    • Ondersteuning Groep
    • Eerste Rugby & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ranglyste
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
    • Algemene Punte Statistiek
      • Wedstryd
      • Seisoen
      • Wittrui
  • Oud-Affies
    • Oud-Affie rugbyspan uitslae
    • Nasionale Spanne
      • Springbokke
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA XV-tal
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
  • Bibliografie

AFFIES VS PRETORIA BOYS HIGH 27 JULIE 2019

7/27/2019

 
Dit was die 116e keer wat die twee skole se 1e spanne teenmekaar speel. Opsomming van wedstryde gespeel na vandag is as volg:
Gespeel  116
Wen          65
Verloor     42
Gelykop     9

​Lys van tellings sedert 1923 kyk hier.


Affies was tenspyte van die Wibulle se aan en af seisoen die gunsteling om die wedstryd te wen. Boys High is en sal altyd 'n harde neut wees om te kraak op hulle tuisveld en vandag was geen uitsondering nie

Na Affies se 12 oorwinnings vanaf 2009 - 2018 is Boys High aan die wenkant. Welverdiend! Ironies is 2008 en 2019 'n "carbon copy" met Affies wat al die ander wedstryde wen buiten die 1e span wedstryd. Een verskil is dat die 2008 wedstryd by Affies was.

Affies het in 1999, 2010 en 2018 al die wedstryde gewen! Dit was elke keer tuis gewees.
BESERINGS
Met Michael van Aswegen en Christian Kamffer ook beseer eindig die seisoen met 11 spelers wat beseer is en wat nie beskikbaar was vir die wedstryd teen Boys High nie.

SPAN
 1. Beorn Graham
 2. Jacques-Lois du Toit (kapt)
 3. Werner Kruger
 4. Jeandre du Preez
 5. Reinhardt Ludwig
 6. MJ Janse v Rensburg
 7. Brendhan Kelbrick
 8. Willie Potgieter
 9. Johan Muller
 10. JP Wentzel
 11. Bjorn van Wyk
 12. Gerrard Botha
 13. Christiaan du Toit
 14. Kyle Liebenberg
 15. Ruben Barkhuizen


WEDSTRYD
Ek is in die Kaap en was reg om die wedstryd wat op ASL gestream word te kyk, toe dit op die ou einde 'n "delayed" uitsending was. Ek het soos wanneer ek nie 'n wedstryd kon bywoon nie inligting van ondersteuners tydens en na die wedstryd ontvang wat wel die wedstryd bygewoon het. Na die uitslag het ek besluit ek gaan dit nie kyk op ASL nie en staan by die inligting wat ek via Wapp ontvang het.

Met die telling op 14 - 0 het ek die gevoel gekry dat die uitslag sal verloop soos verwag. Halftyd is dit 14 - 7 maar toe dit 14 elk word vroeg in die 2e helfte sien ek die rooilig brand!!

Met die telling 12 - 24 en met ongeveer 10 minute oor het ek gedink hier is die draai maar die laaste 10 min behoort ongelukkig aan Boys High.

'n Wedstryd van "asse"!!! As ek terugkyk dan het Michael en Christian se beserings, 'n geelkaart in die 2e helfte, verspeelde kanse in die 1e helfte, Willie Potgieter se besering in die 2e helfte  en die tuisveld voordeel 'n groot invloed gehad op die uitslag van die wedstryd.

Die uitslag was 'n refleksie  van 'n op en af seisoen. Die wedstryde teen KES, Westville en Boys High bevestig dit. Instede van 'n onoorwonne % vir die seisoen van 81,3% eindig die 2019 seisoen op 62,5%. Vir die wat wil weet nie naastenby die swakste seisoen ooit nie!!!

Vir 2019 1e span statistiek kyk hier.

Sien uit na 2020 met die groep Graad 11 spelers wat reeds in 2019 vir die Witbulle gespeel het.

PUNTE:

AHS - 21 (14)


Driee: Johan Muller, Brendhan Kelbrick en Jacques- Lois du Toit

Skoppe: 
JP Wentzel 3x doelskoppe

PRETORIA BOYS HIGH- 38 (7)

Comments are closed.
Proudly powered by Weebly
  • Tuis
  • Blog
  • Seisoen
    • 2026
      • 1ste span seisoen
      • Ander spanne tellings
      • 2026 wedstrydprogram
  • Geskiedenis
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • AHS vs PBHS - Geskiedenis
    • AHS vs Grey Kollege - Geskiedenis
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Rugbyweek
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
    • Opsomming per Jaar
      • 1921 - 1929
      • 1930 - 1939
      • 1940 - 1949
      • 1950 - 1959
      • 1960 - 1969
      • 1970 - 1979
      • 1980 - 1989
      • 1990 - 1999
      • 2000 - 2009
      • 2010 - 2019
      • 2020 - 2029
  • Eerstespan Spelers
    • Alfabetiese Lys 1921 - 2025
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • 50 Wedstryde +
    • 3 Jaar +
  • Skolespanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU Elite Player Development (EPD) Program
    • N-Tvl A & Cravenweek
    • Blou Bulle o/18 Akademieweek / LSEN / VKB
    • Blou Bulle Skole 7's
    • Blou Bulle o/17
    • Blou Bulle o/16
    • Blou Bulle o/15
    • Ander Skoolspanne
  • Skole teen Gespeel
    • Skole teen Gespeel - Alfabeties
    • Opsomming van Wedstryde Gespeel
    • Wedstryd Tellings per Jaar
      • AHS vs PBHS Tellings 1994 - 2026
      • AHS vs Grey Kollege Tellings 1993 - 2026
      • A,B,C
      • D,E,F
      • G & H
      • J,K,L
      • M,N,O
      • P,Q,R
      • S,T,V
      • W & Z
  • Admin/Direkteurs/Beeld en Virsekerbeker
    • Geskiedenis en Statistiek
    • Eerste Span Finale
    • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
  • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
    • Eerste Span
    • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Algemeen
    • 1ste span kapteins
    • 1ste span afrigters
    • Rugbyspeler van die Jaar
    • Ondersteuning Groep
    • Eerste Rugby & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ranglyste
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
    • Algemene Punte Statistiek
      • Wedstryd
      • Seisoen
      • Wittrui
  • Oud-Affies
    • Oud-Affie rugbyspan uitslae
    • Nasionale Spanne
      • Springbokke
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA XV-tal
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
  • Bibliografie