|
Die Dorp het vandag vir die 3e jaar in 'n ry gewen. Dit was 'n wedstryd wat wippplank gery het met die Koshuis wat halftyd 23 - 17 voor was. Die telling was 31 - 29 in die Dorp se guns met ongeveer 5 minute oor, maar met 'n strafskop en 'n vervyfde drie stap die koshuis as oorwinnaars van die veld, 41 - 29 Dit het tot gevolg dat albei spanne 11 wedstryde tot op datum gewen het en 1 gelykop. Vir historiese tellings en die geskiedenis van die wedstryd lees hier. Fotos van die twee spanne wat deelgeneem het verskyn hieronder. Comments are closed.
|