15. Tristan Janse Van Vuuren
14. Carel Koch
13. Marnus Potgieter
12. Louritz van der Schyff
11. Christian Strydom
10. Ruan de Swardt
9. Jack Hart
8. Henk Pretorius
7. Phillip Krause
6. Regardt du Plessis
5. Ruben Dreyer
4. Dylan du Preez
3. James Combrinck
2. Schalk Erasmus (kapt)
1. Cabous Eloff
WEDSTRYD
Arno van Wyk het nie gespeel en is deur James Combrinck vervang in die beginspan.
Geluk aan Michael de Waal wat sy eerste verskyning maak vir die Witbulle toe hy in die 2e helfte opkom as plaasvervanger vir James Combrinck.
Daar was net een ernstige besering met Phillip Krause wat af is met harsingskudding. Gelukkig het die 1e span 'n 2 weke breek en behoort hy reg te wees vir Wildeklawer.
Diamantveld was baie fisies. Affies het 'n geelkaart gekry maar in die tyd van die geelkaart 'n drie gedruk en geen punte afgestaan nie.
Agt van die 9 driee gedruk deur die agterspelers vertel die verhaal dat die bal weer die werk gedoen het.
Statistiek tot op datum kan hier gesien word.
PLAASVERVANGERS
Die volgende spelers het opgekom as plaasvervangers:
Charles Goedhals, Johan van Zyl, Ruan Schmulian, Henro Coetzer, Desesde Nel, Jan Hendrik Pretorius en Michael de Waal.
PUNTE
AFFIES 64 (29)
Driee - Cabous Eloff, Louritz vd Schyff 3x, Christian Strydom 2x, Carel Koch, Marnus Potgieter, en Tristan Janse v Vuuren.
Skoppe - Ruan de Swardt 7 x doelskoppe en 1 x strafskop
Charles Goedhals 1 x doelskop
DIAMANTVELD 17 (10)
ANDER UITSLAE OP DIE A VELD
o/14A vs DV wen 20 - 10
o/15A vs DV wen 33 - 0
o/16A vs DV wen 64 - 0
4e vs HTST 1e wen 66 - 3
3e vs DV 2e wen 66 - 5
********************************************************************************************