AFFIES RUGBY
  • Tuis
  • Agtergrond
  • Blog
  • Seisoen
    • 2025 >
      • 1e Span Seisoen
      • Ander Spanne Tellings
      • 2025 Wedstryd Program
    • 2024 >
      • 1e Span Seisoen
      • Ander Spanne Tellings
      • 2024 Wedstrydprogram
      • 2024 Sewes Tellings
      • Noord Suid Bepalings
      • Noord Suid Tellings
    • 2023 >
      • 1e Span Seisoen
      • Ander Spanne Uitslae
      • Sewes Tellings
      • 2023 Wedstrydprogram
      • 2023 Noord/Suid Bepalings
      • 2023 Noord Suid Tellings
      • Afrigters
      • Oefentye
    • 2022 >
      • 2022 1e Span Seisoen
      • 2022 Ander Spanne UItslae
      • 2022 Sewes Tellings
      • Wedstrydprogram
      • Afrigters
    • 2021 >
      • 2021 1e Span Seisoen
      • 2021 Ander Spanne Uitslae
      • Wedstrydprogram
      • Afrigters
    • 2020 >
      • 2020 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2020 Ander Spanne Uitslae
      • Wedstryd Program
      • Oefentye
    • 2019 >
      • 2019 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2019 Ander Spanne Uitslae
      • 2019 Wedstryd Program
      • 2019 Afrigters
      • 2019 Oefentye
    • 2018 >
      • 2018 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2018 Ander Spanne Uitslae
      • 2018 Bepalings
      • AHS Afrigters 2018
    • 2017 >
      • 2017 Bepalings
      • 2017 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2017 Ander Spanne Uitslae
      • 2017 Velde en Oefentye
    • 2016 >
      • 2016 Bepalings
      • 2016 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2016 Ander Spanne Uitslae
    • 2015 >
      • 2015 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2015 Ander Spanne Uitslae
    • 2014 >
      • 2014 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2014 Ander Spanne Uitslae
    • 2013 >
      • 2013 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2013 Ander Spanne Uitslae
  • Geskiedenis
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Toernooi
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
    • Opsomming per Jaar >
      • 1921 - 1929
      • 1930 - 1939
      • 1940 - 1949
      • 1950 - 1959
      • 1960 - 1969
      • 1970 - 1979
      • 1980 - 1989
      • 1990 - 1999
      • 2000 - 2009
      • 2010 - 2019
      • 2020 - 2029
  • Eerste Span Spelers
    • Alfabetiese Lys 1921 tot op Datum
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • 50 Wedstryde +
    • 3 Jaar +
  • Skole Spanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU EPD Program
    • N.Tvl & BB Skole spelers
    • N.Tvl & BB o/18 Ontwikkeling
    • BB o/17 - 7's
    • NTvl & BB o/17 Ontwikkeling
    • BB o/16 Grant Khomo & Ontwikkeling
    • BB o/15 Ontwikkeling
    • Ander Skool Spanne
  • Skole teen Gespeel
    • Skole teen Gespeel - Alfabeties
    • Opsomming van Wedstryde Gespeel
    • Wedstryd Tellings per Jaar >
      • Affies vs PBHS Geskiedenis
      • AHS VS PBHS Tellings 1988 - 2024
      • Affies vs Grey College - Geskiedenis
      • Affies vs Grey Tellings 1993 - 2024
      • A,B,C
      • D,E,F
      • G & H
      • J,K,L
      • M,N,O
      • P,Q,R
      • S,T,V
      • W & Z
  • Admin/Direkteurs/Beeld en Versekerbeker
    • Geskiedenis en Statistiek
    • Eerste Span Finale
    • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
  • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
    • Eerste Span
    • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Algemeen
    • Eerste Span Kapteins
    • Eerste Span Afrigters
    • Rugby Speler van die Jaar
    • Ondersteuning Groep
    • Eerste Rugby & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ranglyste
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
    • Algemene Punte Statistiek >
      • Wedstryd
      • Seisoen
      • Wittrui
  • Oud Affies
    • Nasionale Spanne >
      • Springbok Spelers
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA xv
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne >
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee >
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters >
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud Affies Speel Provinsiaal + >
      • 2025
      • 2024
      • 2023
      • 2022
      • 2021
      • 2020
      • 2019
      • 2018
      • 2017
      • 2016
      • 2015
      • 2014
      • 2013
      • 2012
      • 2011
      • 2010
      • 2009
      • 2008
      • 2007
      • 2006
      • 2005
  • Foto Gallery
  • Bibliografie
E-mail Address

1996 - KORT OPSOMMING VAN DIE SEISOEN SE HOOGTEPUNTE



Dit is 20 jaar gelede  dat die 1996 1e span die eerste span in die geskiedenis van AHS geword het om ‘n seisoen onoorwonne teen SA skole te eindig. Heel tereg het die span bekend gestaan as die beste span in die geskiedenis van AHS rugby.
