AFFIES RUGBY
  • Tuis
  • Agtergrond
  • Blog
  • Seisoen
    • 2025 >
      • 1e Span Seisoen
      • Ander Spanne Tellings
      • 2025 Wedstryd Program
    • 2024 >
      • 1e Span Seisoen
      • Ander Spanne Tellings
      • 2024 Wedstrydprogram
      • 2024 Sewes Tellings
      • Noord Suid Bepalings
      • Noord Suid Tellings
    • 2023 >
      • 1e Span Seisoen
      • Ander Spanne Uitslae
      • Sewes Tellings
      • 2023 Wedstrydprogram
      • 2023 Noord/Suid Bepalings
      • 2023 Noord Suid Tellings
      • Afrigters
      • Oefentye
    • 2022 >
      • 2022 1e Span Seisoen
      • 2022 Ander Spanne UItslae
      • 2022 Sewes Tellings
      • Wedstrydprogram
      • Afrigters
    • 2021 >
      • 2021 1e Span Seisoen
      • 2021 Ander Spanne Uitslae
      • Wedstrydprogram
      • Afrigters
    • 2020 >
      • 2020 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2020 Ander Spanne Uitslae
      • Wedstryd Program
      • Oefentye
    • 2019 >
      • 2019 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2019 Ander Spanne Uitslae
      • 2019 Wedstryd Program
      • 2019 Afrigters
      • 2019 Oefentye
    • 2018 >
      • 2018 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2018 Ander Spanne Uitslae
      • 2018 Bepalings
      • AHS Afrigters 2018
    • 2017 >
      • 2017 Bepalings
      • 2017 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2017 Ander Spanne Uitslae
      • 2017 Velde en Oefentye
    • 2016 >
      • 2016 Bepalings
      • 2016 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2016 Ander Spanne Uitslae
    • 2015 >
      • 2015 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2015 Ander Spanne Uitslae
    • 2014 >
      • 2014 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2014 Ander Spanne Uitslae
    • 2013 >
      • 2013 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2013 Ander Spanne Uitslae
  • Geskiedenis
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Toernooi
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
    • Opsomming per Jaar >
      • 1921 - 1929
      • 1930 - 1939
      • 1940 - 1949
      • 1950 - 1959
      • 1960 - 1969
      • 1970 - 1979
      • 1980 - 1989
      • 1990 - 1999
      • 2000 - 2009
      • 2010 - 2019
      • 2020 - 2029
  • Eerste Span Spelers
    • Alfabetiese Lys 1921 tot op Datum
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • 50 Wedstryde +
    • 3 Jaar +
  • Skole Spanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU EPD Program
    • N.Tvl & BB Skole spelers
    • N.Tvl & BB o/18 Ontwikkeling
    • BB o/17 - 7's
    • NTvl & BB o/17 Ontwikkeling
    • BB o/16 Grant Khomo & Ontwikkeling
    • BB o/15 Ontwikkeling
    • Ander Skool Spanne
  • Skole teen Gespeel
    • Skole teen Gespeel - Alfabeties
    • Opsomming van Wedstryde Gespeel
    • Wedstryd Tellings per Jaar >
      • Affies vs PBHS Geskiedenis
      • AHS VS PBHS Tellings 1988 - 2024
      • Affies vs Grey College - Geskiedenis
      • Affies vs Grey Tellings 1993 - 2024
      • A,B,C
      • D,E,F
      • G & H
      • J,K,L
      • M,N,O
      • P,Q,R
      • S,T,V
      • W & Z
  • Admin/Direkteurs/Beeld en Versekerbeker
    • Geskiedenis en Statistiek
    • Eerste Span Finale
    • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
  • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
    • Eerste Span
    • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Algemeen
    • Eerste Span Kapteins
    • Eerste Span Afrigters
    • Rugby Speler van die Jaar
    • Ondersteuning Groep
    • Eerste Rugby & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ranglyste
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
    • Algemene Punte Statistiek >
      • Wedstryd
      • Seisoen
      • Wittrui
  • Oud Affies
    • Nasionale Spanne >
      • Springbok Spelers
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA xv
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne >
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee >
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters >
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud Affies Speel Provinsiaal + >
      • 2025
      • 2024
      • 2023
      • 2022
      • 2021
      • 2020
      • 2019
      • 2018
      • 2017
      • 2016
      • 2015
      • 2014
      • 2013
      • 2012
      • 2011
      • 2010
      • 2009
      • 2008
      • 2007
      • 2006
      • 2005
  • Foto Gallery
  • Bibliografie
E-mail Address

AFFIES VS GREY COLLEGE 2016

5/9/2016

 
OPGEDATEER MET DIE TOTALE WEDSTRYD STATISTIEK VIR DIE DAG!!!

