Affie-rugby
  • Tuis
  • Blog
  • Seisoen
    • 2026
      • 1ste span seisoen
      • Ander spanne tellings
      • 2026 wedstrydprogram
  • Geskiedenis
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • AHS vs PBHS - Geskiedenis
    • AHS vs Grey Kollege - Geskiedenis
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Rugbyweek
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
    • Opsomming per Jaar
      • 1921 - 1929
      • 1930 - 1939
      • 1940 - 1949
      • 1950 - 1959
      • 1960 - 1969
      • 1970 - 1979
      • 1980 - 1989
      • 1990 - 1999
      • 2000 - 2009
      • 2010 - 2019
      • 2020 - 2029
  • Eerstespan Spelers
    • Alfabetiese Lys 1921 - 2025
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • 50 Wedstryde +
    • 3 Jaar +
  • Skolespanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU Elite Player Development (EPD) Program
    • N-Tvl A & Cravenweek
    • Blou Bulle o/18 Akademieweek / LSEN / VKB
    • Blou Bulle Skole 7's
    • Blou Bulle o/17
    • Blou Bulle o/16
    • Blou Bulle o/15
    • Ander Skoolspanne
  • Skole teen Gespeel
    • Skole teen Gespeel - Alfabeties
    • Opsomming van Wedstryde Gespeel
    • Wedstryd Tellings per Jaar
      • AHS vs PBHS Tellings 1994 - 2026
      • AHS vs Grey Kollege Tellings 1993 - 2026
      • A,B,C
      • D,E,F
      • G & H
      • J,K,L
      • M,N,O
      • P,Q,R
      • S,T,V
      • W & Z
  • Admin/Direkteurs/Beeld en Virsekerbeker
    • Geskiedenis en Statistiek
    • Eerste Span Finale
    • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
  • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
    • Eerste Span
    • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Algemeen
    • 1ste span kapteins
    • 1ste span afrigters
    • Rugbyspeler van die Jaar
    • Ondersteuning Groep
    • Eerste Rugby & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ranglyste
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
    • Algemene Punte Statistiek
      • Wedstryd
      • Seisoen
      • Wittrui
  • Oud-Affies
    • Oud-Affie rugbyspan uitslae
    • Nasionale Spanne
      • Springbokke
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA XV-tal
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
  • Bibliografie
  • Tuis
  • Blog
  • Seisoen
    • 2026
      • 1ste span seisoen
      • Ander spanne tellings
      • 2026 wedstrydprogram
  • Geskiedenis
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • AHS vs PBHS - Geskiedenis
    • AHS vs Grey Kollege - Geskiedenis
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Rugbyweek
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
    • Opsomming per Jaar
      • 1921 - 1929
      • 1930 - 1939
      • 1940 - 1949
      • 1950 - 1959
      • 1960 - 1969
      • 1970 - 1979
      • 1980 - 1989
      • 1990 - 1999
      • 2000 - 2009
      • 2010 - 2019
      • 2020 - 2029
  • Eerstespan Spelers
    • Alfabetiese Lys 1921 - 2025
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • 50 Wedstryde +
    • 3 Jaar +
  • Skolespanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU Elite Player Development (EPD) Program
    • N-Tvl A & Cravenweek
    • Blou Bulle o/18 Akademieweek / LSEN / VKB
    • Blou Bulle Skole 7's
    • Blou Bulle o/17
    • Blou Bulle o/16
    • Blou Bulle o/15
    • Ander Skoolspanne
  • Skole teen Gespeel
    • Skole teen Gespeel - Alfabeties
    • Opsomming van Wedstryde Gespeel
    • Wedstryd Tellings per Jaar
      • AHS vs PBHS Tellings 1994 - 2026
      • AHS vs Grey Kollege Tellings 1993 - 2026
      • A,B,C
      • D,E,F
      • G & H
      • J,K,L
      • M,N,O
      • P,Q,R
      • S,T,V
      • W & Z
  • Admin/Direkteurs/Beeld en Virsekerbeker
    • Geskiedenis en Statistiek
    • Eerste Span Finale
    • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
  • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
    • Eerste Span
    • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Algemeen
    • 1ste span kapteins
    • 1ste span afrigters
    • Rugbyspeler van die Jaar
    • Ondersteuning Groep
    • Eerste Rugby & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ranglyste
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
    • Algemene Punte Statistiek
      • Wedstryd
      • Seisoen
      • Wittrui
  • Oud-Affies
    • Oud-Affie rugbyspan uitslae
    • Nasionale Spanne
      • Springbokke
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA XV-tal
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
  • Bibliografie

