Affie-rugby
  • Tuis
  • Blog
  • 2026 Seisoen
    • 1ste span seisoen
    • Ander spanne tellings
    • Wedstrydprogram
  • Opsomming per Jaar
    • 1920 - 1929
    • 1930 - 1939
    • 1940 - 1949
    • 1950 - 1959
    • 1960 - 1969
    • 1970 - 1979
    • 1980 - 1989
    • 1990 - 1999
    • 2000 - 2009
    • 2010 - 2019
    • 2020 - 2025
  • 1ste Span - Spelers / Afrigters / Ondersteuningsgroep
    • Alfabetiese lys van 1ste span spelers
    • 1ste span kapteins
    • 1ste span afrigters
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • Rugbyspeler van die Jaar
    • 1ste Rugby- & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ondersteunings- groep
  • Skolespanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU Elite Player Development (EPD) Program
    • N-Tvl A & Cravenweek
    • Blou Bulle o/18 Akademieweek / LSEN / VKB
    • Blou Bulle Skole 7's
    • Blou Bulle o/17
    • Blou Bulle o/16
    • Blou Bulle o/15
    • Ander Skoolspanne
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
  • Historiese uitslae & tellings
    • Opsomming per opponent & per jaar
    • Opsomming per dekade
    • Uitslae teen spanne - Alfabeties
    • vs PBHS alle spanne sedert 1994
    • vs Grey Kollege alle spanne sedert 1993
    • vs Paarl Gimnasuim alle spanne sedert 2017
    • vs Paul Roos Gimnasium alle spanne 2007, 2026
  • Statistiek & rekords
    • 50+ Wedstryde
    • 3+ Jaar
    • In 'n Wedstryd
    • In 'n Seisoen
    • In die Wittrui
    • Ranglyste
    • Afrigter statistiek & rekords
  • Kompetisies
    • Admin/Direkteurs/Beeld en Virsekerbeker
      • Geskiedenis en Statistiek
      • Eerste Span Finale
      • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
    • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
      • Eerste Span
      • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Geskiedenis & Ander Interessanthede
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • AHS vs PBHS - Geskiedenis
    • AHS vs Grey Kollege - Geskiedenis
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Rugbyweek
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
  • Oud-Affies
    • Nasionale Spanne
      • Springbokke
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA XV-tal
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud-Affie rugbyspan uitslae
  • Bibliografie
  • Tuis
  • Blog
  • 2026 Seisoen
    • 1ste span seisoen
    • Ander spanne tellings
    • Wedstrydprogram
  • Opsomming per Jaar
    • 1920 - 1929
    • 1930 - 1939
    • 1940 - 1949
    • 1950 - 1959
    • 1960 - 1969
    • 1970 - 1979
    • 1980 - 1989
    • 1990 - 1999
    • 2000 - 2009
    • 2010 - 2019
    • 2020 - 2025
  • 1ste Span - Spelers / Afrigters / Ondersteuningsgroep
    • Alfabetiese lys van 1ste span spelers
    • 1ste span kapteins
    • 1ste span afrigters
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • Rugbyspeler van die Jaar
    • 1ste Rugby- & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ondersteunings- groep
  • Skolespanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU Elite Player Development (EPD) Program
    • N-Tvl A & Cravenweek
    • Blou Bulle o/18 Akademieweek / LSEN / VKB
    • Blou Bulle Skole 7's
    • Blou Bulle o/17
    • Blou Bulle o/16
    • Blou Bulle o/15
    • Ander Skoolspanne
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
  • Historiese uitslae & tellings
    • Opsomming per opponent & per jaar
    • Opsomming per dekade
    • Uitslae teen spanne - Alfabeties
    • vs PBHS alle spanne sedert 1994
    • vs Grey Kollege alle spanne sedert 1993
    • vs Paarl Gimnasuim alle spanne sedert 2017
    • vs Paul Roos Gimnasium alle spanne 2007, 2026
  • Statistiek & rekords
    • 50+ Wedstryde
    • 3+ Jaar
    • In 'n Wedstryd
    • In 'n Seisoen
    • In die Wittrui
    • Ranglyste
    • Afrigter statistiek & rekords
  • Kompetisies
    • Admin/Direkteurs/Beeld en Virsekerbeker
      • Geskiedenis en Statistiek
      • Eerste Span Finale
      • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
    • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
      • Eerste Span
      • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Geskiedenis & Ander Interessanthede
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • AHS vs PBHS - Geskiedenis
    • AHS vs Grey Kollege - Geskiedenis
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Rugbyweek
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
  • Oud-Affies
    • Nasionale Spanne
      • Springbokke
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA XV-tal
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud-Affie rugbyspan uitslae
  • Bibliografie

