|
Affies het al 23 wedstryde gewen met die grootste punte verskil per wedstryd van alle tye.
Die lys van die 4 jare met die grootste punte verskil is: 2018 - 58,6 2016 - 49,1 2011 - 39,8 2017 - 38,4 Vir al die wedstryd tellings vandag kyk hier. Vir historiese tellings en statistiek van grootste wen , verloor, ens. kyk hier aan die einde van die Geskiedenis skrywe. *************************************** Comments are closed.
|