Dit was die 10e keer dat die twee skole teen mekaar gespeel het sedert 2007.
15. Charles Goedhals
14. Carel Koch
13. Marnus Potgieter
12. Louritz van der Schyff
11. Ruben Meiring
10. Ruan de Swardt
9. Jack Hart
8. Jaco Labuschagne
7. Phillip Krause
6. Regardt du Plessis
5. Henk Pretorius
4. Dylan du Preez
3. James Combrinck
2. Schalk Erasmus (kapt)
1. Cabous Eloff
WEDSTRYD
Die eindtelling vertel nie die hele verhaal nie.
As iemand voor die wedstryd enigsins gesindspeel het dat Affies met die grootste punte verskil nog sou wen teen 'n span wat no. 5 op die ranglys is, 8 KZN CW en 8 Akademie spelers in hulle span het, die Sanex toernooi in Japan gewen het en nog net een wedstryd vanjaar verloor het sou dit afgelag word as grootpraat.
Die telling van 63 - 0 is die grootste punte verskil nog. Die vorige hoogste was 48 -11 in 2007 met die eerste wedstryd tussen die twee skole. GW het 4 skoppe pale toe gemis in die 1e helfte maar het nooit werklik gelyk of hulle 'n drie sou aanteken nie.
Dit is die 4e keer in 2016 dat Affies 9 driee in 'n wedstryd druk. Die meeste was 10 teen Westville.
Ruan de Swardt behaal die 6e keer die jaar 'n voltal met sy skopwerk pale toe.
Geluk aan die Afrigters en spelers wat die Affie ondersteuners se harte weereens warm laat klop het.
Nou bly net die die laaste wedstryd van die jaar oor teen PBHS maar in die week wat kom meer daaroor!.
Statistiek vir die 2016 seisoen verskyn hier.
PLAASVERVANGERS
Divhan du Preez vir Regardt du Plessis
PUNTE
AFFIES - 63 (21)
Driee: Marnus Potgieter-2, James Combrinck, Ruben Meiring, Carel Koch, Cabous Eloff, Jack Hart, Regardt du Plessis en Ruan de Swardt 1 elk.
Skoppe: Ruan de Swardt-18 Punte met 9/9 vervyfskoppe.
GLENWOOD BOYS HIGH - 0(0)
Details van die uitslae teen GW sedert 2007 kan hier gesien word.
*********************************************************************************************
ANDER TELLINGS
o/14A - Verloor 19 - 31
o/15A - Wen 23 - 14
0/16A - Verloor 12 - 30
4e - Wen 29 - 0
3e - Wen 33 - 17
2e - Wen 57 - 14
*********************************************************************************************