SPRINGBOKKE

OPSOMMING
  • Aantal Springbokke opgelewer sedert 1920: 12
  • Eerste Springbok: Louis Schmidt, 16 Augustus 1958 vs Frankryk
  • Laaste Springbok: Ruben van Heerden, 18 Julie 2026 vs Wallis
  • Kaptein: 1 speler
  • Meeste oud-Affies verkies tot dieselfde Springbokspan: 3 - Fourie du Preez, Wynand Olivier & Pierre Spies, ​15 Julie 2006 vs Australië

Met 12 Springbokke is Affies tans gesamentlik 13de op die lys van skole wat die meeste Springbokke opgelewer het.
​
Picture
Picture
Foto: Beeld
​Fourie du Preez, Wynand Olivier & Pierre Spies in die kleedkamer na die toets teen Australië (15 Julie 2026)
KAPTEIN
1. Fourie du Preez
Kaptein nr:
55
Wedstryde as kaptein: 4
Wen: 3 / Verloor: 1
  • vs Skotland* (Wen 34 - 16)
  • vs VSA* (Wen 64 - 0)
  • vs Wallis* (Wen 23 - 19)
  • vs Nieu-Seeland* (Verloor 18 - 20)
*2015 Wêreldbeker
NOMINASIES EN TOEKENNINGS AS SPRINGBOKSPELER
SA SPELER VAN DIE JAAR
- Fourie du Preez, 2006 & 2009

NOMINASIE: IRB SPELER VAN DIE JAAR
- Fourie du Preez, 2006 & 2009
- Pierre Spies, 2006

NOMINASIE: IRB NUWE SPELER VAN DIE JAAR
- Pierre Spies, 2006

NOMINASIE: SA SPELER VAN DIE JAAR
- Pierre Edwards 1978
- Pierre Spies, 2006
​
​NOMINASIE: SA JONG SPELER VAN DIE JAAR
- Grant Esterhuizen, 1998
​- Fourie du Preez, 2003 & 2004
- RG Snyman 2016 & 2018

NOMINASIE: SA BELOWENDSTE SPELER VAN DIE JAAR
- Pierre Spies, 2006
1. Louis schmidt
Picture
PERSOONLIK
Naam:
Louise Ulrich Schmidt
Geboortedatum:
6 Februarie 1936
Geboortedorp:
Middelburg, Oos-Kaap
Posisie:
Flank
Lengte:
1.80m
Gewig:
95kg
Oorlede:
23 Januarie 1999 
RUGBYLOOPBAAN
JAAR
SPAN
1952
​1953

​1954
​1956-57
1957-64
​
1958-66
​1958
​1958 

​
​



AHS 1ste span
AHS 1ste span
N.Tvl Skole A-span
N.Tvl o/19
​Tukkies 1ste span
N.Tvl (Curriebeker)
25 wedstryde as kaptein
​
​Oostelikes 1ste span
​Junior Springbokke
Springbok nr: 346
2 toetse
Eerste toets:
1958 vs Frankryk
​Laaste toets:
​1962 vs Britse Leeus
ANDER INLIGTING
  • Louis was in 'n Duitse laerskool, maar het rugby gespeel vir Laerskool Eloffsdal
  • Speel vir AHS se 1ste rugby- en krieketspan in 1953
  • Speel in een toets teen die Britse Leeus in 1962. Springbokke wen die reeks 3 - 0
  • Carltonbeker wenner, 1964 & 1965
  • Louis met sy berugte snor sal altyd bekend staan as die OORSPONKLIKE BLOU BUL
  • Noord-Transvaal Senior Keurder in 1971, 1973, 1974 &1976
  • Oostelikes Rugbyklub hoofafrigter, wenners van die NTRU Presidentsliga, 1973
  • Noord-Transvaal B-span afrigter, wenners van die Piet Bosman trofee, 1974
  • Afrigter van Noord-Transvaal Cravenweekspan, wenners van die hoofwedstryd in 1975
  • Pa van Springbok Uli Schmidt