Wat het 1996 ‘n uitsonderlike jaar gemaak?
  1. Dit was die laaste jaar wat Affies aan die NTvl liga sou deelneem. Nie Affies se besluit nie maar die Bestuur van die BB Hoërskole Vereniging!
  2. Dit was die tyd van post matrieks. Daar was briewe en hewige debat in die Metro koerant oor wie dan gekoop is, ens. Ek het afskrifte van al die skrywes wat in die Metro verskyn het in 1996. Vandag vind die besprekings plaas op Beet se Blog. Niks het eintlik verander nie? Daar was nie post matrieks in Affies se span nie!
  3. Die Craven week en Beeld Trofee het o/19 spelers ingesluit. Dit het ook tot gevolg gehad dat ‘n speler van Affies wat ‘n sekere keuse was vir die BB CW span in die Akademie span geland het omdat ‘n postmatriek speler wat van ‘n skool buite Pretoria gekom het bo hom verkies is. Die Affie speler was  daarna deel van die SA o/21 span wat die Wêreld Beker verower in 1999?
  4. Die SA o/21 span wat die Wêreld Beker gewen het in 1999 sluit 5 Oud Affies in van 1996 naamlik: Eduard Coetzee, Eugene Marx, Sarel Eloff, Skipper Badenhorst en Johan Roets.
  5. Die 1e span dinee aan die einde van elke seisoen vir die laaste 20 jaar het met Dr Kriek en Mnr vd Walt se inisiatief vir die eerste keer plaagevind aan die einde van 1996. Heel gepas was die gasspreker by die 20ste dinee in 2015 Johan Roets heelagter van die 1996 span.
  6. In 1996 word vir die 1e keer ‘n hoogtepunte video van die jaar se drieë gemaak. Wat nou op Youtube te sien is. https://www.youtube.com/watch?v=4JPMCN5FMA0
  7. In die 90’s kon graad 10’s nog vir die 1e span speel. In die 1996 span was daar 2 graad 10’s gewees.
  8. Daar was ‘n paar wedstryde wat nie gou vergeet sal word nie:
    1. Die wen teen Grey College was die 1e keer wat AHS aan die wenkant was sedert die twee skole teen mekaar begin speel het in1925. Telling 25 – 3
    2. In die weeksdag wedstryd teen Eldoraigne wou net niks regloop nie en speel gelykop 3 elk.
    3. Die liga wedstryd teen Waterkloof op Affie se veld was tot ‘n paar minute voor die einde nog gelykop nul elk. Met speeltyd amper verstreke skop Tiaan Snyman wat vroeër die oggend vir die o/16A’s gespeel het en Gerrie vd Merwe wat beseer is tydens die wedstryd vervang het ‘n strafskop oor en Affies wen 3 – 0. Affies draai die krane oop in die NTvl finaal en klop Waterkloof op hulle tuisveld 25 – 8.
