- Speel 25
- Wen 22
- Verloor 3
Vir details van die onderskeie jare kyk hier.
Vir ander tellings van die 28 wedstryde wat gespeel is kyk hier. Dit was die meeste wedstryde wat teen een skool gespeel is in 2019. Teen Grey was dit 27.
Johan Lategan, FC Potgieter, Philip Blignaut, Nico Muller, Ruben Windell, George Oosthuysen, Dieter Crafford, Terblanche van Lill en Adolph Visser
SPAN
1. Beorn Graham
2. Jacques-Lois du Toit (kapt)
3. Werner Kruger
4. Christian Kamffer
5. Reinhardt Ludwig
6. MJ Janse v Rensburg
7. Brendhan Kelbrick
8. Willie Potgieter
9. Michael van Aswegen
10. JP Wentzel
11. Bjorn van Wyk
12. Gerrard Botha
13. Christiaan du Toit
14. Kyle Liebenberg
15. Ruben Barkhuizen
WEDSTRYD
Na die Jeppe oorwinning het almal met groot verwagting uitgesien na die wedstryd teen Maritzburg College. Met Adolph en Dieter ook beseer was die vooruitsig dalk nie so positief nie.
Wel die Witbulle het van die begin af nooit gelyk of hulle die een teen MC gaan verloor nie. Met elf driee, 'n strafdrie , grootste punteverskil teen MC sedert die eerste wedstryd in 1996 was daar net een span op die veld!!!
Geluk aan Gerrard Botha met sy driekuns Hy word die 4e Witbul wat in 2019 'n driekuns behaal.
Keegan Weintraud word die 31ste speler wat die wittrui oor die kop trek in 2019 en boonop vir die eerste keer toe hy Willie Potgieter vervang.
Vir 2019 1e span statistiek kyk hier.
PUNTE:
AHS - 78
Driee: Gerrard Boths 3x, Reinhardt Ludwif 2x, MJ janse van Rensburg 2x, Bjorn van Wyk, Werner Kruger, Kyle Liebenberg, Brendhan Kelbrick.
Skoppe: JP Wentzel 4x en Michael van Aswegen 4x doelskoppe.
Strafdrie: 1x
MC- 16