AFFIES RUGBY
  • Tuis
  • Agtergrond
  • Blog
  • Seisoen
    • 2025 >
      • 1e Span Seisoen
      • Ander Spanne Tellings
      • 2025 Wedstryd Program
    • 2024 >
      • 1e Span Seisoen
      • Ander Spanne Tellings
      • 2024 Wedstrydprogram
      • 2024 Sewes Tellings
      • Noord Suid Bepalings
      • Noord Suid Tellings
    • 2023 >
      • 1e Span Seisoen
      • Ander Spanne Uitslae
      • Sewes Tellings
      • 2023 Wedstrydprogram
      • 2023 Noord/Suid Bepalings
      • 2023 Noord Suid Tellings
      • Afrigters
      • Oefentye
    • 2022 >
      • 2022 1e Span Seisoen
      • 2022 Ander Spanne UItslae
      • 2022 Sewes Tellings
      • Wedstrydprogram
      • Afrigters
    • 2021 >
      • 2021 1e Span Seisoen
      • 2021 Ander Spanne Uitslae
      • Wedstrydprogram
      • Afrigters
    • 2020 >
      • 2020 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2020 Ander Spanne Uitslae
      • Wedstryd Program
      • Oefentye
    • 2019 >
      • 2019 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2019 Ander Spanne Uitslae
      • 2019 Wedstryd Program
      • 2019 Afrigters
      • 2019 Oefentye
    • 2018 >
      • 2018 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2018 Ander Spanne Uitslae
      • 2018 Bepalings
      • AHS Afrigters 2018
    • 2017 >
      • 2017 Bepalings
      • 2017 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2017 Ander Spanne Uitslae
      • 2017 Velde en Oefentye
    • 2016 >
      • 2016 Bepalings
      • 2016 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2016 Ander Spanne Uitslae
    • 2015 >
      • 2015 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2015 Ander Spanne Uitslae
    • 2014 >
      • 2014 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2014 Ander Spanne Uitslae
    • 2013 >
      • 2013 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2013 Ander Spanne Uitslae
  • Geskiedenis
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Toernooi
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
    • Opsomming per Jaar >
      • 1921 - 1929
      • 1930 - 1939
      • 1940 - 1949
      • 1950 - 1959
      • 1960 - 1969
      • 1970 - 1979
      • 1980 - 1989
      • 1990 - 1999
      • 2000 - 2009
      • 2010 - 2019
      • 2020 - 2029
  • Eerste Span Spelers
    • Alfabetiese Lys 1921 tot op Datum
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • 50 Wedstryde +
    • 3 Jaar +
  • Skole Spanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU EPD Program
    • N.Tvl & BB Skole spelers
    • N.Tvl & BB o/18 Ontwikkeling
    • BB o/17 - 7's
    • NTvl & BB o/17 Ontwikkeling
    • BB o/16 Grant Khomo & Ontwikkeling
    • BB o/15 Ontwikkeling
    • Ander Skool Spanne
  • Skole teen Gespeel
    • Skole teen Gespeel - Alfabeties
    • Opsomming van Wedstryde Gespeel
    • Wedstryd Tellings per Jaar >
      • Affies vs PBHS Geskiedenis
      • AHS VS PBHS Tellings 1988 - 2024
      • Affies vs Grey College - Geskiedenis
      • Affies vs Grey Tellings 1993 - 2024
      • A,B,C
      • D,E,F
      • G & H
      • J,K,L
      • M,N,O
      • P,Q,R
      • S,T,V
      • W & Z
  • Admin/Direkteurs/Beeld en Versekerbeker
    • Geskiedenis en Statistiek
    • Eerste Span Finale
    • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
  • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
    • Eerste Span
    • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Algemeen
    • Eerste Span Kapteins
    • Eerste Span Afrigters
    • Rugby Speler van die Jaar
    • Ondersteuning Groep
    • Eerste Rugby & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ranglyste
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
    • Algemene Punte Statistiek >
      • Wedstryd
      • Seisoen
      • Wittrui
  • Oud Affies
    • Nasionale Spanne >
      • Springbok Spelers
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA xv
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne >
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee >
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters >
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud Affies Speel Provinsiaal + >
      • 2025
      • 2024
      • 2023
      • 2022
      • 2021
      • 2020
      • 2019
      • 2018
      • 2017
      • 2016
      • 2015
      • 2014
      • 2013
      • 2012
      • 2011
      • 2010
      • 2009
      • 2008
      • 2007
      • 2006
      • 2005
  • Foto Gallery
  • Bibliografie
E-mail Address

AFFIES VS BOYS HIGH - DERBY

8/7/2015

 
Opgedateer met kommentaar oor die laaste wedstryd van 2015!