Toekennings:
  • Universiteit van Pretoria - Roemsaal
  • Noord-Transvaal Ererol (vir wedstryde gespeel - 64)
2. Tonie Roux
Picture
PERSOONLIK
Naam:
Ockert Antonie Roux
Geboortedatum:
27 Februarie 1947
Geboortedorp:
Pretoria
Posisie:
Senter & Heelagter
Lengte:
1.86m
Gewig:
77kg
RUGBYLOOPBAAN
JAAR
SPAN
​1963
​1964

1968-75


1969-74
​
​



​
AHS 1ste span
AHS 1ste span
N.Tvl Skole A-span
Tukkies 1ste span
N.Tvl (Curriebeker)
Springbok nr: 426
31 wedstryde
7 toetse 
Eerste toets:
1969 vs Skotland
Laaste toets:
1974 vs Britse Leeus
ANDER INLIGTING
  • Speel vir AHS se 1ste rugby-en krieketspan
  • Universiteit van Pretoria Carltonbeker wenners 1969, 1971, 1972 & 1975
  • Curriebeker finale, 1970 (verloor) & 1971 (gedeel)
  • Speel in die 3de (verloor) en 4de (gelykop) toets teen die 1974 Britse Leeus rugbyspan ("The Invincibles")

Toekennings:
  • Universiteit van Pretoria Sportman van die jaar, 1974
  • Universiteit van Pretoria Roemsaal
  • Noord-Transvaal Ererol (vir wedstryde gespeel - 41)
3. Pierre Edwards
Picture
PERSOONLIK
Naam:
Peter Edwards
Geboortedatum:
23 Mei 1953
Geboortedorp:
George
Posisie:
Heelagter
Lengte:
1.98m
Gewig:
82kg
RUGBYLOOPBAAN
JAAR
SPAN
1970
​1975-79
​1977-84
1979
​1980-84
​1980

​

​
​
AHS 1ste span
​Tukies 1ste span
N.Tvl (Curriebeker)
SA Universiteite
Harlequins Rugbyklub
Springbok nr: 499
Eerste toets: 1980
vs Suid-Amerika
Laaste toets: 1980
​vs Suid-Amerika
​2 toetse
ANDER INLIGTING
  • Begin rugby speel in standerd 3 as 'n haker. Word toe geskuif na losskakel en vanaf standerd 6 speel hy heelagter
  • Pierre se broer Richard speel vir AHS se 1ste span in 1965
  • Wen die Administrateursbeker in 1970 as deel van AHS se 1ste span vs Potchefstroom Volkskool
  • Speel vir AHS se 1ste rugby- en krieketspan
  • Carltonbeker wenners, Universiteit van Pretoria,  1975 tot 1979
  • Harlequins Rugbyklub wenners van die Nasionale Klubkampioenskappe, 1983
  • Curriebekerfinale gespeel: Wenners 1977, '78, '80, '81 / Gelykop 1979 / Verloor 1982 & '83

Toekennings:
  • Nominasie SA Speler van die jaar, 1978
  • Universiteit van Pretoria Erekleure en Agterspeler van die jaar, 1978
  • Universiteit van Pretoria Roemsaal
4. Grant Esterhuizen
Picture
PERSOONLIK
Naam:
Grant Esterhuizen
Geboortedatum:
28 April 1976
Geboortedorp:
Alexanderbaai, NAM
Posisie:
Senter en vleuel
Lengte:
1.79m
Gewig:
94kg
RUGBYLOOPBAAN
JAAR
SPAN
1992-94 
​1993
​1994
​1995-96
​1996-97
1996-99
​1997-99
2000


