Affie-rugby
  • Tuis
  • Blog
  • 2026 Seisoen
    • 1ste span seisoen
    • Ander spanne tellings
    • Wedstrydprogram
  • Opsomming per Jaar
    • 1920 - 1929
    • 1930 - 1939
    • 1940 - 1949
    • 1950 - 1959
    • 1960 - 1969
    • 1970 - 1979
    • 1980 - 1989
    • 1990 - 1999
    • 2000 - 2009
    • 2010 - 2019
    • 2020 - 2025
  • 1ste Span - Spelers / Afrigters / Ondersteuningsgroep
    • Alfabetiese lys van 1ste span spelers
    • 1ste span kapteins
    • 1ste span afrigters
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • Rugbyspeler van die Jaar
    • 1ste Rugby- & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ondersteunings- groep
  • Skolespanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU Elite Player Development (EPD) Program
    • N-Tvl A & Cravenweek
    • Blou Bulle o/18 Akademieweek / LSEN / VKB
    • Blou Bulle Skole 7's
    • Blou Bulle o/17
    • Blou Bulle o/16
    • Blou Bulle o/15
    • Ander Skoolspanne
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
  • Historiese uitslae & tellings
    • Opsomming per opponent & per jaar
    • Opsomming per dekade
    • Uitslae teen spanne - Alfabeties
    • vs PBHS alle spanne sedert 1994
    • vs Grey Kollege alle spanne sedert 1993
    • vs Paarl Gimnasuim alle spanne sedert 2017
    • vs Paul Roos Gimnasium alle spanne 2007, 2026
  • Statistiek & rekords
    • 50+ Wedstryde
    • 3+ Jaar
    • In 'n Wedstryd
    • In 'n Seisoen
    • In die Wittrui
    • Ranglyste
    • Afrigter statistiek & rekords
  • Kompetisies
    • Admin/Direkteurs/Beeld en Virsekerbeker
      • Geskiedenis en Statistiek
      • Eerste Span Finale
      • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
    • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
      • Eerste Span
      • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Geskiedenis & Ander Interessanthede
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • AHS vs PBHS - Geskiedenis
    • AHS vs Grey Kollege - Geskiedenis
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Rugbyweek
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
  • Oud-Affies
    • Nasionale Spanne
      • Springbokke
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA XV-tal
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud-Affie rugbyspan uitslae
  • Bibliografie
  • Tuis
  • Blog
  • 2026 Seisoen
    • 1ste span seisoen
    • Ander spanne tellings
    • Wedstrydprogram
  • Opsomming per Jaar
    • 1920 - 1929
    • 1930 - 1939
    • 1940 - 1949
    • 1950 - 1959
    • 1960 - 1969
    • 1970 - 1979
    • 1980 - 1989
    • 1990 - 1999
    • 2000 - 2009
    • 2010 - 2019
    • 2020 - 2025
  • 1ste Span - Spelers / Afrigters / Ondersteuningsgroep
    • Alfabetiese lys van 1ste span spelers
    • 1ste span kapteins
    • 1ste span afrigters
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • Rugbyspeler van die Jaar
    • 1ste Rugby- & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ondersteunings- groep
  • Skolespanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU Elite Player Development (EPD) Program
    • N-Tvl A & Cravenweek
    • Blou Bulle o/18 Akademieweek / LSEN / VKB
    • Blou Bulle Skole 7's
    • Blou Bulle o/17
    • Blou Bulle o/16
    • Blou Bulle o/15
    • Ander Skoolspanne
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
  • Historiese uitslae & tellings
    • Opsomming per opponent & per jaar
    • Opsomming per dekade
    • Uitslae teen spanne - Alfabeties
    • vs PBHS alle spanne sedert 1994
    • vs Grey Kollege alle spanne sedert 1993
    • vs Paarl Gimnasuim alle spanne sedert 2017
    • vs Paul Roos Gimnasium alle spanne 2007, 2026
  • Statistiek & rekords
    • 50+ Wedstryde
    • 3+ Jaar
    • In 'n Wedstryd
    • In 'n Seisoen
    • In die Wittrui
    • Ranglyste
    • Afrigter statistiek & rekords
  • Kompetisies
    • Admin/Direkteurs/Beeld en Virsekerbeker
      • Geskiedenis en Statistiek
      • Eerste Span Finale
      • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
    • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
      • Eerste Span
      • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Geskiedenis & Ander Interessanthede
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • AHS vs PBHS - Geskiedenis
    • AHS vs Grey Kollege - Geskiedenis
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Rugbyweek
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
  • Oud-Affies
    • Nasionale Spanne
      • Springbokke
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA XV-tal
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud-Affie rugbyspan uitslae
  • Bibliografie

AFFIES VS FLORIDA - DIE WEDSTRYD

4/14/2017

 
Opgedateer!

Dit was die 7e keer dat die twee skole teen mekaar speel sedert 1977. Die laaste keer was op die St Johns Festival van 2011.