AFFIES vs PAARL GIMNASIUM - WAT 'N "COMEBACK"?

4/23/2022

 
AGTERGROND

Dit was die 20ste  keer wat die twee skole teen mekaar gespeel sedert 1967
​Affies wen  7, PG 11 en 2 gelykop. Details van tellings kyk hier.

In die 60's, 70's en 80's is daar teen mekaar gespeel met rugbytoere in skoolvakansies (8 keer). Die Kaap en die Transvaal se skoolvakansies het nie oorvleuel nie buiten die einde van die jaar se Desember vakansie. Daarna volg Paasnaweek toernooie (5 keer) en later ook Wildeklawer.(3 keer).

Dit is die 4e keer dat die 2 skole teen mekaar speel op 'n tuis en weg basis sedert 2017.
  8 Spanne 2017 by PGim
19 Spanne 2018 by Affies
23 Spanne 2019 by PGim
18 Spanne 2022 by Affies


AFFIES SPAN 23 APRIL 2022
15.MIGAEL DE LANGE

14.STEPHAN BRITS
13.TIAAN DE WET
12.HEINRICH HORN
11.MARX NEL
10.STEHAN HEYMANS (K)
  9.ARMAND SHAHIA
  8.BEYERS ROOS
  7.DIETER SCHUBERT
  6.EWAN VAN HEERDEN
  5.ANDREAS BURGER
  4.ERICH JOOSTE
  3.ZACK MARITZ
  2.HANRO VENTER
  1.LUCHAN MOUTON 

BESERINGS
  • Risima Sambo, Gustav Maritz, JL v Rensburg en Anton Grotius

​RESERWES GEBRUIK:
Steyn Truter vir no 1, Abel Pretorius vir no 6 rn CF Delport vir no 8.

​WEDSTRYD

Ek begin met waarmee ek verlede week se skrywe afgesluit het. Daar wag 'n grote volgende Saterdag. Soos met die Noord/Suid teen PRG was die pawiljoene gepak van ondersteuners. Die Oud Affies agter die Noordelike pale was weer 'n paar rye diep!!!

Ja, en was dit nie 'n grote? Met Affies wat eerste bloedruik en met 3-0 voorloop na 'n strafskop laat PGim nie op hulle wag nie en met halftyd is dit PGim wat voorloop 10 - 19.

Met PGim wat in die 42 min. weer 'n drie druk en voorloop met 10 - 26 het menige Affie ondersteuner seker gevoel dat die wal dalk kan breek. Affies antwoord met twee driee in die 54 en 58 min. wat die telling 22 - 26 maak in PGim se guns.

Dit word duidelik dat Affies PGim op die agtervoet het  en in die 62 min. druk Zack Maritz so te se langs die pale. Die vervyfskop  is oor en  Affies is voor met 29 - 26.

Die laaste 8 min. was senutergend met PGim wat alles probeer om die wedstryd te wen. Gelykop was nie goed genoeg vir PGim nie. Met baie min speeltyd oor word 'n strafskop pale toe van die hand gewys en eerder uitgeskop vir 'n moontlike drie.

PGim was in die laaste sekondes van die wedstryd twee keer so te se oor Affies se doellyn maar die skeidregter beslis dat die bal die laaste keer opgehou is en blaas die eindfluitjie.

Nodeloos om te se dat pandenomium uitgebreek het! Al wat Affie leerling en Oud Affie storm op die veld om die 18 Wit Bulle wat gespeel het se hande hoog te hou!!!

