Tellings van die onderskeie jare verskyn hier.
15. Dieter Crafford
14. Jason Scheepers*
13. Stephin Alberts*
12. Dian Nordier
11. Eric Sherman
10. Regardt Roets (kapt)#
9. Steyn vd Spuy*
8. Jan Dagutat*
7. Adolph Visser
6. David Jacobsz
5. Christian Kamffer
4. Zandher Schmidt*
3. Sarel Joubert
2. Janco Uys*
1. Dewald Donald*
# - 1e Span das 2017
* - 1e Span das 2018
RESERWES; George Ootshuizen(David Jacobsz)
WEDSTRYD:
Ongelukkig kon ek weer nie die wedstryd bywoon nie en was daar geen streaming gewees nie.
Dit klink of dit wat ek na die wedstryd teen Paarl Boys geskryf het oor grote van teenstanders, ens. netso weer kon herhaal het?
PUNTE:
AHS 34 (13)
Driee - Janco Uys 2x, Jason Scheepers en Regardt Roets.
Skoppe - Regardt Roets 4 x Doelskoppe en 2 x Strafskoppe.
GLENWOOD 37 (22)
Statistiek van die 1e span se seisoen tot op datum verskyn hier.
**********************************************************