Affie-rugby
  • Tuis
  • Blog
  • Seisoen
    • 2026
      • 1ste span seisoen
      • Ander spanne tellings
      • 2026 wedstrydprogram
  • Geskiedenis
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • AHS vs PBHS - Geskiedenis
    • AHS vs Grey Kollege - Geskiedenis
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Rugbyweek
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
    • Opsomming per Jaar
      • 1921 - 1929
      • 1930 - 1939
      • 1940 - 1949
      • 1950 - 1959
      • 1960 - 1969
      • 1970 - 1979
      • 1980 - 1989
      • 1990 - 1999
      • 2000 - 2009
      • 2010 - 2019
      • 2020 - 2029
  • Eerstespan Spelers
    • Alfabetiese Lys 1921 - 2025
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • 50 Wedstryde +
    • 3 Jaar +
  • Skolespanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU Elite Player Development (EPD) Program
    • N-Tvl A & Cravenweek
    • Blou Bulle o/18 Akademieweek / LSEN / VKB
    • Blou Bulle Skole 7's
    • Blou Bulle o/17
    • Blou Bulle o/16
    • Blou Bulle o/15
    • Ander Skoolspanne
  • Skole teen Gespeel
    • Skole teen Gespeel - Alfabeties
    • Opsomming van Wedstryde Gespeel
    • Wedstryd Tellings per Jaar
      • AHS vs PBHS Tellings 1994 - 2026
      • AHS vs Grey Kollege Tellings 1993 - 2026
      • A,B,C
      • D,E,F
      • G & H
      • J,K,L
      • M,N,O
      • P,Q,R
      • S,T,V
      • W & Z
  • Admin/Direkteurs/Beeld en Virsekerbeker
    • Geskiedenis en Statistiek
    • Eerste Span Finale
    • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
  • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
    • Eerste Span
    • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Algemeen
    • 1ste span kapteins
    • 1ste span afrigters
    • Rugbyspeler van die Jaar
    • Ondersteuning Groep
    • Eerste Rugby & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ranglyste
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
    • Algemene Punte Statistiek
      • Wedstryd
      • Seisoen
      • Wittrui
  • Oud-Affies
    • Oud-Affie rugbyspan uitslae
    • Nasionale Spanne
      • Springbokke
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA XV-tal
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
  • Bibliografie
  • Tuis
  • Blog
  • Seisoen
    • 2026
      • 1ste span seisoen
      • Ander spanne tellings
      • 2026 wedstrydprogram
  • Geskiedenis
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • AHS vs PBHS - Geskiedenis
    • AHS vs Grey Kollege - Geskiedenis
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Rugbyweek
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
    • Opsomming per Jaar
      • 1921 - 1929
      • 1930 - 1939
      • 1940 - 1949
      • 1950 - 1959
      • 1960 - 1969
      • 1970 - 1979
      • 1980 - 1989
      • 1990 - 1999
      • 2000 - 2009
      • 2010 - 2019
      • 2020 - 2029
  • Eerstespan Spelers
    • Alfabetiese Lys 1921 - 2025
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • 50 Wedstryde +
    • 3 Jaar +
  • Skolespanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU Elite Player Development (EPD) Program
    • N-Tvl A & Cravenweek
    • Blou Bulle o/18 Akademieweek / LSEN / VKB
    • Blou Bulle Skole 7's
    • Blou Bulle o/17
    • Blou Bulle o/16
    • Blou Bulle o/15
    • Ander Skoolspanne
  • Skole teen Gespeel
    • Skole teen Gespeel - Alfabeties
    • Opsomming van Wedstryde Gespeel
    • Wedstryd Tellings per Jaar
      • AHS vs PBHS Tellings 1994 - 2026
      • AHS vs Grey Kollege Tellings 1993 - 2026
      • A,B,C
      • D,E,F
      • G & H
      • J,K,L
      • M,N,O
      • P,Q,R
      • S,T,V
      • W & Z
  • Admin/Direkteurs/Beeld en Virsekerbeker
    • Geskiedenis en Statistiek
    • Eerste Span Finale
    • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
  • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
    • Eerste Span
    • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Algemeen
    • 1ste span kapteins
    • 1ste span afrigters
    • Rugbyspeler van die Jaar
    • Ondersteuning Groep
    • Eerste Rugby & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ranglyste
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
    • Algemene Punte Statistiek
      • Wedstryd
      • Seisoen
      • Wittrui
  • Oud-Affies
    • Oud-Affie rugbyspan uitslae
    • Nasionale Spanne
      • Springbokke
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA XV-tal
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
  • Bibliografie

