Opgedateerde wedstryd statistiek verskyn hieronder.
15. Tristan Janse Van Vuuren
14. Carel Koch
13. Marnus Potgieter
12. Louritz van der Schyff
11. Christian Strydom
10. Ruan de Swardt
9. Jack Hart
8. Jaco Labuschagne
7. Phillip Krause
6. Regardt du Plessis
5. Henk Pretorius
4. Dylan du Preez
3. Arno van Wyk
2. Schalk Erasmus (kapt)
1. Cabous Eloff
WEDSTRYD
'n Wedstryd wat nie die kwaliteit rugby opgelewer het wat toeskouers verwag het nie maar vir 60 minute almal op die voorpunt van hulle stoele gehad het!
Meeste wat my kommentaar lees weet dat ek nie my persoonlike mening uitspreek veral as die span verloor het oor wat dalk die rede kan wees vir die verloor nie.
Onder aan hierdie skrywe is daar wedstryd statistiek wat ek van die internet af gekry het en wat elke persoon kan interpreteer soos hy of sy goed dink. Dit het inligting soos % balbesit en waar op die veld die spel plaasgevind het, hoeveelheid strafskoppe, ens.
Geluk aan Tristan en Jaco wat met vandag se wedstryd hulle 1e span das verdien het.
Opgedateerde 1e span statistiek vir die seisoen tot op datum kan hier gesien word.
PLAASVERVANGERS
Geen
PUNTE
AFFIES - 25 (11)
Driee - Schalk Erasmus, Marnus Potgieter, Cabous Eloff.
Skoppe - Ruan de Swart - 2 x doelskoppe, 1 x strafskop, 1 x skepskop
PAARL BOYS HIGH - 29 (19)
ANDER UITSLAE
o/14A verloor teen PBHS 0 - 37
0/15A wen teen PBHS 19 - 10
0/16A verloor teen PBHS 5 - 6
WEDSTRYD STATISTIEK