​Tellings van vorige jare kan hier gesien word.
BEGINSPAN
1. Wihan Bezuidenhout

2. Johan van Zyl (kapt)
3. Sarel Joubert
4. Michael de Waal
5. Jordan Swemmer
6. Marius Potgieter
7. Jaco Labuschagne 

8. Philip Potgieter 
9. Steyn van der Spuy
10. Charles Goedhals
11. Ruben Meiring

12. Ruan van Tonder
13. Zach Briel
14. Ruan Wasserman
15. Heinrich Bisschoff

WEDSTRYD
Ongelukkig was dit 'n herhaling van Donderdag se wedstryd. Affies het  weer gesukkel om aan te pas by die omstandighede op die veld. Daar was 'n "modderbad" in die middel van die veld asook  'n paar ander modder kolle op die veld. Dit het die spel moeilik gemaak maar dit geld vir albei spanne.

Twee onderskep driee deur Florida waarvan een amper reg teen die einde van die wedstryd het gemaak dat die telling 18 - 24 in die guns van Florida was met sewe minute se speeltyd oor. 

Toe volg die spreekwoordelike :Affie Guts". Na 'n dryfbeweging vanaf 'n lynstaan bars Philip Potgieter oor vir 'n drie en die telling is 23 - 24 in die 67ste minuut. Met slegs 'n minuut se speeltyd oor druk Heinrich Bisschoff 'n skitterende drie in die hoek. Alhoewel die doelskop nie oor is blaas die eindfluitjie kort daarna en alle Affie ondersteuners slaak 'n sug van verligting.

Ek maak nie graag uitsonderings nie maar Heinrich Bisschoff was vandag uitstaande en het welverdiend die wen punte aangeteken. In 'n wedstryd waarin die bal hoofsaaklik onder die voorspelers gehou is was Michael de Waal spreekwoordelik orals met Jaco Labuschagne met sy stormram lopies in die modder kort op sy hakke. Michael se trui wat onherkenbaar met modder besmeer was spreek vanself.

Hoop hulle doen iets aan die modder kolle op die veld voor Maandag? Dit vat die "festival" gedeelte uit die rugby wat opgedis word.

Geluk aan Ruan van Tonder, Sarel Joubert en Jordan Swemmer wat vir die eerste keer die Wittrui oor die kop trek!! 

​Affies se seisoen tot op datum. Kyk hier.

PLAASVERVANGERS

Met die gebruik van "running replacements" het ek nie rekord van wie vervang is nie. Die volgende spelers het opgekom wat nie in die beginspan was nie. 

Divhan du Preez, Dewald Donald, Johan Mulder, Regardt Roets, James Combrinck, Carl Else en Janco Uys. 

PUNTE

AHS:
- 28(13)

Driee - Zach Briel 2x, Ruan Wasserman, Phillip Potgieter, Heinrich Bisschoff.
Skoppe - Charles Goedhals (1x Strafskop)

FLORIDA: - 24(8)

​*********************************************************************************************

Comments are closed.
Proudly powered by Weebly
  • Tuis
  • Blog
  • 2026 Seisoen
    • 1ste span seisoen
    • Ander spanne tellings
    • Wedstrydprogram
  • Opsomming per Jaar
    • 1920 - 1929
    • 1930 - 1939
    • 1940 - 1949
    • 1950 - 1959
    • 1960 - 1969
    • 1970 - 1979
    • 1980 - 1989
    • 1990 - 1999
    • 2000 - 2009
    • 2010 - 2019
    • 2020 - 2025
  • 1ste Span - Spelers / Afrigters / Ondersteuningsgroep
    • Alfabetiese lys van 1ste span spelers
    • 1ste span kapteins
    • 1ste span afrigters
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • Rugbyspeler van die Jaar
    • 1ste Rugby- & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ondersteunings- groep
  • Skolespanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU Elite Player Development (EPD) Program
    • N-Tvl A & Cravenweek
    • Blou Bulle o/18 Akademieweek / LSEN / VKB
    • Blou Bulle Skole 7's
    • Blou Bulle o/17
    • Blou Bulle o/16
    • Blou Bulle o/15
    • Ander Skoolspanne
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
  • Historiese uitslae & tellings
    • Opsomming per opponent & per jaar
    • Opsomming per dekade
    • Uitslae teen spanne - Alfabeties
    • vs PBHS alle spanne sedert 1994
    • vs Grey Kollege alle spanne sedert 1993
    • vs Paarl Gimnasuim alle spanne sedert 2017
    • vs Paul Roos Gimnasium alle spanne 2007, 2026
  • Statistiek & rekords
    • 50+ Wedstryde
    • 3+ Jaar
    • In 'n Wedstryd
    • In 'n Seisoen
    • In die Wittrui
    • Ranglyste
    • Afrigter statistiek & rekords
  • Kompetisies
    • Admin/Direkteurs/Beeld en Virsekerbeker
      • Geskiedenis en Statistiek
      • Eerste Span Finale
      • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
    • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
      • Eerste Span
      • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Geskiedenis & Ander Interessanthede
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • AHS vs PBHS - Geskiedenis
    • AHS vs Grey Kollege - Geskiedenis
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Rugbyweek
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
  • Oud-Affies
    • Nasionale Spanne
      • Springbokke
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA XV-tal
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud-Affie rugbyspan uitslae
  • Bibliografie