Sien blou gedrukte gedeelte hieronder.


********************************************************************************************
SPAN
15. Tristan Janse Van Vuuren
14. Carel Koch
13. Marnus Potgieter
12. Louritz van der Schyff
11. Christian Strydom
10. Ruan de Swardt
  9. Jack Hart
  8. Jaco Labuschagne
  7. Phillip Krause
  6. Regardt du Plessis
  5. Henk Pretorius
  4. Dylan du Preez
  3. Arno van Wyk
  2. Schalk Erasmus (kapt)
  1. Cabous Eloff

WEDSTRYD
Vir Affie ondersteuners 'n minder goeie uitslag maar vir die Grey College ondersteuners 'n verligting dat hulle die bordtjies kon verhang na verlede jaar se verloor. Baie geluk aan Grey en welverdiend ook!

'n Paar statistieke van die wedstryde vandag gespeel. Die totale aantal punte aangeteken naamlik 82 in die 1e span wedstryd is die meeste nog tussen die twee spanne. Die vorige meeste was 73 in 2014 toe GC  gewen het met 31 - 43.

Die totale prentjie vir die dag is as volg. GC  wen 15, Affies wen 12 en 1 gelykop. Die totale uitslag van wedstryde gewen en verloor is dieselfde as in 2015.  Affies het in totaal 593 en GC 422 punte aangeteken. Die punte verskil in 2016 is 6.1 pw ten gunste van Affies teenoor 5.1 in 2015.

Tellings van die die onderskeie wedstryde kan hier gesien word.


Wat die toeskouers aan betref seker een van die grootste skare toeskouers wat  ek by 'n tuis wedstryd beleef het. Ek skat so 10000!!  Kan dalk meer wees?.

Geluk aan Arno van Wyk wat vandag sy 1e span das verdien het. 7e Keer wat hy in die beginspan is.

Opgedateerde wedstryd statistiek vir 2016 tot op datum kan hier gesien word.

Vir tellings van al die spanne sedert 1993 tot 2016 kyk hier.

Vir tellings van die 1e span per jaar sedert 1923 kyk hier.

PLAASVERVANGERS:
Regardt du Plessis is in die 1e helfte beseer en is deur Desesde Nel vervang. Ruben Meiring vir Tristan J v Vuuren en Christian wat van vleuel na heelagter toe skuif, Charles vir Ruan de Swardt en Ruben Dreyer vir Dylan du Preez.

PUNTE:

AFFIES 29 (17)
Driee:
Schalk Erasmus, Ruan de Swart, Christian Strydom en Louritz vd Schyff.
Skoppe: Ruan de Swart 3 x Vervyfskoppe en 1 x strafskop.

GREY COLLEGE: 53 (29)

ANDER WEDSTRYDE SE UITSLAE OP DIE A VELD:

o/14A verloor 8 - 17
o/15A verloor 13 - 31
o/16A verloor 6 - 15
4e's verloor 28 - 31
3e's wen 56 - 5
2e's wen 25 - 20

*********************************************************************************************

Comments are closed.

    Argiewe

    May 2025
    April 2025
    March 2025
    February 2025
    January 2025
    July 2024
    June 2024
    May 2024
    April 2024
    March 2024
    January 2024
    August 2023
    July 2023
    May 2023
    April 2023
    March 2023
    August 2022
    July 2022
    June 2022
    May 2022
    April 2022
    March 2022
    February 2022
    December 2021
    September 2021
    August 2021
    May 2021
    April 2021
    July 2020
    March 2020
    February 2020
    December 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    August 2018
    July 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    December 2016
    November 2016
    August 2016
    July 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    September 2015
    August 2015

    RSS Feed

Proudly powered by Weebly