Affie-rugby
  • Tuis
  • Blog
  • 2026 Seisoen
    • 1ste span seisoen
    • Ander spanne tellings
    • Wedstrydprogram
  • Opsomming per Jaar
    • 1920 - 1929
    • 1930 - 1939
    • 1940 - 1949
    • 1950 - 1959
    • 1960 - 1969
    • 1970 - 1979
    • 1980 - 1989
    • 1990 - 1999
    • 2000 - 2009
    • 2010 - 2019
    • 2020 - 2025
  • 1ste Span - Spelers / Afrigters / Ondersteuningsgroep
    • Alfabetiese lys van 1ste span spelers
    • 1ste span kapteins
    • 1ste span afrigters
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • Rugbyspeler van die Jaar
    • 1ste Rugby- & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ondersteunings- groep
  • Skolespanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU Elite Player Development (EPD) Program
    • N-Tvl A & Cravenweek
    • Blou Bulle o/18 Akademieweek / LSEN / VKB
    • Blou Bulle Skole 7's
    • Blou Bulle o/17
    • Blou Bulle o/16
    • Blou Bulle o/15
    • Ander Skoolspanne
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
  • Historiese uitslae & tellings
    • Opsomming per opponent & per jaar
    • Opsomming per dekade
    • Uitslae teen spanne - Alfabeties
    • vs PBHS alle spanne sedert 1994
    • vs Grey Kollege alle spanne sedert 1993
    • vs Paarl Gimnasuim alle spanne sedert 2017
    • vs Paul Roos Gimnasium alle spanne 2007, 2026
  • Statistiek & rekords
    • 50+ Wedstryde
    • 3+ Jaar
    • In 'n Wedstryd
    • In 'n Seisoen
    • In die Wittrui
    • Ranglyste
    • Afrigter statistiek & rekords
  • Kompetisies
    • Admin/Direkteurs/Beeld en Virsekerbeker
      • Geskiedenis en Statistiek
      • Eerste Span Finale
      • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
    • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
      • Eerste Span
      • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Geskiedenis & Ander Interessanthede
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • AHS vs PBHS - Geskiedenis
    • AHS vs Grey Kollege - Geskiedenis
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Rugbyweek
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
  • Oud-Affies
    • Nasionale Spanne
      • Springbokke
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA XV-tal
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud-Affie rugbyspan uitslae
  • Bibliografie
  • Tuis
  • Blog
  • 2026 Seisoen
    • 1ste span seisoen
    • Ander spanne tellings
    • Wedstrydprogram
  • Opsomming per Jaar
    • 1920 - 1929
    • 1930 - 1939
    • 1940 - 1949
    • 1950 - 1959
    • 1960 - 1969
    • 1970 - 1979
    • 1980 - 1989
    • 1990 - 1999
    • 2000 - 2009
    • 2010 - 2019
    • 2020 - 2025
  • 1ste Span - Spelers / Afrigters / Ondersteuningsgroep
    • Alfabetiese lys van 1ste span spelers
    • 1ste span kapteins
    • 1ste span afrigters
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • Rugbyspeler van die Jaar
    • 1ste Rugby- & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ondersteunings- groep
  • Skolespanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU Elite Player Development (EPD) Program
    • N-Tvl A & Cravenweek
    • Blou Bulle o/18 Akademieweek / LSEN / VKB
    • Blou Bulle Skole 7's
    • Blou Bulle o/17
    • Blou Bulle o/16
    • Blou Bulle o/15
    • Ander Skoolspanne
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
  • Historiese uitslae & tellings
    • Opsomming per opponent & per jaar
    • Opsomming per dekade
    • Uitslae teen spanne - Alfabeties
    • vs PBHS alle spanne sedert 1994
    • vs Grey Kollege alle spanne sedert 1993
    • vs Paarl Gimnasuim alle spanne sedert 2017
    • vs Paul Roos Gimnasium alle spanne 2007, 2026
  • Statistiek & rekords
    • 50+ Wedstryde
    • 3+ Jaar
    • In 'n Wedstryd
    • In 'n Seisoen
    • In die Wittrui
    • Ranglyste
    • Afrigter statistiek & rekords
  • Kompetisies
    • Admin/Direkteurs/Beeld en Virsekerbeker
      • Geskiedenis en Statistiek
      • Eerste Span Finale
      • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
    • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
      • Eerste Span
      • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Geskiedenis & Ander Interessanthede
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • AHS vs PBHS - Geskiedenis
    • AHS vs Grey Kollege - Geskiedenis
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Rugbyweek
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
  • Oud-Affies
    • Nasionale Spanne
      • Springbokke
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA XV-tal
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud-Affie rugbyspan uitslae
  • Bibliografie