Die wedstryd Saterdag is met reg een van die SKOLE DERBY's in Suid Afrika. Met dit in gedagte het ek gaan kyk wat is die beskrywing van 'n Derby in Wikipedia.
Kort opsomming uit Wikipedia:
" A sports rivalry is intense competition between athletic teams or athletes. This pressure of competition is felt by players, coaches, and management, but is perhaps felt strongest by the
fans. The intensity of the rivalry varies from a friendly competition on one end to serious violence on the other that, in one case (the Football War), was suggested to have led to military conflict. Team owners typically encourage rivalries as they tend to improve game attendance and television ratings for rivalry matches, but a rivalry that gets out of control can lead to fighting, hooliganism, rioting and some, with career-ending or even fatal consequences. Often the topic of sports rivalries is as heated and controversial as politics and religion.

Rivalries stem from various sources. Simple geographic proximity as well as frequent meetings in important games can lead to rivalries. Games between two rivals of close geographical proximity are usually called a local derby, or simply just derby a sporting fixture between two teams from the same town, city or region, particularly in association football. The phrase most likely originated from The Derby, a horse race in England, founded by the 12th Earl of Derby in 1780, since at least as early as 1840 'derby' has been used as a noun in English to denote any kind of sporting contest.

Compared to other parts of the world, true local derbies are rare in the United States and Canada, where the term crosstown rivalry is used to describe a rivalry between two teams in the same metropolitan area".

                                                    ***********************************

In Suid Afrika is net die Derby tussen Paarl Boys High en Paarl Gim oor 'n langer periode.
Die Kaapse Derby het sy onstaan in 1915 en is daar net in 1928 nie teen mekaar gespeel nie. 2015 Was  die 100ste wedstryd tussen die 2 skole se 1e spanne.

Die AHS/PBHS Derby het sy onstaan in 1923 en is daar in 1944(2e Wereld Oorlog) en 1957 (Griep epidemie) nie teen mekaar gespeel nie.  2015 Sal die 112e wedstryd wees tussen die twee skole se 1e spanne. In die begin jare is daar meer as een wedstryd in 'n jaar teen mekaar gespeel.

In die periode 1915 - 1927 was daar Onderwysers sowel as Oud Leerlinge in die spanne van Paarl Boys en Paarl Gim. In die jare 1921 - 1923 was daar Onderwysers in die Affie 1e span. In 1923 het Affies en Boys High 3 keer teen mekaar gespeel. Die onderwysers het nie gespeel in die wedstryd wat vir die Admin. Beker was nie.

Vir die westryd tellings, statistiek en die berigte van die eerste drie wedstryde teen Boys High in die Pretoria News  van 1923 kyk hier.

'n Wedstryd teen Boys High op hulle tuisveld is nooit maklik nie. In 1998 het Affies die 1e wedstryd met 45 - 0 gewen op Affies se veld. Die tweede op Boys High se veld was Affies gelukkig om gelykop te speel,  21 elk.

Die Graad 12's van 2015 sal vir oulaas Saterdag die groen of die wittrui oor hulle koppe trek. Wat 'n voorreg!!
Mag jou Affie rugby herinneringe vuurmaakhout vir jou oudag wees!!!

SPAN VIR SATERDAG:

1. Jano Espag
2. Schalk Erasmus
3. Niell Bezuidenhout
4. Pierre Pienaar
5. Henk Pretorius
6. Regardt du Plessis
7. Vic Meyer
8. Eduan Lubbe (Kaptein)
9. Divan Henning
10. Ruan De Swardt
11. Christian Strydom
12. Louritz van der Schyff
13. Henco Jordaan
14. Carel Koch
15. Pieter Coetzer

Geluk aan Pierre Pienaar wat sy eerste wedstryd in 2015 vir die Witbulle speel. Pierre het een wedstryd in 2014 vir die 1e span gespeel.