​

​
2000
2000,03,05
​2000,01,06
2003
2003
2003-05
2006
​2006-09
AHS 1ste span
​N.Tvl Cravenweek (Aka)
​N.Tvl Cravenweek 
​N.Tvl o/21
SA o/21
Blou Bulle (Curriebeker)
Bulls (Superugby)
Springbok nr: 692
Eerste toets:
2000 vs Nieu-Seeland
Laaste toets:
​2000 vs Engeland
7 toetse
Cardiff, Wallis
Leeus (Curriebeker)
Cats (Superugby)
Stomers (Superugby)
SA 7's
Bourgoin (FRA, T14)
​Leeus (Curriebeker)
Claremont (FRA, T14)
ANDER INLIGTING
  • Broer Graham speel vir AHS se 1ste span in 1992 & 1993
  • Wen die Direkteurstrofee as deel van die AHS 1ste span in 1994, vs HS Pietersburg
  • Curriebekerfinaal in 2002, Verloor

Toekeninngs:
  • ​​Nominasie: SA Jong speler van die jaar, 1998
5. Fourie du Preez
Picture
PERSOONLIK
Naam:
Petrus Fourie du Preez
Geboortedatum:
24 Maart 1982
Geboortedorp:
Pretoria
Posisie:
Skrumskakel
Lengte:
1.82m
Gewig:
87kg
RUGBYLOOPBAAN
JAAR
SPAN
1999-00
​
​1999
​2000
2001

2002

​2002-10
​
2003-11
​
2004-15


​


2012-16
AHS 1ste span
53 wedstryde
Blou Bulle o/17
Blou Bulle Cravenweek
Blou Bulle o/19
SA o/19
Blou Bulle o/21
SA o/21
Blou Bulle
​Vodacom- en Curriebeker
Bulls (Superugby)
112 wedstryde, 22 as kapt.
Springbok nr: 757
Eerste toets:
2004 vs Ierland
Laaste toets:
​2015 vs Nieu-Seeland
74 toetse, 4 as kaptein
Suntory Sungoliath (Japan)
ANDER INLIGTING
  • Fourie is die seun van die oud Noord-Tranvaalse agtsteman Fourie du Preez
  • Fourie se broer Jannie, speel vir AHS se 1ste span in 1981 & 1982
  • 1999, wen Beeldtrofee as deel van AHS se 1ste span vs HTS Vereeniging
  • 2000, wen Super 12 trofee as deel van AHS se 1ste span vs HS Ermelo
  • Curriebekerfinale gespeel, Wen 2003, '04 & '09 / Verloor 2005 & '08
  • Superugby gewen, 2007, '09 en '10
  • Drienasies gewen, 2004 & 2009
  • Wêreldbeker deelname, 2007, 2011 & 2015
  • Wenners van die Wêreldbeker, 2007
  • Wen die toetsreeks teen die Britse en Ierse Leeus, 2009

Toekennings:
  • Superugby speler van die toernooi, 2007
  • Nominasie: SA Jong speler van die jaar, 2003 & 2004
  • Nominasie: IRB Speler van die jaar, 2006 & 2009
  • ​SA Speler van die jaar, 2006 & 2009
  • Universiteit van Pretoria Roemsaal
6. Wynand olivier
Picture
PERSOONLIK
Naam:
Wynand Olivier
Geboortedatum:
11 Junie 1983
Geboortedorp:
Welkom
Posisie:
Senter
Lengte:
1.85m
Gewig:
92kg
RUGBYLOOPBAAN
JAAR
SPAN
2000-01
​2000
2002
2003
2003-11
​
2004
2006,09
2006-13
​
2006-12
​
​
​



2012-13
2013-15
2016-19
AHS 1ste span
​Blou Bulle Cravenweek
Blou Bulle o/19
Blou Bulle o/20
Blou Bulle
Vodacom- en Curriebeker
SA o/21
SA XV-tal
Bulls (Superugby)
​110 wedstryde
Springbok nr: 772
Eerste toets:
​2006 vs Skotland
Laaste toets:
​2014 vs Wallis
42 wedstryde (38 toetse)
Ricoh Black Rams (JPN)
Montpellier (FRA, T14)
Worcester (ENG, Prem)
ANDER INLIGTING
  • 2000, wen Super 12 trofee as deel van AHS se 1ste span vs HS Ermelo
  • Curriebekerfinale gespeel, Wen 2009 / Verloor 2008
  • Superugby gewen, 2007, '09 en '10
  • Drienasies gewen, 2009
  • Wêreldbeker deelname, 2007
  • Wenners van die Wêreldbeker, 2007
  • Wen die toetsreeks teen die Britse en Ierse Leeus, 2009