AFFIES VS GREY COLLEGE OPSOMMING 1923 - 2016

5/4/2017

 
Affies en Grey speel sedert 1923 teen mekaar. Dit sal die 42ste keer wees wat die twee skole teen mekaar speel.

'n Kort opsomming van die pad wat geloop is vandat die eerste wedstryd in 1923 gespeel is volg hierna.
  • 1923 – In die AHS jaarblad is daar ‘n verwysing na ‘n wedstryd teen ‘n skool van Bloemfontein. In Januarie 2016 is dit vasgestel dat dit teen Grey College was en die eerste wedstryd tussen die 2 skole in 1923 gespeel is en nie in 1953. In die Volkstem van September 1923 is daar geskryf dat daar ‘n wedstryd beplan is tussen die sterkste skole van die Vrystaat(Grey College) en Transvaal (Pretoria Boys High). Vir een of ander rede kon PBHS nie speel nie en het Affies en Grey vir die eerste keer op 29 September 1923 teen mekaar gespeel in Pretoria. Dit was die eerste jaar wat Affies teen PBHS se 1e span gespeel het sedert Affies se ontstaan in 1921. Grey wen die wedstryd 0 – 7.
  • 1953 - 1959 (Speel)
  • 1960 - 1965 (Speel nie)
  • 1966 - 1968 (Speel)
  • 1968 - Piet Delport (Std 8) gekies om sy 1e wedstryd vir die 1e span teen Grey College te speel. Hy speel in die oggend vir die 1e Tennisspan en in die middag speel hy vir die Witbulle.
  • 1969 - (Speel nie)
  • 1970 - 1974 (Speel)
    Tydens die 1e span wedstryd teen Grey College in 1974 word ’n speler van albei spanne na ’n woeste geveg van die veld gestuur. Dit het tot gevolg dat die jaarlikse kragmeting tussen Affies en Grey gestop word en speel die 1e spanne eers in 1992 weer teen mekaar.
  • 1981 (Speel)
    Affies speel teen Grey met al die spanne buiten die 1e spanne. Affies se 1e Span moes op die dag in ‘n Adminbeker wedstryd speel.
  • 1992 -  2013 (Speel). 
  • 1992 - Speel net die 1e spanne teen mekaar op 'n rugbydag  in Nigel. Andre
           Watson was die skeidsregter gewees.
  • 1993 - Affies en Grey speel met al hulle spanne weer teen mekaar.
  • 1996 - Affies wen vir die eerste keer teen Grey.
  • 1998 - Affies wen vir die eerste keer meer wedstryde as Grey in hulle jaarlikse kragmeting.
  • 2000 - Na 'n hewige donderstorm voor die hoofwedstryd word die 1e span wedstryd uitgestel na ‘n weeksdag in die week daarna. Die wedstryd eindig gelykop 17 elk en Francois Swart teken al Affies se punte aan.
  • 2005 - Affies wen
  • 2006 - Affies wen
  • 2006 - Herman van Dyk van Affies het die volgende ervaring gehad in 2006. Na hy vir die 1e span in die begin van die jaar gespeel het, speel hy na n besering vir die 3e span teen Grey. Hy is reserwe vir die 2e span en speel as reserwe vir die 2e span. Die afrigters behou hom as reserwe vir die 1e span en hy speel ook vir die 1e span as reserwe.
  • 2011 - Die treinrit met die wegwedstryd is nou 'n busrit vanaf 2011. Die langgg stories wat vertel word oor wat op die treinritte gebeur het is stories wat nie maklik op skrif gestel sal word nie!
  • 2012 en 2013 - Na 2005/6 is dit slegs die 2e keer dat Affies tuis en weg teen Grey wen.
  • 2012 - Die 1e span speel in die wedstryd  teen Grey met wat op die oog af lyk na nuwe groen kouse met geen strepe nie. Sonder die medewete van die afrigters het die spelers besluit om die kouse  te vou dat dit net groen was sonder strepe. Verduideliking na die tyd is dat hulle gedink het dit lyk mooi sonder die strepe!
  • 2015 - Affies wen
OPSOMMING
Gespeel                 41
Wen                          6 – 96, 05,06,12,13,15.
Verloor                   30
Gelykop                   5 – 56, 93, 98, 00, 01.
 
