- Die 3e, 16C, 16D, 15A, 14A en 14C spanne was onoorwonne in die April vakansie toernooie
- 3e Span wen die 2e span finaal op die Mauritz Hansen week.
- Spelers van die 3e en 4e spanne is aangewys is as spelers van die wedstryd tydens die Mauritz Hansen week.
- o/14C Span aangewys as die 0/14 span van die Voklsrust Amajuba week.
2e SPAN FINAAL WENNERS
AHS 24 - PIET POTGIETER 2e 15
Mauritz Hansen week.
- Armin Jordaan (3e), Gerard Botha (3e), Gustav Bester (3e)
- Kobie van Wyk (4e), Shaun Mclaren (4e)