Affie-rugby
  • Tuis
  • Blog
  • 2026 Seisoen
    • 1ste span seisoen
    • Ander spanne tellings
    • Wedstrydprogram
  • Opsomming per Jaar
    • 1920 - 1929
    • 1930 - 1939
    • 1940 - 1949
    • 1950 - 1959
    • 1960 - 1969
    • 1970 - 1979
    • 1980 - 1989
    • 1990 - 1999
    • 2000 - 2009
    • 2010 - 2019
    • 2020 - 2025
  • 1ste Span - Spelers / Afrigters / Ondersteuningsgroep
    • Alfabetiese lys van 1ste span spelers
    • 1ste span kapteins
    • 1ste span afrigters
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • Rugbyspeler van die Jaar
    • 1ste Rugby- & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ondersteunings- groep
  • Skolespanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU Elite Player Development (EPD) Program
    • N-Tvl A & Cravenweek
    • Blou Bulle o/18 Akademieweek / LSEN / VKB
    • Blou Bulle Skole 7's
    • Blou Bulle o/17
    • Blou Bulle o/16
    • Blou Bulle o/15
    • Ander Skoolspanne
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
  • Historiese uitslae & tellings
    • Opsomming per opponent & per jaar
    • Opsomming per dekade
    • Uitslae teen spanne - Alfabeties
    • vs PBHS alle spanne sedert 1994
    • vs Grey Kollege alle spanne sedert 1993
    • vs Paarl Gimnasuim alle spanne sedert 2017
    • vs Paul Roos Gimnasium alle spanne 2007, 2026
  • Statistiek & rekords
    • 50+ Wedstryde
    • 3+ Jaar
    • In 'n Wedstryd
    • In 'n Seisoen
    • In die Wittrui
    • Ranglyste
    • Afrigter statistiek & rekords
  • Kompetisies
    • Admin/Direkteurs/Beeld en Virsekerbeker
      • Geskiedenis en Statistiek
      • Eerste Span Finale
      • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
    • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
      • Eerste Span
      • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Geskiedenis & Ander Interessanthede
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • AHS vs PBHS - Geskiedenis
    • AHS vs Grey Kollege - Geskiedenis
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Rugbyweek
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
  • Oud-Affies
    • Nasionale Spanne
      • Springbokke
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA XV-tal
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud-Affie rugbyspan uitslae
  • Bibliografie
  • Tuis
  • Blog
  • 2026 Seisoen
    • 1ste span seisoen
    • Ander spanne tellings
    • Wedstrydprogram
  • Opsomming per Jaar
    • 1920 - 1929
    • 1930 - 1939
    • 1940 - 1949
    • 1950 - 1959
    • 1960 - 1969
    • 1970 - 1979
    • 1980 - 1989
    • 1990 - 1999
    • 2000 - 2009
    • 2010 - 2019
    • 2020 - 2025
  • 1ste Span - Spelers / Afrigters / Ondersteuningsgroep
    • Alfabetiese lys van 1ste span spelers
    • 1ste span kapteins
    • 1ste span afrigters
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • Rugbyspeler van die Jaar
    • 1ste Rugby- & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ondersteunings- groep
  • Skolespanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU Elite Player Development (EPD) Program
    • N-Tvl A & Cravenweek
    • Blou Bulle o/18 Akademieweek / LSEN / VKB
    • Blou Bulle Skole 7's
    • Blou Bulle o/17
    • Blou Bulle o/16
    • Blou Bulle o/15
    • Ander Skoolspanne
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
  • Historiese uitslae & tellings
    • Opsomming per opponent & per jaar
    • Opsomming per dekade
    • Uitslae teen spanne - Alfabeties
    • vs PBHS alle spanne sedert 1994
    • vs Grey Kollege alle spanne sedert 1993
    • vs Paarl Gimnasuim alle spanne sedert 2017
    • vs Paul Roos Gimnasium alle spanne 2007, 2026
  • Statistiek & rekords
    • 50+ Wedstryde
    • 3+ Jaar
    • In 'n Wedstryd
    • In 'n Seisoen
    • In die Wittrui
    • Ranglyste
    • Afrigter statistiek & rekords
  • Kompetisies
    • Admin/Direkteurs/Beeld en Virsekerbeker
      • Geskiedenis en Statistiek
      • Eerste Span Finale
      • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
    • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
      • Eerste Span
      • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Geskiedenis & Ander Interessanthede
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • AHS vs PBHS - Geskiedenis
    • AHS vs Grey Kollege - Geskiedenis
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Rugbyweek
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
  • Oud-Affies
    • Nasionale Spanne
      • Springbokke
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA XV-tal
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud-Affie rugbyspan uitslae
  • Bibliografie

AFFIES 1e SPAN VS JEPPE - OPGEDATEER

5/26/2018

 
Dit was die 13e keer dat die twee skole teen mekaar speel sedert 1996. Kyk hier vir die tellings van vorige vorige.
Telling van ander wedstryde gespeel vandag verskyn hier.
SPAN
15 Dieter Crafford
14 Jason Scheepers
13 Dian Nordier
12 Pierre Fourie
11 Eric Sherman
10 Regardt Roets (kapt)
  9 Steyn vd Spuy
  8 Jan Dagutat
  7 Adolph Visser
  6 George Oosthuizen
  5 Chris Kamffer
  4 Zhander Schmidt
  3 Sarel Joubert
  2 Janco Uys
  1 Dewald Donald

RESERWES:
Duchan Gurovich (Sarel Joubert), Gustav Bester (George Oosthuizen), Brendhan Kelbrick (Jan Dagutat) en Gerrad Botha(Pierre Fourie)

Geluk aan Gerrard Botha en Brendhan Kelbrick wat vir die 1e keer die Wittrui oor die kop trek.!!!