Toekennings:
  • ​Universiteit van Pretoria Roemsaal
7. Pierre Spies
Picture
PERSOONLIK
Naam:
Pierre Johan Spies
Geboortedatum:
8 Junie 1985
Geboortedorp:
Pretoria
Posisie:
Agsteman
Lengte:
1.95m
Gewig:
106kg
RUGBYLOOPBAAN
JAAR
SPAN
2001

2002
​
2003
​
2004
2004
2005
2005
2005-10
​
2005-15
​
2006
2006-13


​
​

2015-16
2016-17
AHS o/16A
Blou Bulle o/16
​AHS 1ste span 
Blou Bulle Cravenweek
​AHS 1ste span (k)
Blou Bulle Cravenweek (k)
Blou Bulle o/19 & o/21
SA o/19 (vleuel)
Blou Bulle o/21
SA Universiteite
Blou Bulle
​Vodacom- en Curriebeker
Bulls (Superugby)
​119 wedstryde, 45 as kapt.
SA o/21
​Springbook nr: 777
Eerste toets:
​2006 vs Australië
Laaste toets:
​2013 vs Samoa
53 toetse
Kintetsu Lines (JPN)
Montpellier (FRA, T14)
ANDER INLIIGTING
  • ​Pierre is die seun van die oud Noord-Tranvaalse vleuel Peirre Spies
  • 2002, wen Beeldtrofee as deel van AHS se 1ste span vs HTS MIddelburg
  • 2003, wen Super 16 trofee as deel van AHS se 1ste span vs HTS Middelburg
  • 2003, AHS se rugbyspeler- en sportman van die jaar
  • Curriebekerfinale gespeel, Wen 2009 / Gelykop 2006 / Verloor 2008
  • Superugby gewen, 2007 & 2009
  • Drienasies gewen, 2009
  • Wêreldbeker deelname, 2011
  • Wen die toetsreeks teen die Britse en Ierse Leeus, 2009

Toekennings:
  • Nominasie: Curriebeker speler van die jaar, 2006
  • Nominasie: SA Belowendste speler van die jaar, 2006
  • Nominasie: IRB Nuwe speler van die jaar, 2006
  • ​Nominasie: SA Speler van die jaar, 2006 
  • Universiteit van Pretoria Roemsaal
8. Dean Greyling
Picture
PERSOONLIK
Naam:
Dean MacGuyver ("Wors") Greyling
Geboortedatum:
1 Januarie 1986
Geboortedorp:
Potgietersrus
Posisie:
Loskopstut
Lengte:
1.88m
Gewig:
125kg
RUGBYLOOPBAAN
JAAR
SPAN
2002
2002
2003-04
2004
2005
2006-07
2005-16
​
2006-15
2009
2011-12



​​
​
2016
AHS o/16A
Blou Bulle o/16
AHS 1ste span
Blou Bulle Cravenweek
Blou Bulle o/19
Blou Bulle o/21
Blou Bulle
Vodacom- & Curriebeker
Bulls (Superugby)
Southern Kings 
Springbok nr: 829
Eerste toets:
​2011 vs Australi​ë
Laaste toets:
​2012 vs Nieu-Seeland
3 toetse
​Oyonnax (FRA)
ANDER INLIGTING
  • 2003, wen Super 16 trofee as deel van AHS se 1ste span vs HTS MIddelburg
  • 2004, wen Beeldtrofee as deel van AHS se 1ste span vs HS Dr EG Jansen
9. IVAN VAN ZYL
Picture
PERSOONLIK
Naam:
Ivan van Zyl
Geboortedatum:
30 Junie 1995
Geboortedorp:
Pretoria
Posisie:
Skrumskakel
Lengte:
1.79m
Gewig:
81kg
RUGBYLOOPBAAN
JAAR
SPAN