Hanro Venter behaal 'n driekuns van driee en is ook dan die Speler van die Wedstryd.

Een van die grootste "comebacks" deur Affies se 1e span wat vir jare onthou sal word!!(Sien nota onderaan skrywe)

Affie Guts het weer gewys!! Ek haal 'n oud onderwyser (Poerie van Rooyen) van Affies aan "Jy het nie gewen teen Affies voor jy in die stort staan nie"!

As ondertseuners van Affie rugby salueer ons die Afrigters en Spelers van 2022!! Die telbord vertel die storie. AFFIES - 29 PAARL GIMNASIUM - 26

Dankie aan die spelers en afrigters van PGim en Affies vir 'n wonderlike dag. Rugby van hoogstaande gehalte is vandag gespeel in 18 wedstryde waar elke speler sy alles geggee het vir sy span en sy skool!!  


PUNTE:

AHS: 29(10)

Driee: Hanro Venter 
3x , Zack Maritz 1x.
Skoppe: Stehan Heymans 3 x doelskoppe en 1x strafskop

PAARL GIMNASIUM: 26(19)

​1e Span seisoen opsomming kyk hier!

Tellings van ander spanne kyk hier!

AFFIE "COMEBACKS"

Sodra ek dit nagevors het, sal ek die wedstryde met elkeen se unieke storie op skrif stel en publiseer op die Affie Rugby Webwerf.

Ek het 'n kortlys van ongeveer 3 of 4 wedstryde buiten vandag se wedstryd teen Paarl Gim. Indien jy weet van 'n wedstryd wat vergelykbaar is laat my weet asseblief. My kontak details is op die Tuisblad van die webwerf.

Comments are closed.
Proudly powered by Weebly
  • Tuis
  • Blog
  • Seisoen
    • 2026
      • 1ste span seisoen
      • Ander spanne tellings
      • 2026 wedstrydprogram
  • Geskiedenis
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • AHS vs PBHS - Geskiedenis
    • AHS vs Grey Kollege - Geskiedenis
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Rugbyweek
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
    • Opsomming per Jaar
      • 1921 - 1929
      • 1930 - 1939
      • 1940 - 1949
      • 1950 - 1959
      • 1960 - 1969
      • 1970 - 1979
      • 1980 - 1989
      • 1990 - 1999
      • 2000 - 2009
      • 2010 - 2019
      • 2020 - 2029
  • Eerstespan Spelers
    • Alfabetiese Lys 1921 - 2025
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • 50 Wedstryde +
    • 3 Jaar +
  • Skolespanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU Elite Player Development (EPD) Program
    • N-Tvl A & Cravenweek
    • Blou Bulle o/18 Akademieweek / LSEN / VKB
    • Blou Bulle Skole 7's
    • Blou Bulle o/17
    • Blou Bulle o/16
    • Blou Bulle o/15
    • Ander Skoolspanne
  • Skole teen Gespeel
    • Skole teen Gespeel - Alfabeties
    • Opsomming van Wedstryde Gespeel
    • Wedstryd Tellings per Jaar
      • AHS vs PBHS Tellings 1994 - 2026
      • AHS vs Grey Kollege Tellings 1993 - 2026
      • A,B,C
      • D,E,F
      • G & H
      • J,K,L
      • M,N,O
      • P,Q,R
      • S,T,V
      • W & Z
  • Admin/Direkteurs/Beeld en Virsekerbeker
    • Geskiedenis en Statistiek
    • Eerste Span Finale
    • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
  • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
    • Eerste Span
    • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Algemeen
    • 1ste span kapteins
    • 1ste span afrigters
    • Rugbyspeler van die Jaar
    • Ondersteuning Groep
    • Eerste Rugby & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ranglyste
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
    • Algemene Punte Statistiek
      • Wedstryd
      • Seisoen
      • Wittrui
  • Oud-Affies
    • Oud-Affie rugbyspan uitslae
    • Nasionale Spanne
      • Springbokke
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA XV-tal
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
  • Bibliografie