WEDSTRYD:
My Wapp boodskap aan my vriend Jan vanoggend vroeg was as volg:
Die belangrikste wedstryd van die seisoen vir die spelers en afrigters van die 1e span. Hulle kan al die “asse” van die verbrande hout vandag begrawe met ‘n wen teen Jeppe of ???? Wil nie eers daaroor bespiegel nie.
Wat gebeur het is geskiedenis

Met die 13e wen teen Jeppe was die nommer 13 vandag vir Affies ‘n gelukkige nommer. Na al die net, net wedstryde wat verloor is en al die “as dit en as dat” het die bal vandag vir Affies se 2018. 1e span reggespring.

Ongelukkig was dit vir Jeppe “from Hero to Zero”. ‘n Minuut voor die einde het ek gewonder wat ek gaan skryf as dit eindig op 38/41 maar toe een van daardie tipiese laaaang driee en druk Jason Scheepers in drie in die hoek waar een van Affies se vroeer probeerslae vir ‘n drie nie toegeken is nie.

Pandenomium breek los in die Jeppe doelgebied met Affie spelers wat hulle vreugde nie kon onderdruk nie. Dit het ‘n rooi kaart tot gevolg vir een van die Affies spelers wat ek nou nog nie weet waarvoor dit was nie.

Uit ‘n Affie oogpunt was ons weer onder druk en loop sommer gou 10/24 agter. Affies neem die voortou in die 16e minuut van die 2e helfte.. Die voortou wissel nog twee keer tussen Affies en Jeppe voordat Affies die laaste spyker in die kis slaan in beserings tyd.

Daar was weer ‘n hele paar “asse” en as Jeppe nie tyd gemors het met die laaste lynstaan nie was die wedstryd hulle sin maar heel laas nie.

‘n Hele paar spelers is beseer en hoop ons dat na die lang breek tot die volgende wedstryd teen Maritzburg College op 21 Julie, hulle almal weer hulle plek sal kan innneem.
 
Die gesegdes soos  Affie Guts en ‘n wedstryd teen Affies is nie gewen voor jy in die stort staan nie het weer sterk deurgekom. Soos Affieouer op Twitter gese het - Bulle verlede week was ons trots hierdie week is ons MOERSE trots!!!
 
PUNTE
AHS 45 (10)

Driee – Dian Nordier, Dewald Donald, Janco Uys, Eric Sherman, Brendhan Kelbrick, 
              Jason Scheepers.
Skoppe – Regardt Roets 6 x doelskoppe, 1 x strafskop. Geluk aan Regardt wat vir die 5e keer die seisoen 100% sukses behaal met sy skoppe pale toe teen Paarl Gim, Paarl Boys High, Glenwood, Grey College en Jeppe.
 
JEPPE 41 (22)
 
Opsomming van 1e span statsitiek vir die seisoen tot op datum verskyn hier.



Comments are closed.
Proudly powered by Weebly
  • Tuis
  • Blog
  • 2026 Seisoen
    • 1ste span seisoen
    • Ander spanne tellings
    • Wedstrydprogram
  • Opsomming per Jaar
    • 1920 - 1929
    • 1930 - 1939
    • 1940 - 1949
    • 1950 - 1959
    • 1960 - 1969
    • 1970 - 1979
    • 1980 - 1989
    • 1990 - 1999
    • 2000 - 2009
    • 2010 - 2019
    • 2020 - 2025
  • 1ste Span - Spelers / Afrigters / Ondersteuningsgroep
    • Alfabetiese lys van 1ste span spelers
    • 1ste span kapteins
    • 1ste span afrigters
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • Rugbyspeler van die Jaar
    • 1ste Rugby- & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ondersteunings- groep
  • Skolespanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU Elite Player Development (EPD) Program
    • N-Tvl A & Cravenweek
    • Blou Bulle o/18 Akademieweek / LSEN / VKB
    • Blou Bulle Skole 7's
    • Blou Bulle o/17
    • Blou Bulle o/16
    • Blou Bulle o/15
    • Ander Skoolspanne
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
  • Historiese uitslae & tellings
    • Opsomming per opponent & per jaar
    • Opsomming per dekade
    • Uitslae teen spanne - Alfabeties
    • vs PBHS alle spanne sedert 1994
    • vs Grey Kollege alle spanne sedert 1993
    • vs Paarl Gimnasuim alle spanne sedert 2017
    • vs Paul Roos Gimnasium alle spanne 2007, 2026
  • Statistiek & rekords
    • 50+ Wedstryde
    • 3+ Jaar
    • In 'n Wedstryd
    • In 'n Seisoen
    • In die Wittrui
    • Ranglyste
    • Afrigter statistiek & rekords
  • Kompetisies
    • Admin/Direkteurs/Beeld en Virsekerbeker
      • Geskiedenis en Statistiek
      • Eerste Span Finale
      • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
    • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
      • Eerste Span
      • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Geskiedenis & Ander Interessanthede
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • AHS vs PBHS - Geskiedenis
    • AHS vs Grey Kollege - Geskiedenis
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Rugbyweek
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
  • Oud-Affies
    • Nasionale Spanne
      • Springbokke
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA XV-tal
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud-Affie rugbyspan uitslae
  • Bibliografie