|
Dit is die 9e keer dat die twee skole teen mekaar speel sedert 1997 en die 7e jaar in 'n ry. Historiese tellings kan hier gesien word. Let wel!! Die wedstryd sal nie deur SSL lewendig "gestream" word nie!! Die volgende spelers is nie oorweeg nie agv beserings: Marnus Potgieter, James Combrinck en Dewald Donald. Die 1e span vir Saterdag sal heelwaarskynlik die volgende wees. SPAN:
1. Wiehan Bezuidenhout 2. Johan van Zyl (kapt) 3. Michael de Waal 4. Jordan Swemmer 5. Carl Els 6. Divhan du Preez 7. Jaco Labuschagne 8. Philip Potgieter 9. Johan Mulder 10. Regardt Roets 11. Ruben Meiring 12. Zach Briel 13. Heinrich Bisschoff 14. Ruan Wasserman 15. Charles Goedhals ********************************************************************************************* Comments are closed.
|