Vergelyking met 2016 verskyn hieronder.
- Dit is die eerste keer sedert 2008 dat Affies meer wedstryde wen as GC. In 2008 was dit tuis.
- Die persentasie gewen is die meeste sedert 1998 toe Affies die 1e keer meer wedstryde gewen het as verloor.
- In 1998 het Affies 18 (67%) gewen en 2 gelykop gespeel uit 27 gespeel. Dit was tuis gewees.
- Sedert 2011 is daar 'n opwaartse kurwe in die aantal wedstryde gewen teen GC
2012 - 29%
2013 - 30%
2014 - 41%
2015 - 43%
2016 - 43%
2017 - 61%