​2012
2013

2014
2015

​2015-21
2016
2016-21
2018



​
​​
​2021-26
AHS 1ste span
AHS 1ste span (Kaptein)
Blou Bulle Cravenweek
Blou Bulle o/19
Blou Bulle (Vodacombeker)
SA o/20
Blou Bulle Curriebeker
Blou Bulle o/21
Bulls (Superugby)
Springbok nr: 896
Eerste toets:
​2018 vs Wallis
Laaste toets:
​2018 vs Wallis

6 toetse
​Saracens (ENG, Prem)
ANDER INLIGTING
  • Deel van die onoorwonne 2013 AHS 1ste span
  • Curriebeker wenner, 2021 (Blou Bulle)
  • Super Rugby Unlocked wenner, 2020 (Bulls)
  • Engelse Guinness Premierliga wenner, 2022/23 (Saracens)
  • Saracens "Players' player of the season", 2022/23
  • Speel 134 wedstryde vir Saracens (Engeland)
10. RG SNYMAN
Picture
PERSOONLIK
Naam:
Rudolph Gerhardus Snyman
Geboortedatum:
29 Januarie 1995
Geboortedorp:
Potchefstroom
Posisie:
Slot
Lengte:
2.06m
Gewig:
117kg
RUGBYLOOPBAAN
JAAR
SPAN
​2011


​2012
2013


2014
2015
​​2015-17
​
​2016

2016-18
​2017
2017-20
2018-26

​

2020-23
​2024-26
AHS o/16A
Blou Bulle o/16A
SARU EPD Squad
AHS 1ste span
AHS 1ste span
Blou Bulle Cravenweek
​SA Skole
Blou Bulle o/19
​SA o/20
Blou Bulle
Vodacom- & Curriebeker
SA "A"
​SA XV-tal vs Barbarians FC
Bulls (Superugby)
Wêreld XV-tal vs Japan
Honda Heat (Japan)
Springbok nr: 906
Eerste toets:
​2018 vs Engeland
50 toetse, 3 drieë
Munster (URC - Ierland)
​Leinster (URC - Ierland)
ANDER INLIGTING
  • Deel van die onoorwonne 2013 AHS 1ste span
  • URC Wenner (Munster 2023, Leinster 2025 & 2026)
  • URC "Players' player of the season", 2025
  • Rugby Kampioenskappe wenner (Springbokke 2019 & 2025)  
  • Deel van die Springbokspan wat die Wêreldbeker wen in 2019 & 2023

Toekennings:
  • Nominasie: SA Jong speler van die jaar, 2016 & 2018
11. NICOLAAS JANSE VAN RENSBURG
Picture
PERSOONLIK
Naam:
Nicolaas Jakobus Janse van Rensburg
Geboortedatum:
6 Mei 1994
Geboortedorp:
Pretoria
Posisie:
Slot / Flank
Lengte:
2.00m
Gewig:
115kg
RUGBYLOOPBAAN
JAAR
SPAN
2008
2009
2010


2011

2012


​2013
2014

2014-16
​
​2015-16
​2016-25
​2021
​2021
​
​

AHS o/14A
AHS o/15A
AHS o/16A (Kaptein)
Blou Bulle o/16A
SARU EPD Squad
AHS 1ste span
Blou Bulle o/18 Akademie
AHS 1ste span
Blou Bulle Cravenweek 
SA Skole
Blou Bulle o/19
Blou Bulle o/21
SA o/20
Blou Bulle
​Vodacom- & Curriebeker
​Bulls (Superrugby)
Montpellier (FRA, T14)
​SA "A"
​Springbok nr 921
Eerste toets: 
​2021 vs Argentinië
ANDER INLIGTING
  • European Challenge Cup wenner, 2021 (Montpellier)
  • Top 14 wenner, 2022 (Montpellier)

Nicolaas arriveer op Affies in 2008 vir sy eerste jaar op AHS. Daar is geen onduidelikheid wat sy ouers hom genoem het tot op daardie stadium nie en vandag nog steeds noem nie naamlik,
Jans. By Affies het sy noemnaam verander na Janse. Op sy Graad 8 klasfoto word hy geïdentifiseer as Janse Janse van Rensburg. In die jare wat daarna volg tot en met sy Graad 12 jaar is daar meer en meer na hom verwys as Janse van Rensburg alhoewel daar geen onduidelikheid is dat sy van Janse van Rensburg is en dit nie sy naam en van is nie. In 2012 toe dit uitgewys word dat sy eerste naam eintlik Nicolaas is word dit op die spanfoto van 2012 se eerstespan so aangedui.

