Affie-rugby
  • Tuis
  • Blog
  • Seisoen
    • 2026
      • 1ste span seisoen
      • Ander spanne tellings
      • 2026 wedstrydprogram
  • Geskiedenis
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • AHS vs PBHS - Geskiedenis
    • AHS vs Grey Kollege - Geskiedenis
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Rugbyweek
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
    • Opsomming per Jaar
      • 1921 - 1929
      • 1930 - 1939
      • 1940 - 1949
      • 1950 - 1959
      • 1960 - 1969
      • 1970 - 1979
      • 1980 - 1989
      • 1990 - 1999
      • 2000 - 2009
      • 2010 - 2019
      • 2020 - 2029
  • Eerstespan Spelers
    • Alfabetiese Lys 1921 - 2025
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • 50 Wedstryde +
    • 3 Jaar +
  • Skolespanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU Elite Player Development (EPD) Program
    • N-Tvl A & Cravenweek
    • Blou Bulle o/18 Akademieweek / LSEN / VKB
    • Blou Bulle Skole 7's
    • Blou Bulle o/17
    • Blou Bulle o/16
    • Blou Bulle o/15
    • Ander Skoolspanne
  • Skole teen Gespeel
    • Skole teen Gespeel - Alfabeties
    • Opsomming van Wedstryde Gespeel
    • Wedstryd Tellings per Jaar
      • AHS vs PBHS Tellings 1994 - 2026
      • AHS vs Grey Kollege Tellings 1993 - 2026
      • A,B,C
      • D,E,F
      • G & H
      • J,K,L
      • M,N,O
      • P,Q,R
      • S,T,V
      • W & Z
  • Admin/Direkteurs/Beeld en Virsekerbeker
    • Geskiedenis en Statistiek
    • Eerste Span Finale
    • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
  • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
    • Eerste Span
    • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Algemeen
    • 1ste span kapteins
    • 1ste span afrigters
    • Rugbyspeler van die Jaar
    • Ondersteuning Groep
    • Eerste Rugby & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ranglyste
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
    • Algemene Punte Statistiek
      • Wedstryd
      • Seisoen
      • Wittrui
  • Oud-Affies
    • Oud-Affie rugbyspan uitslae
    • Nasionale Spanne
      • Springbokke
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA XV-tal
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
  • Bibliografie
  • Tuis
  • Blog
  • Seisoen
    • 2026
      • 1ste span seisoen
      • Ander spanne tellings
      • 2026 wedstrydprogram
  • Geskiedenis
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • AHS vs PBHS - Geskiedenis
    • AHS vs Grey Kollege - Geskiedenis
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Rugbyweek
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
    • Opsomming per Jaar
      • 1921 - 1929
      • 1930 - 1939
      • 1940 - 1949
      • 1950 - 1959
      • 1960 - 1969
      • 1970 - 1979
      • 1980 - 1989
      • 1990 - 1999
      • 2000 - 2009
      • 2010 - 2019
      • 2020 - 2029
  • Eerstespan Spelers
    • Alfabetiese Lys 1921 - 2025
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • 50 Wedstryde +
    • 3 Jaar +
  • Skolespanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU Elite Player Development (EPD) Program
    • N-Tvl A & Cravenweek
    • Blou Bulle o/18 Akademieweek / LSEN / VKB
    • Blou Bulle Skole 7's
    • Blou Bulle o/17
    • Blou Bulle o/16
    • Blou Bulle o/15
    • Ander Skoolspanne
  • Skole teen Gespeel
    • Skole teen Gespeel - Alfabeties
    • Opsomming van Wedstryde Gespeel
    • Wedstryd Tellings per Jaar
      • AHS vs PBHS Tellings 1994 - 2026
      • AHS vs Grey Kollege Tellings 1993 - 2026
      • A,B,C
      • D,E,F
      • G & H
      • J,K,L
      • M,N,O
      • P,Q,R
      • S,T,V
      • W & Z
  • Admin/Direkteurs/Beeld en Virsekerbeker
    • Geskiedenis en Statistiek
    • Eerste Span Finale
    • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
  • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
    • Eerste Span
    • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Algemeen
    • 1ste span kapteins
    • 1ste span afrigters
    • Rugbyspeler van die Jaar
    • Ondersteuning Groep
    • Eerste Rugby & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ranglyste
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
    • Algemene Punte Statistiek
      • Wedstryd
      • Seisoen
      • Wittrui
  • Oud-Affies
    • Oud-Affie rugbyspan uitslae
    • Nasionale Spanne
      • Springbokke
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA XV-tal
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
  • Bibliografie

AFFIES VS HILTON COLLEGE  - OPGEDATEER

4/13/2017

 

Dit is die 2e keer dat die twee skole teen mekaar speel. Die eerste keer was in 1998 in die Grey High paastoernooi wat Affies 49 - 19 gewen het.
​
​
HILTON COLLEGE AGTERGROND
Hilton College bestaan sedert 1872. Die skool  is 'n seunskool en al die leerders (ongeveer 600)  is koshuis inwoners.

