Die punte verskil van 4 waarmee Affies gewen het in 2018 is die tweede kleinste sedert 1996 se 3 punte verskil. Vir details van die tellings oor die jare kyk hier.
Die tellings van die ander 24 wedstryde gespeel kan hier gesien word.
15 Dieter Crafford
14 Dian Nordier
13 Stephin Alberts
12 Pierre Fourie
11 Eric Sherman
10 Regardt Roets (kapt)
9 Steyn vd Spuy
8 George Oosthuizen
7 Adolph Visser
6 Dawid Jacobsz
5 Christian Kamffer
4 Zhander Schmidt
3 Sarel Joubert
2 Janco Uys
1 Dewald Donald
RESERWES
Gustav Bester (Vir 'n bloed besering), Chris Bruyns (Pierre Fourie)
WEDSTRYD
Ek het ongelukkig geen terugvoering oor die wedstryd nie.
Met 'n halftyd telling van 14 - 3 in Affies se guns lyk dit of die Affie manne teen die einde ;n aanslag van MC moes afweer om uiteindelik te wen met 17 - 13.
PUNTE
AHS - 17 (14)
Driee - Stephin Alberts 2x
Skoppe - Regardt Roets - Doelskoppe 2x en strafskop 1x.
MC - 13 (3)
Geluk aan Dieter, George en Christian wat met hulle 7e wedstryd in die beginspan kwalifiseer vir 'n 1e span das.
**************************************************