AFFIES RUGBY
  • Tuis
  • Agtergrond
  • Blog
  • Seisoen
    • 2025 >
      • 1e Span Seisoen
      • Ander Spanne Tellings
      • 2025 Wedstryd Program
    • 2024 >
      • 1e Span Seisoen
      • Ander Spanne Tellings
      • 2024 Wedstrydprogram
      • 2024 Sewes Tellings
      • Noord Suid Bepalings
      • Noord Suid Tellings
    • 2023 >
      • 1e Span Seisoen
      • Ander Spanne Uitslae
      • Sewes Tellings
      • 2023 Wedstrydprogram
      • 2023 Noord/Suid Bepalings
      • 2023 Noord Suid Tellings
      • Afrigters
      • Oefentye
    • 2022 >
      • 2022 1e Span Seisoen
      • 2022 Ander Spanne UItslae
      • 2022 Sewes Tellings
      • Wedstrydprogram
      • Afrigters
    • 2021 >
      • 2021 1e Span Seisoen
      • 2021 Ander Spanne Uitslae
      • Wedstrydprogram
      • Afrigters
    • 2020 >
      • 2020 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2020 Ander Spanne Uitslae
      • Wedstryd Program
      • Oefentye
    • 2019 >
      • 2019 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2019 Ander Spanne Uitslae
      • 2019 Wedstryd Program
      • 2019 Afrigters
      • 2019 Oefentye
    • 2018 >
      • 2018 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2018 Ander Spanne Uitslae
      • 2018 Bepalings
      • AHS Afrigters 2018
    • 2017 >
      • 2017 Bepalings
      • 2017 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2017 Ander Spanne Uitslae
      • 2017 Velde en Oefentye
    • 2016 >
      • 2016 Bepalings
      • 2016 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2016 Ander Spanne Uitslae
    • 2015 >
      • 2015 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2015 Ander Spanne Uitslae
    • 2014 >
      • 2014 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2014 Ander Spanne Uitslae
    • 2013 >
      • 2013 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2013 Ander Spanne Uitslae
  • Geskiedenis
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Toernooi
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
    • Opsomming per Jaar >
      • 1921 - 1929
      • 1930 - 1939
      • 1940 - 1949
      • 1950 - 1959
      • 1960 - 1969
      • 1970 - 1979
      • 1980 - 1989
      • 1990 - 1999
      • 2000 - 2009
      • 2010 - 2019
      • 2020 - 2029
  • Eerste Span Spelers
    • Alfabetiese Lys 1921 tot op Datum
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • 50 Wedstryde +
    • 3 Jaar +
  • Skole Spanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU EPD Program
    • N.Tvl & BB Skole spelers
    • N.Tvl & BB o/18 Ontwikkeling
    • BB o/17 - 7's
    • NTvl & BB o/17 Ontwikkeling
    • BB o/16 Grant Khomo & Ontwikkeling
    • BB o/15 Ontwikkeling
    • Ander Skool Spanne
  • Skole teen Gespeel
    • Skole teen Gespeel - Alfabeties
    • Opsomming van Wedstryde Gespeel
    • Wedstryd Tellings per Jaar >
      • Affies vs PBHS Geskiedenis
      • AHS VS PBHS Tellings 1988 - 2024
      • Affies vs Grey College - Geskiedenis
      • Affies vs Grey Tellings 1993 - 2024
      • A,B,C
      • D,E,F
      • G & H
      • J,K,L
      • M,N,O
      • P,Q,R
      • S,T,V
      • W & Z
  • Admin/Direkteurs/Beeld en Versekerbeker
    • Geskiedenis en Statistiek
    • Eerste Span Finale
    • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
  • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
    • Eerste Span
    • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Algemeen
    • Eerste Span Kapteins
    • Eerste Span Afrigters
    • Rugby Speler van die Jaar
    • Ondersteuning Groep
    • Eerste Rugby & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ranglyste
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
    • Algemene Punte Statistiek >
      • Wedstryd
      • Seisoen
      • Wittrui
  • Oud Affies
    • Nasionale Spanne >
      • Springbok Spelers
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA xv
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne >
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee >
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters >
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud Affies Speel Provinsiaal + >
      • 2025
      • 2024
      • 2023
      • 2022
      • 2021
      • 2020
      • 2019
      • 2018
      • 2017
      • 2016
      • 2015
      • 2014
      • 2013
      • 2012
      • 2011
      • 2010
      • 2009
      • 2008
      • 2007
      • 2006
      • 2005
  • Foto Gallery
  • Bibliografie
E-mail Address