Wat die media aan betref is hy vir nou Nicolaas Janse van Rensburg maar wat sy familie en vriende aan betref sal hy altyd bekend wees as Janse of Jans.
12. RUBEN VAN HEERDEN
Picture
PERSOONLIK
Naam:
Ruben van Heerden
Geboortedatum:
27 Oktober 1997
Geboortedorp:
Alberton
Posisie:
Slot
Lengte:
2.00m
Gewig:
124kg
RUGBYLOOPBAAN
JAAR
SPAN
2013
​
2014
​2015

​
​
​2016

​2017
2017-18
​

​2019-20
​
2021
​2022
​2022-23
2023-26
​2023-26
​2025
​2026
​2026
​
​
AHS o/16A 
Blou Bulle o/16A
AHS 1ste span
AHS 1ste span
Blou Bulle Cravenweek
​SA Skole
​SA o/18
Blou Bulle o/19
Blou Bulle o/21
SA o/20
Blou Bulle
SRC & Curriebeker
​Bulls (Superugby)
Sharks 
​Curriebeker & Superugby
Sharks (Curriebeker & URC)
​Stomers (URC)
Exeter Chiefs (ENG, Prem)
Stomers (URC)
WP (Curriebeker)
​Barbarian FC vs SA
SA "A"
Springbok nr 956
Eerste toets:
​2026 vs Wallis
Proudly powered by Weebly
  • Tuis
  • Blog
  • 2026 Seisoen
    • 1ste span seisoen
    • Ander spanne tellings
    • Wedstrydprogram
  • Opsomming per Jaar
    • 1920 - 1929
    • 1930 - 1939
    • 1940 - 1949
    • 1950 - 1959
    • 1960 - 1969
    • 1970 - 1979
    • 1980 - 1989
    • 1990 - 1999
    • 2000 - 2009
    • 2010 - 2019
    • 2020 - 2025
  • 1ste Span - Spelers / Afrigters / Ondersteuningsgroep
    • Alfabetiese lys van 1ste span spelers
    • 1ste span kapteins
    • 1ste span afrigters
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • Rugbyspeler van die Jaar
    • 1ste Rugby- & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ondersteunings- groep
  • Skolespanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU Elite Player Development (EPD) Program
    • N-Tvl A & Cravenweek
    • Blou Bulle o/18 Akademieweek / LSEN / VKB
    • Blou Bulle Skole 7's
    • Blou Bulle o/17
    • Blou Bulle o/16
    • Blou Bulle o/15
    • Ander Skoolspanne
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
  • Historiese uitslae & tellings
    • Opsomming per opponent & per jaar
    • Opsomming per dekade
    • Uitslae teen spanne - Alfabeties
    • vs PBHS alle spanne sedert 1994
    • vs Grey Kollege alle spanne sedert 1993
    • vs Paarl Gimnasuim alle spanne sedert 2017
    • vs Paul Roos Gimnasium alle spanne 2007, 2026
  • Statistiek & rekords
    • 50+ Wedstryde
    • 3+ Jaar
    • In 'n Wedstryd
    • In 'n Seisoen
    • In die Wittrui
    • Ranglyste
    • Afrigter statistiek & rekords
  • Kompetisies
    • Admin/Direkteurs/Beeld en Virsekerbeker
      • Geskiedenis en Statistiek
      • Eerste Span Finale
      • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
    • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
      • Eerste Span
      • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Geskiedenis & Ander Interessanthede
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • AHS vs PBHS - Geskiedenis
    • AHS vs Grey Kollege - Geskiedenis
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Rugbyweek
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
  • Oud-Affies
    • Nasionale Spanne
      • Springbokke
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA XV-tal
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud-Affie rugbyspan uitslae
  • Bibliografie