Ingesluit vandag, het Affies 40 wedstryde gewen, HM 20 en 5 was gelykop. Tellings van die wedstryde gespeel(jaar vir jaar) kan hier gesien word
WITBULLE vs HELPMEKAAR - 16 Maart 2022
SPAN
15. JL VAN RENSBURG
14. GUSTAV MARITZ
13. TIAAN DE WET
12. HEINRICH HORN
11. RISIMA SAMBO
10. STEHAN HEYMANS (K)
9. ARMAND SHAHIA
8. BEYERS ROOS
7. CF DELPORT
6. EWAN VAN HEERDEN
5. ANDREAS BURGER
4. ANTON GROTIUS
3. ZACK MARITZ
2. HANRO VENTER
1. LUCHAN MOUTON
RESERWES
- Steyn Truter haker van die 2e span vervang Luchan Mouton in die 1e helfte. Geluk aan Steyn wat vir die 1e keer die Wittrui oor die kop trek!!!
WEDSTRYD
Die Bulle was in beheer vir groot gedeeltes van die wedstryd maar die verdediging van Helpmekaar netsoos die van Affies was rotsvas. Gelukkig het dit nie gereen nie maar die veld was wel nat onder voet en het die beweeglikheid van die spelers beperk.
Affies is duidelik besig om hard te werk aan hulle verdediging, speel tempo en om as 'n eenheid saam te speel.
Sien uit na die wedstryd teen Paul Roos Gimnasium wat die 1e van die groot kanonne is wat Affies mee te doen gaan kry in de 2022 seisoen.
Sterkte manne en laat Affie Guts julle rugsteun wees in die 2022 seisoen!!
PUNTE:
AHS: 21(7)
Driee: Anton Grotius, Hanro Venter en JL van Rensburg.
Skoppe: Stehan Heymans 3 x doelskoppe. 1x Strafskop nie oor geskop.
HELPMEKAAR 14(14)
1e Span seisoen opsomming kyk hier!
Tellings van ander spanne kyk hier!