Hilton is die eerste skool in Kwazulu Natal wat rugby gespeel het en speel sedert 1875 teen Maritzburg College. Hilton het 20 rugbyspanne. 

Die volgende Springbokke was op Hilton College naamlik Gary Teichmann, Wayne Fyvie, Hentie Martens en Bob Skinstad. 

​Die 1e span se hoofafrigter is  Brad Macloud-Henderson wat  die Sharks 'n paar jaar gelede afgerig het


AHS SPAN
1. Dewald Donald
2. Janco Uys
3. James Combrinck
4. Michael de Waal
5. Carl Els
6. Divhan du Preez
7. Jaco Labuschagne (kapt)

8. Philip Potgieter 
9. Johan Mulder 
10. Regardt Roets
11. Ruan Wasserman

12. Zach Briel
13. Ruben Meiring
14. Jason Scheepers
15. Charles Goedhals

​Sean Thungo het nie herstel van sy enkel besering nie en is vervang in die spelers groep deur Jason Scheepers.


WEDSTRYD
Met Hilton wat 'n afrigtingspan het wat skrik vir niks was die duidelik dat hulle nie moes onderskat word nie.

Met Affies na 15 min met 14 - 0 voor was die verwagting dat hier kom 'n groot telling. Ongelukkig het die weer nie saamgespeel nie en kon Affies nie aanpas by die nat omstandighede nie.

Die eindtelling vertel nie die ware verhaal nie. Affies was Hilton oor in al die fasette van die spel. Ongelukkig kon ons net nie afrond en beheer van die bal behou in die nat omstandighde nie.

Tot Hilton se krediet moet ek noem dat hulle verdedig het of hulle lewe daarvan afhang.

Ongelukkig het James Combrinck 'n rooi kaart gekry vir 'n hoogvat maar selfs  met 14 man het Affies Hilton op die agtervoet gehou.

Affies het nie 'n keuse gehd nie en moes in 'n alternatiewe trui speel omdat Hilton College nie 'n alternatiewe het  nie. Sien foto deur Wilfoto hieronder.

Vir Affies se seisoen tot op datum kyk hier.

RESERWES
Wiehan Bezuidenhout (Dewald Donald), Johan van Zyl ( Janco Uys). Met James se rooi kaart het Michael voorry gaan speel, Jaco skuif na slot en Philip na flank.

PUNTE

AHS - 17(14)

Driee - Jaco Labuschagne, Divhan du Preez
Skoppe - Regardt Roets 2x Doelskoppe, 1x Strafskop

HILTON COLLEGE - 6(6)

Picture

Comments are closed.
Proudly powered by Weebly
  • Tuis
  • Blog
  • Seisoen
    • 2026
      • 1ste span seisoen
      • Ander spanne tellings
      • 2026 wedstrydprogram
  • Geskiedenis
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • AHS vs PBHS - Geskiedenis
    • AHS vs Grey Kollege - Geskiedenis
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Rugbyweek
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
    • Opsomming per Jaar
      • 1921 - 1929
      • 1930 - 1939
      • 1940 - 1949
      • 1950 - 1959
      • 1960 - 1969
      • 1970 - 1979
      • 1980 - 1989
      • 1990 - 1999
      • 2000 - 2009
      • 2010 - 2019
      • 2020 - 2029
  • Eerstespan Spelers
    • Alfabetiese Lys 1921 - 2025
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • 50 Wedstryde +
    • 3 Jaar +
  • Skolespanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU Elite Player Development (EPD) Program
    • N-Tvl A & Cravenweek
    • Blou Bulle o/18 Akademieweek / LSEN / VKB
    • Blou Bulle Skole 7's
    • Blou Bulle o/17
    • Blou Bulle o/16
    • Blou Bulle o/15
    • Ander Skoolspanne
  • Skole teen Gespeel
    • Skole teen Gespeel - Alfabeties
    • Opsomming van Wedstryde Gespeel
    • Wedstryd Tellings per Jaar
      • AHS vs PBHS Tellings 1994 - 2026
      • AHS vs Grey Kollege Tellings 1993 - 2026
      • A,B,C
      • D,E,F
      • G & H
      • J,K,L
      • M,N,O
      • P,Q,R
      • S,T,V
      • W & Z
  • Admin/Direkteurs/Beeld en Virsekerbeker
    • Geskiedenis en Statistiek
    • Eerste Span Finale
    • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
  • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
    • Eerste Span
    • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Algemeen
    • 1ste span kapteins
    • 1ste span afrigters
    • Rugbyspeler van die Jaar
    • Ondersteuning Groep
    • Eerste Rugby & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ranglyste
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
    • Algemene Punte Statistiek
      • Wedstryd
      • Seisoen
      • Wittrui
  • Oud-Affies
    • Oud-Affie rugbyspan uitslae
    • Nasionale Spanne
      • Springbokke
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA XV-tal
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
  • Bibliografie