|
AGTERGROND
Dit was die 6e keer wat die twee skole teen mekaar speel sedert 2000. Affies wen 5 keer en Boland Landbou 1 keer in 2003. Vir details van vorige jare se tellings kyk hier. Dit was die 9e keer wat Affies deelneem aan die St Johns Festival. Details van Toere en Toernooie sedert 1952 kyk hier. AFFIES SPAN 15. MIGAEL DE LANGE 14. STEPHAN BRITS 13. TIAAN DE WET 12. HEINRICH HORN 11. MARX NEL 10. STEHAN HEYMANS (K) 9. ARMAND SHAHIA 8. BEYERS ROOS 7. DIETER SCHUBERT 6. EWAN VAN HEERDEN 5. ANDREAS BURGER 4. ANTON GROTIUS 3. ZACK MARITZ 2. HANRO VENTER 1. LUCHAN MOUTON
BESERINGS
WEDSTRYD Dit was 'n regte morsige affere.'n Spreekwoordelike modderbad tussen die twee kwartlyne!! Daar was geen sprake van behoorlike of dan normale rugby nie!!! Nie 'n wedstryd wat lank sal onthou word nie hoofsaaklik agv die speel toestande. Die positiewe aspekte van die wedstryd was dat buiten die wen dit nie lyk of van die spelers beseer is nie! Daar wag 'n grote volgende Saterdag. PUNTE: AHS: 12(7) Driee: Hanro Venter en Ewan v Heerden.. Skoppe: Stehan Heymans 1 x doelskop. BOLAND LANDBOU: 5(5) 1e Span seisoen opsomming kyk hier! Tellings van ander spanne kyk hier! Comments are closed.
|