|
Dit was die eerste keer wat die twee skole se 1e spanne teen mekaar speel. AFFIES SPAN
15. JL VAN RENSBURG 14. GUSTAV MARITZ 13. TIAAN DE WET 12. HEINRICH HORN 11. MARX NEL 10. STEHAN HEYMANS (K) 9. ARMAND SHAHIA 8. BEYERS ROOS 7. CF DELPORT 6. EWAN VAN HEERDEN 5. ANDREAS BURGER 4. ANTON GROTIUS 3. ZACK MARITZ 2. HANRO VENTER 1. STEYN TRUTER RESERWES Die volgende reserwes het opgekom as plaasvervangers in die 2e helfte:
BESERINGS
WEDSTRYD Na die PRG wedstryd het mens gewonder hoeveel dit uit die spelers gevat het. 'n Telling van 73 - 6 sou in niemand se gedagtes wees gegewe Durbanville se wen teen Helpmekaar. Met 'n groot getal Affie ondersteuners stel die Witbulle nie teleur en word 'n verskeidenheid van driee gedruk wat voor en agterspelers insluit. Die 3 kuns van driee deur Gustav Maritz was besonders gewees!! Weereens geluk aan die span (spelers en afrigters) met nog 'n uitstaande vertoning. PUNTE: AHS: 73(40) Driee: Gustav Maritz 3x, JL van Rensburg 2x, Ewan v Heerden, Beyers Roos, Hanro Venter, Zack Maritz, Andreas Burger en L Mouton. Skoppe: Stehan Heymans 9 x doelskoppe. DURBANVILLE: 6(6) 1e Span seisoen opsomming kyk hier! Tellings van ander spanne kyk hier! Comments are closed.
|