Grootste wen vir Grey  47 - 10 in 2007
Grootste wen vir Affies  25 - 3 in 1996
Meeste punte in 'n wedstryd 82 in 2016

Die minste totale aantal wedstryde gespeel sedert 1993 was 18 in '93 en '94 en die meeste, 29 in 2014.

 Vir die tellings per jaar kyk hier.

​*********************************************************************************************




Comments are closed.
Proudly powered by Weebly
  • Tuis
  • Blog
  • 2026 Seisoen
    • 1ste span seisoen
    • Ander spanne tellings
    • Wedstrydprogram
  • Opsomming per Jaar
    • 1920 - 1929
    • 1930 - 1939
    • 1940 - 1949
    • 1950 - 1959
    • 1960 - 1969
    • 1970 - 1979
    • 1980 - 1989
    • 1990 - 1999
    • 2000 - 2009
    • 2010 - 2019
    • 2020 - 2025
  • 1ste Span - Spelers / Afrigters / Ondersteuningsgroep
    • Alfabetiese lys van 1ste span spelers
    • 1ste span kapteins
    • 1ste span afrigters
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • Rugbyspeler van die Jaar
    • 1ste Rugby- & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ondersteunings- groep
  • Skolespanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU Elite Player Development (EPD) Program
    • N-Tvl A & Cravenweek
    • Blou Bulle o/18 Akademieweek / LSEN / VKB
    • Blou Bulle Skole 7's
    • Blou Bulle o/17
    • Blou Bulle o/16
    • Blou Bulle o/15
    • Ander Skoolspanne
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
  • Historiese uitslae & tellings
    • Opsomming per opponent & per jaar
    • Opsomming per dekade
    • Uitslae teen spanne - Alfabeties
    • vs PBHS alle spanne sedert 1994
    • vs Grey Kollege alle spanne sedert 1993
    • vs Paarl Gimnasuim alle spanne sedert 2017
    • vs Paul Roos Gimnasium alle spanne 2007, 2026
  • Statistiek & rekords
    • 50+ Wedstryde
    • 3+ Jaar
    • In 'n Wedstryd
    • In 'n Seisoen
    • In die Wittrui
    • Ranglyste
    • Afrigter statistiek & rekords
  • Kompetisies
    • Admin/Direkteurs/Beeld en Virsekerbeker
      • Geskiedenis en Statistiek
      • Eerste Span Finale
      • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
    • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
      • Eerste Span
      • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Geskiedenis & Ander Interessanthede
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • AHS vs PBHS - Geskiedenis
    • AHS vs Grey Kollege - Geskiedenis
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Rugbyweek
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
  • Oud-Affies
    • Nasionale Spanne
      • Springbokke
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA XV-tal
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud-Affie rugbyspan uitslae
  • Bibliografie