DAG:
My dag het begin met die koop van 'n Pretoria News oppad na Boys High wat soos gewoonlik ‘n bylaag oor die jaarlikse Derby ingehad het. Wat ‘n versamel stuk vir spelers en ondersteuners van die twee spanne.

Soos verwag van die jaarlikse stryd tussen die twee skole was daar geen genade gegee of gevra op die op die veldnie. Alhoewel Boys High die o/15A wedstryd met 104 – 5 verloor het was dit ‘n klipharde stryd in al die ander wedstryde.

Wat die o/15A wedstryd aan betref net die volgende. Daar was op ‘n stadium ‘n moontlikheid dat die wedstryd beeindig sou word maar ek vertel graag die volgende. Die afrigter van Boys High het dit van die hand gewys met die volgende kommentaar. “Ons verloor eerder met ‘n hoë telling teen ons as wat die wedstryd gestop word want dan het ons handdoek ingegooi. Hoe motiveer ek my span want volgende jaar speel ons weer teen mekaar?”

WEDSTRYD:
Soos verwag het Affies die hoofwedstryd redelik maklik gewen. Met ‘n punte verskil van 53 punte word die rekord punteverskil van 49 punte in 1996 en 1998 herskryf!!!

Rhyno Lourens het ‘n ernstige besering opgedoen verlede jaar en het vandag sy eerste wedstryd vir die witbulle gespeel sedert 2014 toe hy opgekom het as reserwe. Verlede jaar het hy 12 wedstryde vir die Witbulle gespeel. Dylan du Preez kom ook op as reserwe en speel sy eerste wedstryd vir die witbulle in 2015. Dylan het  drie wedstryde in 2014 vir die 1e span gespeel.

Al die matrieks wat op die reserwebank was het opgekom as reserwes! Vir Viaan Mong was dit nie beskore nie as gevolg van harsingskudding wat hy opgedoen het in die 2e span wedstryd.

Die wedstryd is afgerond met Jano Espag wat soos 'n waverse vleuel genael het en die laaste drie so te se onder die pale gaan druk het. Ongelukkig kon die "nuwe" skopper (Divan Henning) nie die drie vervyf nie!

Soos met die laaste wedstryd van die jaar was spelers en toeskouers maar traag om die veld te verlaat en was daar spreekwoordelik fotos en selfies geneem dat dit by jou ore wou uitkom!

Verlede week se wen het gesorg dat vandag die kersie op die koek was vir die 2015 seisoen. Wat 'n minuut voor die einde van die Glenwood wedstryd na 'n gemiddelde seisoen gelyk het, het na vandag in 'n baie goeie seisoen geeindig. Lees al die statistiek en uitstaande kenmerke van die 2015 seisoen hier.

PLAASVERVANGERS:
Jacobus van Staden (Louritz vd Schyff), Rhyno Lourens (Christian Strydom), Lombard Grobler (Vic Meyer), Janco Booysen (Carel Koch), Dylan du Preez (Regardt du Plessis).  

PUNTEMAKERS:

AFFIES: 56(32)

Driee:
Pieter Coetzer 1x, Henk Pretorius 1x, Regardt Du Plessis 2x, Henco Jordaan 1x, Carel Koch 1x, Christiaan Strydom 1x, Divan Henning 1x, Jano Espag 1x.
Skoppe: Ruan de Swart - 4 x Vervyfskoppe, 1 x Strafskop.

PRETORIA BOYS HIGH:  3(3)

**********************************************************************************************



Comments are closed.

    Argiewe

    May 2025
    April 2025
    March 2025
    February 2025
    January 2025
    July 2024
    June 2024
    May 2024
    April 2024
    March 2024
    January 2024
    August 2023
    July 2023
    May 2023
    April 2023
    March 2023
    August 2022
    July 2022
    June 2022
    May 2022
    April 2022
    March 2022
    February 2022
    December 2021
    September 2021
    August 2021
    May 2021
    April 2021
    July 2020
    March 2020
    February 2020
    December 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    August 2018
    July 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    December 2016
    November 2016
    August 2016
    July 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    September 2015
    August 2015

    RSS Feed

Proudly powered by Weebly