    4. Die uitspeel wedstryd teen Wesvalia op Klerksdorp was ‘n belewenis. Ek arriveer by die veld en alles is stil en rustig met net so hier en daar ondersteuners wat vroeg opgedaag het vir die wedstryd. Dan daag die busse met Affie ondersteuners op en word die  paviljoen “geokkupeer”. Met die sang op die paviljoen voor die wedstryd  is ek seker was die wedstryd reeds gewen. Met rugby uit die boek uit maak ons korte mette van Wesvalia en wen 45 – 6. In die Affie argief is daar ‘n brief van ‘n Wesvalia ouer wat net nie uitgepraat kan raak oor die gees van die seuns op die paviljoen nie!
    5. Dan volg die halfeind rondte wedstryd teen Hans Strydom op Naboomspruit. Weereens is ek vroeg daar en sit op die paviljoen en wag saam met die HS ondersteuners vir die Affies om te arriveer. Die busse vol Affie ondersteuners arriveer een vir een… en dan beweeg ‘n massa seuns oor die veld om hulle plek op die paviljoen in te neem en met sang neem hulle spreekwoordelik beheer van die paviljoen. HS het in die eerste kwartier van die wedstryd teenstand gebied maar toe draai die Affie manne die krane oop en druk sulke lang drieë wat die eindtelling op 53 – 6 laat eindig. Die seuns op die paviljoen het Naboomspruit stil gesing!!
    6. Di finaal teen HTSM was in die weegskaal tot diep in die 2e helfte maar Affies trek hom deur en wen 24 - 15, Die 3e jaar agtermekaar dat Affies die Direkteurs Trofee wen.
    7. Die Maandagoggend saal byeenkoms na die finaal teen HTS Middelburg is seker die eerste en enigste wat op video opgeneem is. Wat ‘n belewenis!  
  9. Statistiek van die 1996 span:
    1. Meeste punte in ‘n seisoen aangeteken – 976
    2. Meeste drieë gedruk in ‘n seisoen – 146
    3. Nicolaas Alberts meeste drieë in ‘n seisoen – 32
    4. Eugene Marx speel 65 wedstryde in die Wittrui.
    5. Eugene Marx speel in 1994, 95 en 96 in die Direkteurs Trofee Finaal.
    6. NTvl Cravenweek span 1996
      1. Nicolaas Alberts, Eduard Coetzee, Gerrie vd Merwe, Charl Els en Theo Erasmus..
    7. 3 Spelers speel vir die 1e span krieket en neem ook deel aan die Nuffield krieket week.
  10. Na skool
    1. Alberts Nicolaas – Northern Bulls/Natal/WP/SA 7’s. Nicolaas word ook ‘n Cambridge Blue toe hy Cambridge Universiteit in rugby, krieket en atletiek verteenwoordig.
    2. Badenhorst Skipper – Namibie/Pumas/Cheetahs/Vrystaat/Sharks /Stormers/ SA o20,o21 en A.
    3. Booysen Jannie – BB/SA Universiteite
    4. Coetzee Eduard – BB/Valke/Natal/Sharks/SA o19,o20,o21/Oorsee - Bayonne en Biarritz in Frankryk.
    5. Eloff Sarel – Pumas/Leeus/OP/SA o20, o21 en Universiteite.
    6. Els Charl - Pumas
    7. Erasmus Theo – Border Bulldogs
    8. Marx Eugene – SA o20,o21/Leeus/Valke.
    9. Roets Johan – BB/Bulls/SA o20,o21,o23 en A.
    10. Snyman Tiaan – SA o/19(2 jaar)/BB/Leeus/Cats/SA Barbarians
    11. Van der Merwe Gerrie – BB​
Vir die spanfoto en tellings van 1996 kyk hier.

Berig en foto in Beeld na afloop van die dinee in 1996. Gerrie vd Merwe is die speler wat vasgehou word en dan volg Skipper, ens. vlnr.
Picture
Proudly powered by Weebly