|
Hier is 'n kort opsomming van die wedstryd en statistiek. SPAN
15. Heinrich Bisschoff 14. Jason Scheepers 13. Dian Nordier 12. Pierre Fourie 11. Eric Sherman 10. SD Meyer 9. Michael van Aswegen 8. George Oosthuizen 7. Janco Uys (kapt) 6. David Jacobsz 5. Adolph Visser 4. Zhander Schmidt 3. Duchan Gurovich 2. Jacques-Louis du Toit 1. Philip Blignaut Geluk aan Philip Blignaut en SD Meyer wat vir die eerste keer die wittrui oor die kop trek en ook in die beginspan was. RESERWES Die volgende reserwes het opgekom s plaasvevangers: Regardt Roets (SD Meyer), Jan Dagutat (Jacques-Louis Du Toit), Dewald Donald (Philip Blignaut), Stephan Alberts (Dian Nordier), Steyn vd Spuy (Michael van Aswegen), Viljoen van Zyl (Duchan Gurovich). WEDSTRYD Die tellings is nie 'n ware weergawe van die spel nie. Affies was vir groot gedeeltes onder druk gewees en die eerste drie was heeltemal teen die verloop van die spel. Die uitsaande kenmerk van Affies se spel is hulle skrums. Ek hou my by my statistiek. Daar is genoeg inligting op die internet en in more se koerante indien jy nie die wedstryd op Netwerk 24 gekyk het nie. PUNTE: AHS 17 (10) Driee - Heinrich Bisschoff, Janco Uys en Eric Sherman. Skoppe - Regardt Roets 1x Doelskop AP DRAGONS 5 (5) Die eerste span statistiek vir die seisoen tot op datum kan hier gesien word. ********************************************************* Comments are closed.
|