Affies 1997 EERSTE SPAN REUNIE

6/8/2017

 
Die 1997 1e span het verlede Saterdag met die Waterkloof wedstryd hulle 20 jarige reünie gehou. Na die 1996 span geskiedenis gemaak het was daar groot verwagtinge van die 1997 span.
Hulle het nie teleurgestel nie en slegs teen Grey College verloor wat SA skole aan betref.
Hieronder 'n foto van die spelers wat die reunie bygewoon het. Soos dit is met reunies het van die agterspelers gelyk soos voorspelers en visa versa. Adolf Stoffberg het vanaf die Kaap gekom om die reunie by te woon.
Picture
Vlnr: Hugo Mulder, Tiaan Snyman, Jannie Gouws, Pieter Laubscher, Nehan Deysel, Theo Erasmus(kapt), Ian van Heerden, Adolf Stoffberg, Quintes Pieterse, Rudi Janse v Vuuren, Werner Pieterse.
Nie op die foto wat die reunie bygewoon het: Dewald Wilmans, Schalk van Niekerk, Enslin Davel, Robbie Janse v Rensburg en Jannie Booysen
********************************************************************************************************************
1997 Het ‘n paar hoogtepunte gehad wat dit ‘n jaar om te onthou gemaak het:
  • Die eerste oorsese rugbytoer het in April 1997 plaasgevind na Groot Brittanje. Die spanne teen gespeel was hoofaaklik o/19 klubspanne
  • Dit was die eerste jaar wat Affies en Waterkloof nie teen die ander skole in die A- liga gespeel het nie. Het eers in die kwarteindrondte  betrokke geraak. Dit was ook die laaste jaar dat net die wenner van die Blou Bulle finaal deurgedring het na die uitspeelwedstryde om die Beeld Trofee.
  • ‘n Geskiedkundige oorwinning teen Rotorua Boys High van Nieu-Seeland nadat hulle Waterkloof vroeër in die week by die Pta Boys High Festival 52 – 10 geklop het. Affies is met 32 – 14  die uiteindelike wenners.
  • In ’97 kon graad 10 leerlinge nog vir die 1e span speel en drie spelers in die Beeld Finaal teen HTS Middelburg was in Graad 10 naamlik – Werner Pieterse, Hugo Mulder en Nicol Knoetze (Kalie Knoetze se seun).
  • 1997 was Nicol Knoetze se debuut vir die 1e span op senter en die volgende twee jaar sou hy in die voorry sak vir die 1e span. Uiteindelik is hy die speler wat die meeste wedstryde (68)  vir die 1e span gespeel het.
  • Die wedstryd teen Boys High is die 1e wedstryd van AHS wat lewendig op TV(SABC) uitgesaai word. Brian Liebenberg wat later vir Frankryk speel was BH se losskakel en kaptein.
  • Retief Burger die Gospel sanger het vir die 1997 Affie 1e Span gespeel.
  • Theo Erasmus (kapt) het die laaste  paar wedstryde met ‘n gebreekte duim gespeel wat net elke keer verbind was!!
  • Twee pare broers het in ’97 vir die 1e span gespeel:
    • Chris en Edward Janse van Rensburg
    • Werner en Quintes Pieterse.
  • Craven Week (Deel van die BB span wat die week gewen het)
    • Theo Erasmus, Eduard Coetzee, Jannie Booysen, Tiaan Snyman en Jannie Gouws.
    • Tiaan Snyman teken die meeste punte aan op die week naamlik 42.
  • Akademie Week – Robert van Wyk
  • SA Skole – Eduard  Coetzee en Tiaan Snyman
  • SA Akademie – Theo Erasmus
  • Tiaan Snyman teken 339 punte aan in die seisoen wat die meeste nog is in ‘n seisoen.
  • Jannie Gouws (vleuel) druk 20 en Schalk v Niekerk(vleuel) druk 17 driee in die 1997 seisoen.
  • Eduard Coetzee sluit sy 1e span loopbaan af met 53 wedstryde vir die Witbulle.
  • Speel 30 wedstryde in die seisoen.  7 Was teen oorsese spanne gewees
Picture
Voor:     Eduard Coetzee, Dr. C. Kriek (afrigter), Theo Erasmus (kapt), Dr. P. Edwards (hoof), Jannie
​              Booysen (o/kapt), Mnr. A. vd Walt (afrigter), Tiaan Snyman
2 de ry: Johann van Graan, Schalk van Niekerk, Gerhard vd Nest, Jannie Gouws, Dewald Wilmans,
​              Sas vd Merwe, Johan v Deventer, Quintes Pieterse, Adolf Stoffberg, Werner Marx
3 de ry:  Kobus vd Walt, Robbie J van Rensburg, Nehan Deysel, Hugo Mulder, Chris J van
              Rensburg, Nicol Knoetze, Werner Pieterse, Glen Bester
4 de ry:  Eduard J van Rensburg, Peter Laubser, Retief Burger, Robert van Wyk, Ian van Heerden.
Nie op foto: Enslin Davel, Rudi J v Vuuren, Rehgardt Snyman, Ion vd Westhuizen, Gavin v Zyl.