AFFIES VS WATERKLOOF - 3 JUNIE 2017 OPGEDATEER

6/4/2017

 
​Geluk aan Waterkloof se eerste span wat op die dag se spel verdien het om te wen. Affies het al die ander wedstryde gewen maar die “grote” het weggekom.
SPAN:
1. WIEHAN BEZUIDENHOUT
2. JOHAN VAN ZYL (kapt)
3. SAREL JOUBERT
4. MIKA RUTHVEN
5. JORDAN SWEMMER
6. DIVHAN DU PREEZ
7. JACO LABUSCHAGNE
8. PHILLIP POTGIETER
9. STEYN VD SPUY
10. REGARDT ROETS
11. RUBEN MEIRING
12. JEANDRE DU PIESANIE
13. HEINRICH BISSCHOFF
14. EWAN BOTHA
15. CHARLES GOEDHALS

 
BESERINGS
Uit vir res van seisoen:
Johan Mulder - Skrumskakel
Dewald Donald - Voorry
Carel Else - Slot
Michael de Waal - Slot/Voorry
Beskikbaar 3e kwartaal:
James Combrinck - Voorry
Marnus Potgieter - Senter
Ruan Wasserman - Vleuel
Zack Briel - Senter

Sean Thungo  - Vleuel

WEDSTRYD:
Met die telling op 0/14 in WK se guns het meeste van die Affie ondersteuners gedink dit is “goodnight nurse”. Met die telling 10/14 met halftyd en later 15/21 was daar nog steeds ‘n kans om ‘n haas uit die hoed te trek maar heel laas kon Affies nie die telling omswaai in ‘n wen soos in 2013 nie. Met die wen van WK is die westryde gewen sedert  2012 nou 3 elk. Vir die tellings sedert 1987 tot op datum kyk hier.
 
Ek kan al die “asse” lys wat ‘n invloed gehad het op die telling vandag soos die aantal beserings, 3 x geelkaarte, ens. maar oor 20 jaar sal die statsitiek aandui dat Affies vandag verloor het teen Waterkloof met geen “opmerkings” kolom nie!
 
Ek is ‘n statistikus. Soos alle ondersteuners van Affie rugby het ek my opinie oor hoekom die 1e span vandag en ook ander wedstryde die seisoen verloor het. Ek wil dit net weer duidelik stel dat ten spyte van veskeie ondersteuners se opinies oor hoekom die 1e span vanjaar van hulle wedstryde verloor het, weerhou ek my daarvan om in gesprek te tree daaroor op my webwerf of Blog.
 
Geluk aan Ewan Botha wat die eerste keer die Wittrui oor die kop trek en ook in die beginspan was. Ewan is die 31 ste speler wat vir die 1e span speel vanjaar,
​

Heinrich Bisschoff speel sy 7e wedstryd wedstryd in die beginspan vandag en kwalifiseer vir ‘n 1e span rugbydas.
 
RESERWES:
Marius Potgieter(Jordan Swemmer), Jason Scheepers(Ruben Meiring), Ruan van Tonder (Charles Goedhals), Chris Bruyns (Heinrich Bisschoff)
 
PUNTE:
 
AHS – 15 (10)
Driee – Ruben Meiring, Jaco Labuschagne.
Skoppe – Regardt Roets 1 x doel en strafskop.
 
WATERKLOOF – 24 (14)
 
Vir jaar tot op datum 1e span statistiek kyk hier.
 
ANDER TELLINGS OP DIE A – VELD
0/14A – Wen 72/0
0/15A – Wen 35/3
o/16A – Wen 34/24
3e – Wen 43/6
2e – Wen 39/19

*********************************************************************************************
​

Comments are closed.

    Argiewe

    May 2025
    April 2025
    March 2025
    February 2025
    January 2025
    July 2024
    June 2024
    May 2024
    April 2024
    March 2024
    January 2024
    August 2023
    July 2023
    May 2023
    April 2023
    March 2023
    August 2022
    July 2022
    June 2022
    May 2022
    April 2022
    March 2022
    February 2022
    December 2021
    September 2021
    August 2021
    May 2021
    April 2021
    July 2020
    March 2020
    February 2020
    December 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    August 2018
    July 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    December 2016
    November 2016
    August 2016
    July 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    September 2015
    August 2015

    RSS Feed

Proudly powered by Weebly