*********************************************************************************************
  • Die Beeld finaal teen HTS Middelburg sal onthou word:
    • Die Beeld Trofee finaal word lewendig oor Radio Pretoria uitgesaai. Die 1e en enigste keer wat sodanige wedstryd oor die radio uitgesaai word.
    • Andre Watson was die skeidsregter.
    • Die Donderdag voor die wedstryd kry Gerhard van der Nest die haker seer en moet die 2e span haker (Johnny van Deventer) inderhaas nader getrek word om in sy plek te speel. In daardie jare het net die spanne wat deurgedring het na die uitspeel wedstryde (A spanne en 1e span) in die 3e kwartaal rugby gespeel. Die reserwe haker (Kobus vd Walt) was die kaptein van die 0/16 A span wat in die Beeld finaal vir die 0/16A span moes speel. 
  • Die volgene spelers het na skool vir verteenwoordigende spanne gespeel:
    • Werner Pieterse - Frankryk (Klub rugby), Rusland (Internasionaal)
    • Eduard Coetzee – SA o/19/20/21, SA “A”, Blou Bulle, Valke, Sharks, Natal en Frankryk (Klub rugby)
    • Tiaan Snyman – SA o/19, SA Barbarians, Blou Bulle, Cats en Leeus.
    • Jannie Booysen – Blou Bulle, SA Universiteite.
    • Robbie Janse van Rensburg – Blou Bulle en Pumas.
    • Theo Erasmus  - Border Bulldogs
​*********************************************************************************************

Comments are closed.
Proudly powered by Weebly
  • Tuis
  • Blog
  • Seisoen
    • 2026
      • 1ste span seisoen
      • Ander spanne tellings
      • 2026 wedstrydprogram
  • Geskiedenis
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • AHS vs PBHS - Geskiedenis
    • AHS vs Grey Kollege - Geskiedenis
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Rugbyweek
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
    • Opsomming per Jaar
      • 1921 - 1929
      • 1930 - 1939
      • 1940 - 1949
      • 1950 - 1959
      • 1960 - 1969
      • 1970 - 1979
      • 1980 - 1989
      • 1990 - 1999
      • 2000 - 2009
      • 2010 - 2019
      • 2020 - 2029
  • Eerstespan Spelers
    • Alfabetiese Lys 1921 - 2025
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • 50 Wedstryde +
    • 3 Jaar +
  • Skolespanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU Elite Player Development (EPD) Program
    • N-Tvl A & Cravenweek
    • Blou Bulle o/18 Akademieweek / LSEN / VKB
    • Blou Bulle Skole 7's
    • Blou Bulle o/17
    • Blou Bulle o/16
    • Blou Bulle o/15
    • Ander Skoolspanne
  • Skole teen Gespeel
    • Skole teen Gespeel - Alfabeties
    • Opsomming van Wedstryde Gespeel
    • Wedstryd Tellings per Jaar
      • AHS vs PBHS Tellings 1994 - 2026
      • AHS vs Grey Kollege Tellings 1993 - 2026
      • A,B,C
      • D,E,F
      • G & H
      • J,K,L
      • M,N,O
      • P,Q,R
      • S,T,V
      • W & Z
  • Admin/Direkteurs/Beeld en Virsekerbeker
    • Geskiedenis en Statistiek
    • Eerste Span Finale
    • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
  • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
    • Eerste Span
    • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Algemeen
    • 1ste span kapteins
    • 1ste span afrigters
    • Rugbyspeler van die Jaar
    • Ondersteuning Groep
    • Eerste Rugby & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ranglyste
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
    • Algemene Punte Statistiek
      • Wedstryd
      • Seisoen
      • Wittrui
  • Oud-Affies
    • Oud-Affie rugbyspan uitslae
    • Nasionale Spanne
      • Springbokke
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA XV-tal
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
  • Bibliografie